God nooi ons uit en ons kom tot

  • Slides: 20
Download presentation
God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus

Rus My geloof, die lamp wat U aangesteek het om my voete in die

Rus My geloof, die lamp wat U aangesteek het om my voete in die donker te lei, praat in my hart en vra: Waarom is ek so in vertwyfeling en waarom kerm ek so? Vertrou op God! Sy woord is die lamp wat my die weg wys. (uit Ps 119 – Augustinus Belydenisse)

God praat met ons en ons luister

God praat met ons en ons luister

Here – as ons tog maar net op ’n vaste koers kan bly en

Here – as ons tog maar net op ’n vaste koers kan bly en ons aan u voorskrifte kan hou! As ons al u gebooie in ag neem, sal ons nooit raadop wees nie. U bepalings is regverdig. Doen goed aan u diensknegte, dan sal ons lewe en u Woord gehoorsaam. Maak ons oë oop sodat ons die kragtige werking van u wet ervaar.

Hier op aarde is ons net op u beskerming aangewese: Laat ons tog nie

Hier op aarde is ons net op u beskerming aangewese: Laat ons tog nie sonder u gebooie wees nie. Ons hou vas aan u verordeninge, Here, moet tog nie dat ons lewe ’n teleurstelling word nie. Onthou tog u woord aan ons, die woord waarop U ons laat hoop het. Dit is die troos in ons ellende: dat u belofte ons in die lewe hou.

U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel. U trou is van

U woord, Here, staan vir altyd vas in die hemel. U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde gemaak, en dit staan vas. Ja, wat U bepaal het, staan vandag nog vas, alles is aan U onderworpe. U woord is die lamp wat ons die weg wys, die lig op ons pad. Laat ons lewe dat ons U kan loof. Amen.

Familie-oomblik

Familie-oomblik

Die geheelverband van die aartsvaderverhale

Die geheelverband van die aartsvaderverhale

Die vervulling van God se belofte telkens onder bedreiging

Die vervulling van God se belofte telkens onder bedreiging

God vervul elke keer self sy belofte

God vervul elke keer self sy belofte

Kan swerwers beloftedraers word?

Kan swerwers beloftedraers word?

'n Nuwe lied vir ons lewe Groot is u trou, o Heer, groot is

'n Nuwe lied vir ons lewe Groot is u trou, o Heer, groot is u trou, o Heer! Daagliks sien ek u genade ontvou. U hand versorg my in nood en in lyding. Ek staan verstom voor u liefde en trou.

God se risiko met ons

God se risiko met ons

God stuur ons om te leef

God stuur ons om te leef

Reël van dankbaarheid – V: G: Deuteronomium 6 en 11. Hierdie woorde van die

Reël van dankbaarheid – V: G: Deuteronomium 6 en 11. Hierdie woorde van die Here moet julle lewe vul. Ons bind dit vas aan ons hande. Dit moet ’n merk op julle voorkoppe wees. Ons leer dit vir ons kinders. Skryf dit op julle deurkosyne. Ons skryf dit op die stadspoorte. Dan sal julle geseënd wees. Amen

Verbintenis Here, U het u kerk lief. U het al die mense wat u

Verbintenis Here, U het u kerk lief. U het al die mense wat u kerk op aarde vorm, baie lief. Ons prys U daarvoor. Dankie dat die kerk aan U behoort; dat U dit self bou en in stand sal hou. Daarom wil ons nou met gerustheid opnuut die kerk met al ons foute en swakhede én mooi ideale aan U opdra.

Maak met ons wat U dink goed en reg is vir nou. En laat

Maak met ons wat U dink goed en reg is vir nou. En laat u Gees ons dryf, Here, om te kom waar U ons wil hê. Begenadig ons om ons oop te stel vir u onverwagte, nuwe, vars leiding deur die kragtige werking van u Heilige Gees. Amen. (Piet Naudé: Geesgedrewe Gelowiges).

Volgende erediens 17 Julie 2011 – Vyfde Sondag in Koninkrykstyd – Genesis 28: 10

Volgende erediens 17 Julie 2011 – Vyfde Sondag in Koninkrykstyd – Genesis 28: 10 -19 a.