Gesprek met Jongmanne Hoekom wil ek met julle

  • Slides: 4
Download presentation
Gesprek met Jongmanne Hoekom wil ek met julle praat? -Julle is die kerk van

Gesprek met Jongmanne Hoekom wil ek met julle praat? -Julle is die kerk van more - Julle is die leiers van more - Ek gee vir julle om Waaroor wil ek met julle praat ? - Net gesels, nie preek nie - Terugvoer uit die grootmenswêreld - Wenke vir die voorbereiding van julle lewens - Vrae Hoe lyk die wêreld waarin ons leef?

Geesteswêreld Wêreld van idees & gedagtes God Engele Die duiwel Demone Bose geeste Okkulte

Geesteswêreld Wêreld van idees & gedagtes God Engele Die duiwel Demone Bose geeste Okkulte Geloof Verhouding met God Gawes vd Heilige Gees Ewige lewe Ideologie Sielkunde Ateisme Panteisme Marxisme Kommunisme Kapitalisme Materialisme Humanisme Nasionalisme Modernisme Liberalisme New Age Post-modernisme Sterrestelsels Die aarde Die natuur Die mense Goedere Literatuur Kuns Musiek Ens. Bybel Tempel Liefde Lewe Voorhof Heiligdom Allerheiligste Eros Fileo Agape Bios Psuche Zoe Gees Siel Liggaam Fisiese wêreld Mens

Wat jy gaan ervaar -Globalisering -Oorbevolking -Onstabiliteit -Onsekerheid -Werkskaarste -Regstellende aksie -Baie geleenthede -Armoede

Wat jy gaan ervaar -Globalisering -Oorbevolking -Onstabiliteit -Onsekerheid -Werkskaarste -Regstellende aksie -Baie geleenthede -Armoede -Misdaad -VIGS -Hopeloosheid -Oppervlakkigheid -Beginselloosheid -Verwarring van geslagsrolle -Vyandskap teen God Wat van jou verwag sal word -Om te werk -Om te verdien -Om te versorg -Om te beskerm -Om lief te hê -Om koers en leiding te gee -Inisiatief te neem -Dinge te begin (Pro-aktief) -Om ‘n bydrae te maak -Om die Here te dien -Om die Here sigbaar te maak Hoe kry ek dit reg?

Vir die Christenman -Sekerheid van saligheid -Nuwe lewe/gees (Wedergeboorte) -Verhouding met God -Vergifnis van

Vir die Christenman -Sekerheid van saligheid -Nuwe lewe/gees (Wedergeboorte) -Verhouding met God -Vergifnis van sonde -Teenwoordigheid van HG -Versorging/ beskerming deur God -Vry van duiwel & sonde se mag -Plan vir jou lewe -Gawes & talente -Bediening in die Liggaam -Hoop vir die toekoms -Kreatiwiteit -Vreugde Persoonlike getuienis -Kinderdae - Katkisasie -Wedergeboorte - Vervul met HG -Doop - Evangelisasiekursus -Ontdekking van die kerk -Ontwikkel van bediening/ leierskap Karakter eienskappe -Luister na God se stem -Oplettendheid -Dissipline -Standvastigheid -Deursettingsvermoë -Nugterheid -Hardwerkendheid -Getrouheid -Liefde en respek vir mense -Gesonde verhoudings -Betrokkenheid -Balans Wat kan jy doen? -Verhouding met Jesus -Dissiplineer jou liggaam -Word ‘n dienskneg vir mense -Benut elke geleentheid -Begin ‘n besigheid