Gestorwe planeet EVELEEN CASTELYN Die gedig handel oor

  • Slides: 18
Download presentation
Gestorwe planeet EVELEEN CASTELYN

Gestorwe planeet EVELEEN CASTELYN

Die gedig handel oor die invloed van die tegnologiese wêreld op ons planeet. Dit

Die gedig handel oor die invloed van die tegnologiese wêreld op ons planeet. Dit kan as ‘n “groen” gedig beskou word aangesien dit ‘n ekologiese tema het, nl. dat ons planeet besig is om te sterf weens die mens se besoedeling

1. Aerosolkannetjies pons gaatjies 2. in die dun osoondoek rondom 3. die aarde gespan

1. Aerosolkannetjies pons gaatjies 2. in die dun osoondoek rondom 3. die aarde gespan – 4. toe smelt die pole, 5. seevlakke styg, uitgelate 6. gifgasse klim van onder 7. tot bo in die Hemel 8. en die Here alleen weet 9. wat het geword van die groen 10. gordels reënwoude 11. wat Hy geplant het.

“wat het geword van die groen / gordels reenwoude / wat Hy geplant het.

“wat het geword van die groen / gordels reenwoude / wat Hy geplant het. ”

1. Stofgepoeierde karkasse draf 2. oor die verlate vlaktes, 3. in die skoot van

1. Stofgepoeierde karkasse draf 2. oor die verlate vlaktes, 3. in die skoot van die skatkamers 4. edelgesteentes en minerale 5. rus dromme kernkragafval 6. TOT IN DOOMSDAY 7. Tjernobil en Three Mile Island 8. se halfleeftyd-uitstraling!

Three Mile Island en Tjernobil

Three Mile Island en Tjernobil

1. Menslike faeces in die bergstrome: 2. riviere mond uit in ’n riool –

1. Menslike faeces in die bergstrome: 2. riviere mond uit in ’n riool – 3. oseaan, perdjies met blink 4. gekamde olieswart kuiwe 5. en skuimende rasende bekke 6. slaan dood neer, gevrekte visse 7. en voëls soos skulpe uitgespoel 8. op die strande, sing die swanesang 9. van ’n verlore paradys – gestorwe 10. planeet gemaak 11. met mensehande!

“die swanesang / van ‘n verlore paradys”

“die swanesang / van ‘n verlore paradys”

Gestorwe planeet Sterk verlede deelwoord: Die planet is klaar dood Verkleiningsvorme: kom klein en

Gestorwe planeet Sterk verlede deelwoord: Die planet is klaar dood Verkleiningsvorme: kom klein en 1. Aerosolkannetjies pons gaatjies onskuldig voor, maar het groot 2. in die dun osoondoek rondom verwoesting tot gevolg. 3. die aarde gespan – “pons” = metafoor 4. toe smelt die pole, “dun osoondoek” = 5. seevlakke styg, uitgelate metafoor; dui op 6. gifgasse klim van onder weerloosheid 7. tot bo in die Hemel Uitgelate i. p. v. vrygelate 8. en die Here alleen weet 9. wat het geword van die groen alliterasie 10. gordels reënwoude Reënwoude rondom ewenaar, absorber 11. wat Hy geplant het. koolsuurgas en stel suurstof vry

Daar is erosie, vandaar die stof Die dooie diere het stof geword. Hulle is

Daar is erosie, vandaar die stof Die dooie diere het stof geword. Hulle is soos poeier 1. Stofgepoeierde karkasse draf 2. oor die verlate vlaktes, 3. in die skoot van die skatkamers 4. edelgesteentes en minerale 5. rus dromme kernkragafval 6. TOT IN DOOMSDAY 7. Tjernobil en Three Mile Island 8. se halfleeftyd-uitstraling! Twee plekke (een in Rusland, die ander in VSA) waar grootskaalse kernbesoedeling was “karkasse” is hiperbool en metafoor Intertekstualiteit met volkslied alliterasie “DOOMSDAY”: “Judgement Day”; einde van die wereld

Menslike ontlasting waterbesoedeling 1. Menslike faeces in die bergstrome: 2. riviere mond uit in

Menslike ontlasting waterbesoedeling 1. Menslike faeces in die bergstrome: 2. riviere mond uit in ’n riool – “Riool” in prominente posisie aan einde van reël 3. oseaan, perdjies met blink om te beklemtoon 4. gekamde olieswart kuiwe 5. en skuimende rasende bekke Neptunus se seeperde het nou oliekuiwe a. g. v. 6. slaan dood neer, gevrekte visse besoedeling 7. en voëls soos skulpe uitgespoel So baie voëls en visse 8. op die strande, sing die swanesang spoel uit as wat skulpe 9. van ’n verlore paradys – gestorwe uitspoel. 10. planeet gemaak Sang wat ‘n swaan kort voor sy dood sing, of 11. met mensehande! laaste werk van kunstenaar. Hier die laaste “gemaak” dui op skeppingswerk, hier eerder vernietigingswerk lied wat die voels sing voordat hul doodgaan.

“toe smelt die pole, seevlakke styg …”

“toe smelt die pole, seevlakke styg …”

“stofgepoeierde karkasse draf oor die verlate vlaktes

“stofgepoeierde karkasse draf oor die verlate vlaktes

“in die skoot van die skatkamers edelgesteentes en minerale rus dromme kernkragafval”

“in die skoot van die skatkamers edelgesteentes en minerale rus dromme kernkragafval”

“riviere mond uit in ‘n riool - / oseaan

“riviere mond uit in ‘n riool - / oseaan

“… ‘n verlore paradys – gestorwe planeet gemaak met mensehande!

“… ‘n verlore paradys – gestorwe planeet gemaak met mensehande!

Wat gaan jy daaraan doen?

Wat gaan jy daaraan doen?