ie dae van die rooi vlier Deur Fanie

  • Slides: 5
Download presentation
ie dae van die rooi vlieër Deur Fanie Viljoen

ie dae van die rooi vlieër Deur Fanie Viljoen

Karakters - - Die seun, Elmar (eerstepersoonsverteller) - Sy pa noem hom “Ou grote”

Karakters - - Die seun, Elmar (eerstepersoonsverteller) - Sy pa noem hom “Ou grote” - Hy is hartseer omdat sy ouers gaan skei - Hy is onseker oor die toekoms - Hy wens dat alles weer dieselfde sal wees as wat dit was - Hy aanvaar die situasie en woon by sy ma deur die week en by sy pa oor naweke Sy ma en sy pa (hulle gaan skei) - Hulle kom nie meer oor die weg nie - Sy ma is kwaai - sy raas met hom oor sy broek wat vuil is - Sy ma is ook hartseer (Elmar wonder of sy ook gelê en huil het soos hy) - Sy pa is ook hartseer en jammer oor wat gebeur - “Ons sal altyd vir jou lief bly, ou grote. ”

Ruimte By die huis - Elmar wonder of dit sy huis gaan bly -

Ruimte By die huis - Elmar wonder of dit sy huis gaan bly - In sy kamer bêre hy die vlieër By die veld - Elmar vind die vlieër hier - Dis baie bekend aan hom (hy ken die voetpaadjie baie goed) - Dis waar alles beter raak vir hom (hy en sy pa gaan vlieg die vlieër) By die skool tyd Die hede - sy ma en pa is besig om te skei. Later - alles is beter - hy het vrede gemaak met die egskeiding.

Simboliek - Rooi = dapperheid / liefde / geluk maar ook gevaar / haat

Simboliek - Rooi = dapperheid / liefde / geluk maar ook gevaar / haat / aggressie Vlieër = vryheid / vrede Die rooi vlieër simboliseer die vryheid wat Elmar ervaar wanneer hy sy wense bekend maak en sy pa sy innerlike konflik (sy bekommernisse oor of alles reg gaan uitdraai) stilmaak. KONFLIK Innerlike Konflik - Hy twyfel oor sy toekoms met sy ouers (huil, kan nie slaap nie, lus vir niks) Uiterlike Konflik - Sy ma wil hê hy moet skool toe gaan. - Konflik tussen sy ouers (hulle skei) Dit dra by tot die stygende aksie (verwikkeling) van die intrige.

Intrige klimaks Verwikkeling Afloop/Oplossing eksposisie

Intrige klimaks Verwikkeling Afloop/Oplossing eksposisie