Hoogte bo seevlak Bl 34 Hoogte bo seevlak
Hoogte bo seevlak Bl 34
Hoogte bo seevlak het ’n invloed op temperature. Hoe verder bo seevlak hoe laer is die temperatuur. Berge het gewoonlik sneeu bo-op. Atmosfeer is warmer naby die grond. Wanneer die son se strale die oppervlakte van die grond tref verhit die oppervlakte Die grondoppervlakte straal die hitte terug as langgolfstrale wat deur lug geabsorbeer word. Strale verhit die lug van onder af.
Seestrome
Berge (reliëf) Berge het ’n invloed op temperatuur. Berge affekteer wind: Wind is lug wat oor die oppervlakte van die Aarde beweeg. Berge beïnvloed wind op 4 maniere wat belangrike uitwerking het op die klimaat: 1) Gedwonge styging van die wind: ’n Vogtige wind van die see in die rigting van ‚n berg waai, dwing die lug om te styg. Water kondenseer en vorm wolke wat reën kan bring. Meeste wind val aan die windkant van die berge.
Berge (reliëf) 2) Tregtervorming van wind: In die winter vloei koue polêre lug suidwaarts vanaf die Noordpool. Stede soos Chicago en St. Louis het baie koue winters. Vloei van koue kan sterk genoeg wees om warm lug weg te blaas. 3) Blokkering van wind: In die winter skans die hoë bergmassa van die plato van Tibet die vlakte van Indus en Ganges rivier teen die koue Siberiese winde. 4) Berghange en temperatuur: Son se strale is noordfronthelling byna vertikaal tref.
Huiswerk Aktiwiteit 5 bl 37
- Slides: 6