Hardeware Rekenaars PC Personal Computer n Persoonlike Rekenaar

  • Slides: 9
Download presentation
Hardeware

Hardeware

Rekenaars “PC - Personal Computer” ’n Persoonlike Rekenaar wat meestal deur mense by die

Rekenaars “PC - Personal Computer” ’n Persoonlike Rekenaar wat meestal deur mense by die huis gebruik word. “Laptop” ’n Persoonlike Rekenaar wat lig en kompak is en word meestal deur besigheidspersone gebruik.

Rekenaar Ekstras Daar is ’n groot verskeidenheid van elektroniese apparaat wat gekoppel kan word

Rekenaar Ekstras Daar is ’n groot verskeidenheid van elektroniese apparaat wat gekoppel kan word aan ’n rekenaar bv. Digitale Kameras Internet Kameras (Web Cams) Scanners Midi Instrumente Drukkers (Printers) Modems

Die stoor van informasie Stiffy dryf 1. 44 Megabytes Kompak Skyf (CD en DVD’s)

Die stoor van informasie Stiffy dryf 1. 44 Megabytes Kompak Skyf (CD en DVD’s) Van 700 Megabytes – 14 Gigabytes Hardeskyf 40 Gigabytes – 200 Gigabytes 1024 Kilobytes = 1 Megabyte 1024 Megabytes = 1 Gigabyte

CD-Aandrywers Daar is verskeie tipes “CD” Drywe waarvan die “CD-Rom”, “CD-writer”, “DVD” en “DVD

CD-Aandrywers Daar is verskeie tipes “CD” Drywe waarvan die “CD-Rom”, “CD-writer”, “DVD” en “DVD Writer”, die algemeenste is. DVD – ROM ‘n DVD-ROM Aandrywer word gebruik om inligting te lees wat op ‘n DVD-disket of ‘n CD-ROM gestoor is. CD – ROM ‘n CD-ROM Aandrywer lees inligting wat gestoor is op ‘n CD-ROM staan vir Compact-Disc-Read-Only Memory.

Kontroles Sleutelbord - Word gebruik om skrif te tik op jou rekenaar. Joystick –

Kontroles Sleutelbord - Word gebruik om skrif te tik op jou rekenaar. Joystick – Word gebruik vir die speel van speletjies. Muis - Word gebruik as ’n alternatief vir die sleutelbord in programme met ’n “graphical interface”. In plaas daarvan om te tik kan jy nou eenvoudig net kliek op ’n ikon “icon” om dit te aktiveer.

Rekenaar Skerms Die skerm beeld die “input” en “output” van ‘n rekenaar uit. “Flat

Rekenaar Skerms Die skerm beeld die “input” en “output” van ‘n rekenaar uit. “Flat Screen” Gewone Skerm

Die binnegoed van ‘n rekenaar Skerm Kaart - Die skerm en die skerm kaart

Die binnegoed van ‘n rekenaar Skerm Kaart - Die skerm en die skerm kaart werk saam om teks en prentjies op die skerm te vertoon. Moederbord - Geheue, ook genoem RAM, beteken Random Access Memory – dit stoor inligting (data) tydelik binne-in ‘n rekenaar. Die Moederbord is die hoof stroombaanbord van ‘n rekenaar. Alle elektriese komponente druk (prop) in die Moederbord in.

Die Einde

Die Einde