Hand 1 4 11 Hand 1 4 11

  • Slides: 13
Download presentation
Hand. 1: 4 - 11

Hand. 1: 4 - 11

Hand. 1: 4 -11 Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was,

Hand. 1: 4 -11 Terwyl Hy 'n keer saam met hulle aan tafel was, het Hy hulle beveel: “Moenie van Jerusalem af weggaan nie, maar bly wag op die gawe wat die Vader belowe het, soos julle van My gehoor het. Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal binne 'n paar dae met die Heilige Gees gedoop word. ” Toe hulle 'n keer weer bymekaar was, het hulle vir Jesus gevra: “Here, is dit nou die tyd dat U die koninkryk vir Israel weer gaan oprig? ” Hy het hulle geantwoord: “Dit is nie vir julle om die tyd en omstandigheid te weet wat die Vader in sy eie mag bepaal het nie.

Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle

Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld. ” Nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien, en 'n wolk het Hom weggeneem, sodat hulle Hom nie langer kon sien nie. Terwyl Hy weggaan en hulle nog stip na die hemel kyk, het daar skielik twee mans in wit klere by hulle gestaan. Dié sê toe vir hulle: “Galileërs, waarom staan julle so na die hemel en kyk? Hierdie Jesus wat van julle af na die hemel toe opgeneem is, sal net so terugkom soos julle Hom na die hemel toe sien opgaan het. ”

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.

Die tema: ‘N BELOFTE ‘N OPDRAG EN ‘N TOEKOMS!

Die tema: ‘N BELOFTE ‘N OPDRAG EN ‘N TOEKOMS!

MET HEMELVAART VIER ONS DIE TEENOORGESTELDE NAAMLIK: JESUS SE “WEGGAAN”!

MET HEMELVAART VIER ONS DIE TEENOORGESTELDE NAAMLIK: JESUS SE “WEGGAAN”!

MET HEMELVAART IS DAAR DRIE DINGE OM OP TE FOKUS: 1) Die BELOFTE gemaak.

MET HEMELVAART IS DAAR DRIE DINGE OM OP TE FOKUS: 1) Die BELOFTE gemaak. 2) Die OPDRAG gegee asook, 3) Die ware REDE vir die WEGGAAN!

Rakende die BELOFTE is daar twee sake: 1) Jesus gaan na die VADER om

Rakende die BELOFTE is daar twee sake: 1) Jesus gaan na die VADER om vir ons plek voor te berei. (hiervoor verruil Jesus sy “menslike” gestalte vir Sy GODDELIKE GESTALTE!) 2) Jesus sal Sy dissipels nie alleen agter laat nie, Hy gee die belofte van die HEILIG

By die OPDRAG is die volgende belangrik: 1) Ons is Jesus se GETUIES in

By die OPDRAG is die volgende belangrik: 1) Ons is Jesus se GETUIES in die wêreld! 2) Ons kan die “OPDRAG” nie ignoreer nie – ons moet REAGEER: deur PASSIEF of AKTIEF te wees!

Derdens die WARE rede vir Jesus se weggaan: 1) Hy kom weer TERUG. 2)

Derdens die WARE rede vir Jesus se weggaan: 1) Hy kom weer TERUG. 2) Hierin lê ons UITDAGING, ons AANMOEDIGING en ook ons HOOP vir die toekoms!

Die boodskap van HEMELVAART is: Jesus is deur sy GEES nog steeds besig om

Die boodskap van HEMELVAART is: Jesus is deur sy GEES nog steeds besig om Sy Kerk te LEER, te laat DOEN en te BEWAAR!

Mag sy Gees jou KRAG gee om die TOEKOMS met ‘n besliste HOOP in

Mag sy Gees jou KRAG gee om die TOEKOMS met ‘n besliste HOOP in te gaan!

ONS BID SAAM.

ONS BID SAAM.