Hoe is God al langer as 100 jaar

  • Slides: 83
Download presentation
Hoe is God al langer as 100 jaar deur ons werksaam in die versorging

Hoe is God al langer as 100 jaar deur ons werksaam in die versorging van mense in nood?

 LIED: HEILIG, HEILIG 1. Heilig, heilig; Heer God Almagtig, groot is U troon,

LIED: HEILIG, HEILIG 1. Heilig, heilig; Heer God Almagtig, groot is U troon, U is steeds met Lof omring! Heilig, heilig; liefderyk genadig U Troon is steeds met lof omring Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

2. Heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam – U die Vader,

2. Heilig, heilig, Heerser vir ewig; groot is u Naam – U die Vader, Seun en Gees. Grote God, ons eer U, met u hele skepping. U wat in liefde God regverdig is. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

3. Heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U

3. Heilig, heilig, Heer, so weldadig, groot is u guns, want U buig U tot ons neer! Heilig, heilig, magtig en genadig. U wás en ís en sál vir ewig wees. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

VOTUM LITURG: Geseënd is die Koninkryk van die Vader en van die Seun en

VOTUM LITURG: Geseënd is die Koninkryk van die Vader en van die Seun en van die Heilige Gees nou en altyd en tot in ewigheid SINODE: Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

 LIED: HALLELUJA, U IS KONING Halleluja! U is Koning. Ons aanbid U in

LIED: HALLELUJA, U IS KONING Halleluja! U is Koning. Ons aanbid U in U woning. U’s die Alfa en Omega, Daarom sing ons: Halleluja! X 2 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Kom buig daar in aanbidding kom buig daar in aanbidding voor Jesus die Heer.

Kom buig daar in aanbidding kom buig daar in aanbidding voor Jesus die Heer. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

LITURG: O Here onse God, U mag is onvergelyklik. U heerlikheid is onbegryplik. U

LITURG: O Here onse God, U mag is onvergelyklik. U heerlikheid is onbegryplik. U barmhartigheid is onmeetlik. U liefde vir die mens is onuitspreeklik. Sien ons en die kerk waarvan ons deel is raak. Betoon aan ons en hulle wat saam met ons bid, U ryke barmhartigheid en ontferming. Want U kom toe alle heerlikheid, eer en aanbidding: Vader Seun en Heilige Gees, nou en altyd en tot in ewigheid. SINODE: Amen

PRENT – WATER , BROOD EN WYN Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

PRENT – WATER , BROOD EN WYN Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

GEBED VIR ONTFERMING VIR MENSE LITURG: Vader U ontferm U oor mense in nood.

GEBED VIR ONTFERMING VIR MENSE LITURG: Vader U ontferm U oor mense in nood. U gee hoop en uitkoms in moeilike omstandighede. Daarom bid ons vir hoop en geregtigheid in Suid Afrika, vir voorspoed in ons dorpe, vir gehoorsaamheid in ons kerke, vir liefde in ons huise, vir vrede in ons harte. SINODE: Here, ontferm U.

LITURG: Here Jesus, ons bid vir die mense van ons land, en vir alle

LITURG: Here Jesus, ons bid vir die mense van ons land, en vir alle owerhede en magte wat oor ons gestel is, laat hulle ons met geregtigheid en regverdigheid regeer. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

LITURG: Here Jesus, ons bid vir kinders sonder ouers, vir armes sonder brood, vir

LITURG: Here Jesus, ons bid vir kinders sonder ouers, vir armes sonder brood, vir verslaafdes, vir die siekes , vir hulle wat ly onder MIV en Vigs, vir gestremdes , vir bejaardes, vir bedlêendes, straatmense, hulpelose mense, vreemdelinge wat ontuis en onveilig voel, die mense na wie U ons stuur. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U.

LITURG: Here, ons bid, vir versoening, vir genesing, vir voorsiening vir die wat tekort

LITURG: Here, ons bid, vir versoening, vir genesing, vir voorsiening vir die wat tekort beleef, wat minderbevoorreg is, wat deur onreg getref word. Die mense na wie U ons stuur. Gee hulle vrede. SINODE: Here, ontferm U. Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Ons fokus op die Skepping Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Ons fokus op die Skepping Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Met dank aan Kweek vir die Here, Stellenberg Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Met dank aan Kweek vir die Here, Stellenberg Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

GEBED VIR SKEPPING LITURG: Ons is diep bewus van die mishandeling van U skepping.

GEBED VIR SKEPPING LITURG: Ons is diep bewus van die mishandeling van U skepping. Ons besoedel dit en ons misbruik die bronne wat U mildelik aan ons gee. SINODE: Vergewe ons, Here.

LITURG: Vir die glansryke natuur, die son wat skyn, diere van die veld, die

LITURG: Vir die glansryke natuur, die son wat skyn, diere van die veld, die voëls wat sing, die aarde wat voed en versorg, die riviere en die see wat lewe onderhou en die bome wat suurstof gee. SINODE: Dankie Here.

LITURG: Ons verbind ons as bewaarders van U skepping om verantwoordelik te wees in

LITURG: Ons verbind ons as bewaarders van U skepping om verantwoordelik te wees in ons benutting van bronne en in die versorging van U skepping. SINODE: Help ons Here. Amen

LIED: OP BERGE EN IN DALE 1. OP BERGE EN IN DALE, EN ORAL

LIED: OP BERGE EN IN DALE 1. OP BERGE EN IN DALE, EN ORAL IS MY GOD; WAAR ONS OOK TELKEMALE MAG SWERWE, DAAR IS GOD! WAAR ONS GEDAGTES SWEWE OF STYG, OOK DAAR IS GOD; OMLAAG EN HOOG VERHEWE JA, ORAL IS MY GOD !

 3. SY TROUE VADER OË SIEN ALLES VAN NABY; ONS LEEF UIT SY

3. SY TROUE VADER OË SIEN ALLES VAN NABY; ONS LEEF UIT SY VERMOË – WORD DEUR SY GEES GELEI. DIE SWAELTJIES BEHOED HY, BEKLEE MET GRAS DIE DAL; DIE KLEINSTE WURMPIE VOED HY, SORG VIR DIE GROOT HEELAL.

Videoclip 1: NG KERK 100 JAAR ARMOEDE EN SORG

Videoclip 1: NG KERK 100 JAAR ARMOEDE EN SORG

Badisa is deel van die trotse geskiedenis van die Sinodale werk van die NGK

Badisa is deel van die trotse geskiedenis van die Sinodale werk van die NGK en die VGK wat strek oor meer as 100 jaar. Badisa staan vir: Ba- Barmhartigheid Di- Diens Sa- Saam In Tswana beteken die woord Herder of Versorger Badisa se Visie Christelike Barmhartigheid – Ons is ‘n naaste van elkeen in nood

Badisa is ‘n geloofsgebaseerde maatskaplike welsynsorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer aan mense in

Badisa is ‘n geloofsgebaseerde maatskaplike welsynsorganisasie wat professionele maatskaplike dienste lewer aan mense in nood, ongeag hul geslag, ras of geloof.

Die konsensus tussen Badisa en die kerkleierskap: a. Badisa is deel van die kerke

Die konsensus tussen Badisa en die kerkleierskap: a. Badisa is deel van die kerke (“gemeentes”) se uitvoering van barmhartigheid. b. A&S en Badisa het ‘n gedeelde visie tov barmhartigheid ontwikkel. c. A&S is verantwoordelik dat die verhouding tussen Badisa en die kerke (“gemeentes”) effektief is. d. Badisa konsentreer op hul programme en dienste. e. Gemeentes en die verband omarm Badisa as hul eie werk.

Badisa dek ‘n wye spektrum van maatskaplike welsynsdienste nl: Vroeë Kinderontwikkeling Kindersorg en -beskerming

Badisa dek ‘n wye spektrum van maatskaplike welsynsdienste nl: Vroeë Kinderontwikkeling Kindersorg en -beskerming Gesinsorg Aanneming Bejaardesorg en ondersteuningsdienste Voorkoming en behandeling van middelafhanklikheid • Gestremdesorg • Armoedeverligting • • •

 • 157 gemeenskapsgebaseerde programme in die We -, Noord- en Oos-Kaap. 48 Tehuise

• 157 gemeenskapsgebaseerde programme in die We -, Noord- en Oos-Kaap. 48 Tehuise vir ouer persone 1 Swangerskap berading 2 Rehabilitasie sentrum 6 Kinder- & Jeugsorgsentrum 4 Programme vir persone met gestremdhede 9 Nasorgsentrums 20 Dagsorgsentrums (kleuterskole) 44 Maatskaplike werk kantore 23 Dienssentrums vir bejaardes • 750 000 begunstigdes en personeel van ongeveer 2 700 en meer as 3 000 vrywilligers

 • Totale inkomste vlgs die Saamgestelde Geouditeerde finansiele state (2013/14) was R 400,

• Totale inkomste vlgs die Saamgestelde Geouditeerde finansiele state (2013/14) was R 400, 5 miljoen • Bydrae van die NGK en VGK is 24% van die begroting. • Hierdie bediening van die kerk ontsluit ongeveer R 105 miljoen van staatsbefondsing • Die Bestuursprogram moet ongeveer R 2 miljoen per jaar inwin om die begroting te laat klop.

Badisa stel sy nuwe logo bekend as deel van die vernuwingsproses:

Badisa stel sy nuwe logo bekend as deel van die vernuwingsproses:

Aanbevelings: 1. Die Sinode ondersteun die vernuwingsproses (Program-Arend) met die verwagting dat Badisa se

Aanbevelings: 1. Die Sinode ondersteun die vernuwingsproses (Program-Arend) met die verwagting dat Badisa se toekomstige posisionering sal verbeter. 2. Die Sinode versoek Badisa om in samewerking met ander rolspelers die kerk te help met die ontwikkeling van teologies gefundeerde standpunt-dokumente rakende maatskaplike- en welsynskwessies. 3. Die Sinode moedig gemeentes aan om aktief betrokke te raak by die plaaslike werksaamhede van die Badisa programme en veral deel te word van die beheerrade en vrywilligerskorps

Moeder Teresa: “If you can't feed a hundred people, feed just one. ” Badisa

Moeder Teresa: “If you can't feed a hundred people, feed just one. ” Badisa se ONE MORE-veldtog

Videoclip 2: Badisa: One more

Videoclip 2: Badisa: One more

MARKUS 6: 35 -44 BLINDE PERSOON LEES TEKS

MARKUS 6: 35 -44 BLINDE PERSOON LEES TEKS

Videoclip 3: Instituut vir die Dowes

Videoclip 3: Instituut vir die Dowes

DOWE KOOR SING LIED

DOWE KOOR SING LIED

Lees die onderstaande tekste en dink na oor die vraag: Hoe raak hierdie uitsprake

Lees die onderstaande tekste en dink na oor die vraag: Hoe raak hierdie uitsprake van Jesus oor kinders ons in 2015 in Suid-Afrika? LUKAS 9: 46 -48 & LUKAS 18: 15 -17 Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

SPREKER: DR. DAVID HARRISON Why ECD is the best way to address poverty in

SPREKER: DR. DAVID HARRISON Why ECD is the best way to address poverty in South Africa. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

Why Early Childhood Development holds the key to addressing poverty in South Africa David

Why Early Childhood Development holds the key to addressing poverty in South Africa David Harrison 6 May 2015

Outline of presentation

Outline of presentation

FOOD

FOOD

LOVE SAFETY

LOVE SAFETY

STIMULATION

STIMULATION

The impact of early childhood development ‘Human development’ • • Food Love Safety Stimulation

The impact of early childhood development ‘Human development’ • • Food Love Safety Stimulation HEALTHY ENVIRONMENT -9 mo 0 5 10 Age 15 20 25

Investment in early childhood development is the most powerful investment in human capital that

Investment in early childhood development is the most powerful investment in human capital that a country can make - with compounding returns Greater equality One of the most powerful instruments for redistribution LOVE Better health Tackles risk-taking behaviour & adult chronic disease at its roots FOOD Better education Higher cognitive scores & better learning outcomes Stronger economy The most efficient strategy for building SA’s workforce SAFETY Better society Less crime and public violence, greater social cohesion STIMULATION Engle P, Fernald L, Alderman H, Behrman J, O’Gara C, Yousafazi A, de Mello M, Hidrobo M, Ulkuer N, Ertem I, and the Global Child Development Steering Group (2011). Strategies for reducing inequalities and improving developmental outcomes for young children in lowincome and middle-income countries The Lancet 378: 1339 -1359

But, what happens when children get stressed?

But, what happens when children get stressed?

But, what happens when children get stressed?

But, what happens when children get stressed?

e at St Fr ee er n Ca p e po No rth Lim

e at St Fr ee er n Ca p e po No rth Lim po e Ea st e rn an al m pu M Ca p ga g en ut Ga es t W rth No ul u- Na ta e rn te es W Kw a. Z C ap rm No l 100 90 80 70 60 50 40 30 20 10 - al Percent Proportion of 1 -9 year olds of normal height (+-2 SD) in South Africa, 2005 Source: Kruger HS, Swart, R, Labadarios, D, Dannhauser A & Nel JH (2007) Anthropometric status. In: Labadarios D (ed). (2007) The National Food Consumption Survey – Fortification Baseline (NFCS-FB): The knowledge, attitude, behaviour and procurement regarding fortified foods, a measure of hunger and the anthropometric and selected micronutrient status of children aged 1 – 9 years and women of child bearing age: South Africa, 2005. Pretoria: Directorate: Nutrition, Department of Health.

Lost potential among 1 -9 year olds, 2005 100 90 LOST POTENTIAL 80 Percent

Lost potential among 1 -9 year olds, 2005 100 90 LOST POTENTIAL 80 Percent 70 60 50 40 Normal 30 Stunted 20 10 e at St Fr ee ap e n C er po po No rth Lim pe er st Ea pu m al n Ca an ga g en M Ga ut es t W l No rth a. Z ul u- Na ta pe C a rn Kw W es te No rm al - Source: Kruger HS, Swart, R, Labadarios, D, Dannhauser A & Nel JH (2007) Anthropometric status. In: Labadarios D (ed). (2007) The National Food Consumption Survey – Fortification Baseline (NFCS-FB): The knowledge, attitude, behaviour and procurement regarding fortified foods, a measure of hunger and the anthropometric and selected micronutrient status of children aged 1 – 9 years and women of child bearing age: South Africa, 2005. Pretoria: Directorate: Nutrition, Department of Health.

Two children with the same potential born in Worcester on 6 May 2015 Social

Two children with the same potential born in Worcester on 6 May 2015 Social development -9 mo 0 5 10 Age 15 20 25

Home language achievement Proportion of children scoring more than 50% GRADE 3 57% GRADE

Home language achievement Proportion of children scoring more than 50% GRADE 3 57% GRADE 6 68% (? ) GRADE 9 37% Sources: SA: Dept of Basic Education Annual National Assessments 2014

Mathematics achievement Proportion of children scoring more than 50% GRADE 3 59% GRADE 6

Mathematics achievement Proportion of children scoring more than 50% GRADE 3 59% GRADE 6 27% GRADE 9 2% Sources: SA: Dept of Basic Education Annual National Assessments 2013

Rate of economic return to human capital investment, initially setting investment to be equal

Rate of economic return to human capital investment, initially setting investment to be equal at all ages Preschool programmes Rate of return to investment in human capital Schooling Opportunity cost of funds Job training PRESCHOOL POST-SCHOOL Source: Heckman & Carneiro (2003). Human Capital Policy. http: //nber. org/papers/w 9495

Expenditure per child/student enrolled in education as a percentage of GDP per capita in

Expenditure per child/student enrolled in education as a percentage of GDP per capita in South Africa Source: Richter L, Biersteker L, Burns J, Desmond C, Feza N, Harrison D, Martin P, Saloojee H & Slemming W (2012) Diagnostic Review of Early Childhood Development. Pretoria: Department of Performance, Monitoring and Evaluation & Inter-Departmental Steering Committee on ECD

Most children are not exposed to good early learning opportunities outside of the home

Most children are not exposed to good early learning opportunities outside of the home ~50% ~75% MISSED OPPORTUNITY Children 3 -4 years who attend out-ofhome facility (~50%) Children 3 -4 yrs in ECD facilities where learning and training resource materials are adequate (~25%) Estimates based on National Incomes Dynamics Survey and Public Expenditure Tracking Survey 2008

The blocks are missing from the bottom

The blocks are missing from the bottom

www. embrace. org. za

www. embrace. org. za

There is real opportunity to shape the future of South Africa Human development -9

There is real opportunity to shape the future of South Africa Human development -9 mo 0 5 10 Age 15 20 25

SINODE BID • Skryf ‘n gebed vir die kinders van jou gemeenskap. • Lees

SINODE BID • Skryf ‘n gebed vir die kinders van jou gemeenskap. • Lees dit vir mekaar. • Leon Venter doen ‘n gebed vir die kinders.

VOORSTELLE EN BESLUITE 1. Interne Transformasie-prosesse: - Hospi. Visie - Psigo-Pastorale netwerk vir gemeentes

VOORSTELLE EN BESLUITE 1. Interne Transformasie-prosesse: - Hospi. Visie - Psigo-Pastorale netwerk vir gemeentes 2. Fokus op Vroeë Kind Ontwikkeling 3. Ontwikkel vennootskappe met 80 gemeentes. 4. Stel R 1 miljoen per jaar beskikbaar 5. Ontwikkel stategiese vennootskappe Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

VOORSTELLE EN BESLUITE 5. 1 Aanbeveling 1 Die Sinode keur die Diensgroep vir Armoede

VOORSTELLE EN BESLUITE 5. 1 Aanbeveling 1 Die Sinode keur die Diensgroep vir Armoede en Sorg se fokus op Vroeë Kinderontwikkeling en die bou van vennootskappe tussen gemeentes, Badisa, die Hugenote Kollege en alle ander rolspelers goed. 5. 2 Aanbeveling 2 Die Sinode vereenselwig hom met die Vigsverklaring (2013) en versoek gemeentes om hierdie verklaring as riglyn in hulle missionale gerigtheid te gebruik.

Videoclip 4: De Doorns

Videoclip 4: De Doorns

SLOTGEBED LITURG: Here God, dat U Uself met ons versoen en Uself aan ons

SLOTGEBED LITURG: Here God, dat U Uself met ons versoen en Uself aan ons verbind, verstom ons. Dat U ons liefhet en nuwe mense maak is ver bokant ons begrip. SINODE: Dankie Here. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

LITURG: Dankie dat ons die boodskap van versoening ontvang het en draers daarvan is.

LITURG: Dankie dat ons die boodskap van versoening ontvang het en draers daarvan is. Dankie dat U ons bedienaars van versoening en gesante van Christus maak. Maak ons kruisdraers soos Hy. SINODE: Verander ons Here. Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

LITURG: Ons verbind ons om genesers te wees in die gemeenskappe waarheen U ons

LITURG: Ons verbind ons om genesers te wees in die gemeenskappe waarheen U ons roep. Ons verbind ons om regverdigheid te bring in die gemeenskappe waarheen U ons stuur. Ons verbind ons om tot U eer in liefde en versoening te leef. SINODE: Stuur ons Here.

LITURG: Ons glo aan die heerskappy van God. Ons glo in die dag van

LITURG: Ons glo aan die heerskappy van God. Ons glo in die dag van die groot Fiesta wanneer al die kleure van die skepping ‘n harmonieuse reënboog sal vorm; Wanneer alle mense sal deelneem aan die vreugdevolle feesmaal in die teenwoordigheid van God; wanneer alle tonge in die heelal dieselfde loflied sal sing. SINODE: Ons glo Here Wes- en Suid-Kaap sinode 2015

LITURG En omdat ons glo, verbind onsself: Om te glo vir hulle wat nie

LITURG En omdat ons glo, verbind onsself: Om te glo vir hulle wat nie glo nie, Om lief te hê vir hulle wat nie liefhet nie, Om te droom vir hulle wat nie droom nie, Tot die dag wanneer ons hoop ‘n werklikheid word. SINODE Ons glo Here. Amen Wes- en Suid-Kaap sinode 2015