II Kor 2 14 16 Deur ons versprei














- Slides: 14
II Kor. 2: 14 -16 “Deur ons versprei Hy die kennis van Christus oral soos 'n aangename geur. Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur dié bereik wat gered word, sowel as dié wat verlore gaan. Vir dié wat verlore gaan, is dit 'n doodsreuk wat dood bring; vir dié wat gered word, is dit 'n lewensgeur wat lewe wek. ”
Joh. 15: 20 “Onthou wat Ek vir julle gesê het: 'n Slaaf is nie belangriker as sy eienaar nie. As hulle My vervolg het, sal hulle julle ook vervolg. As hulle my woorde ter harte geneem het, sal hulle julle s'n ook ter harte neem. ”
I Tim. 3: 12 “Almal wat in Christus Jesus toegewy aan God wil lewe, sal ook vervolg word. ”
II Kor. 11: 3 “Maar ek is bang dat julle gedagtes weggelei sal word van die onverdeelde en suiwere toewyding aan Christus, net soos Eva verlei is deur die listigheid van die slang. ”
I Tim. 6: 11 “Maar jy, man van God, moet van hierdie dinge af wegvlug. Streef na opregtheid, toewyding aan God, geloof, liefde, volharding, minsaamheid. ”
“Wherever you find a Church or a people who will make time for communion, notwithstanding the rush of life, there is the Church that is strong. I care nothing for numbers or finances. It is only in communion that there can be the fulfilment of service. ” Morgan Campbell
“But when the Church is trying to catch the spirit of the age, and accommodate herself to the movement of the age, and express all the great doctrines in terms of the time, she is missing the mark, she will not exert het influence. ” Morgan Campbell
“. . . the real responsibility of the saint is that of revealing God. ” Morgan Campbell
Job. 1: 12 “Toe sê die Here vir die Satan: “Alles wat hy het, gee Ek in jou mag oor. Net aan hom self mag jy nie raak nie. ”