Geriatrie sindrome D Greyling Sindrome 1 Broosheid Verswakte
Geriatrie sindrome D. Greyling
Sindrome • 1. Broosheid/ Verswakte bejaarde • 2. Delirium • 3. Slaap versteurings • 4. Duiseligheid
Sindrome • 5. Sinkopie • 6. Dekubutis ulkusse • 7. Inkontinensie • • 8. Valle in die bejaarde 9. Mishandeling 10. Demensie 11. Parkinson’s
Broosheid • ‘n Kliniese sindroom van verhoogde kwesbaarheid en verminderde vermoё om ouderdoms verwante homeostase te handhaaf • Gekenmerk deur afname in die funksionele reserwe in veelvuldige fisiologiese sisteme.
Kenmmerke van broosheid • Onwillekeurige gewigsverlies van meer as 4, 5 kg in een jaar • Chroniese moegheid • Swak handgreep • Stadige loop gang • Lae fisiese aktiwiteit
Broosheid • Geassosieerd met verhoogde risiko vir valle, afhanklikheid vir versorging , Institusionalisering , hospitalisasie , risiko vir iatrogenese en newe effekte van mediese/ chirurgiese prosedures met verhoogde mortaliteit. • Broosheid vorm deel van ‘n enkele of van ‘n veelvoud van kliniese siektes
Delirium • • • CAM ( Confusion assessment method): 1. Akute aankoms en fluktuerende verloop 2. Aandag afleibaar 3. Gedisorganiseerde denke 4. Veranderde bewussynvlak : Wissel van lusteloosheid, stupor tot koma.
Kliniese diagnose delirium • • • Presipiterende faktore uit die geskiedenis Vra en bepaal die volgende vir diagnose: 1. Bewussynsvlak 2. Orientasie ( Tyd, plek en persoon) 3. Geheue 4. Aandagspan 5. Perseptuele afwykings: Delusies 6. Psigomotor gedrag 7. Slaap – wakker siklus versteur
Presipiterende faktore • D- Drugs • I – Infection • M – Metabolic • T- Toxins • O – Oxygen deficiency • P – Pschyciatric ( Rou proses/Emosionele stressors)
Valle in die bejaarde • 35 - 40% van persone ouer as 65 val per jaar en valle neem toe met ouderdom • Risiko faktore vir valle: • 1. Spierswakheid • 2. Gang afwykings • 3. Balans versteurings • 4. Visuele defekte • 5. Ingekorte DAL( Daaglikse aktiwiteit van lewe) • 6. Ouderdom meer as 80
Evaluering van valle • • 1. Geskiedenis 2. Medikasie 3. Visie 4. Gang en balans 5. Onderledemaat gewrigs ondersoek 6. Neurologiese ondersoek 7. Kardiovaskuler: Pols en pols ritme Ortostatiese hipotensie
Slaap afwykings • 1. 50 % van bejaardes kla van probleme om te slaap. • 2. Slaap tyd benodig verminder met ouderdom • 3. Groot probleem met polifarmasie en bensodiasepien misbruik in bejaardes
Klassifikasie slaap versteurings • 1. Slaap apnee / hipopnee • 2. Rustelose bene sindroom: Herhaalde sametrekking van groepe spiere elke 20 – 40 sekondes gedurende slaap • 3. Sirkadiese slaap steurnisse: Slaap vroeg aand en vroeg oggend wakker • 4. Insomnia: Verminderde kwaliteit en tydsduur van slaap • 5. REM slaap versteurings: Dissosiatiewe staat met komplekse motor gedrag
Duiseligheid • ‘n Breё term wat verskeie abnormale waarneming beskryf van perseptuele sensasie, waar die liggaam se verhouding met die omgewing versteur voel. Meestal gevoel van onvastigheid. • Persone ouer as 65 het ‘n 10 % toename per 5 jaar vir episodes van duiselgheid
Oorsake duiseligheid 1. Vestibulere oorsake 2. Sentrale senuwee oorsake ( TIA, Beroerte) 3. Psigiatriese versteurings( Depressie/ Angs) 4. Servikale oorsake( Vertebrale arterie okklusie) 5. Sitemiese oorsake ( DM, HT, IHS, Anemie , HVS, Hipotireose) • 6. Ortostatiese hipotensie • 7. Post prandiale hipotensie • 8. Middels • • •
Sinkopie • Vinnige aanvang van verbygaande bewussyn verlies met spontane totale herstel. • Algemeen veroorsaak deur afwesige baroreseptor respons in die bejaarde( Neurokardiogene sinkopie).
Evaluering sinkopie • Vra drie vrae: • 1. Is die oorsaak wel sinkopie ? Trauma, Epilepsie, Vaskulere inkorting van carotis arteries of vertebrale arteries, Konversie versteurings. • 2. Enige bestaande hartsiekte? • 3. Teenwoordigheid van kliniese manifestasies vir oorsaak van sinkopie: Pols, Hartgeruise, ens
Ondersoek van sinkopie 1. Liggende en staande bloedruk meet. 2. Gebruik van loop hulp middels. 3. Visie. 4. Geheue toets – 5 item geheue retensie. 5. Gang. 6. Balans. 7. Neuromuskulere ondersoek: Quadriceps krag, Tremor, Rigidteit, Bradikinesie • 8. Volledige neurologiese ondersoek • •
Dekubitus druk ulsera • Lokale weefsel trauma as gevolg van drukking op weefsel en benige prominensie en ‘n eksterne oppervlak. • Mees algemene plekke: Sakrum • Iskiale tuberositeite • Troganters • Hakke
Stadium 1 drukseer • Vel intakt met rooiheid oor die benige prominensie
Stadium 2 drukseer • Verlies van dermis met ‘n vlak ulkus
Stadium 3 drukseer • Voldikte vel en subkutane weefsel verlies
Stadium 4 drukseer • Voldikte verlies met tendon/ spier / been betrek
Inkontinensie • • • Onwillekeurige verlies van urinering beheer “DRIP” D – Delirium R- Restricted mobility I – Infeksie, Inflammasie, Impaksie faeces P - Pharmaceuticals
Tipes inkontinensie • Stress inkontinensie: Urienverlies a. g. v. verhoogde intra-abdominale druk. • Drang inkontinensie: Onvermoeё om urinering uit te stel wanneer die gevoel van ‘n vol blaas waargeneemword. • Oorvloei inkontinensie: Inkontinensie as gevolg van meganiese kragte op ‘n oorvol blaas. ( Urien retensie, abnormale blaas en sfinkter funksie)
Mishandeling van bejaardes • Die willekeurige veroorsaking van pyn , beserings of emosionele mishandeling. • Algemene voorkoms: • - Fisiese mishandeling • -Verwaarlosing • -Finasiele/ materiele misbruik • -Verbale / emosionele mishandeling • -Verbreking van ‘n vertrouens verhouding
Risiko faktore vir mishandeling • 1. Fisiese ongeskiktheid van die bejaarde • 2. Kognitiewe inkorting • 3. persoon wat mishandel misbruik alkohol/ dwelms • 4. Persoon wat mishandel is finasieel afhanklik van die bejaarde • 5. Afhanklik van verblyf by die bejaarde persoon • 6. Sosoiale isolasie • 7. Vorige geskiedenis van geweld van die persoon wat die bejaarde mishandel
Demensie
Demensie • Progressiewe kognitiewe en gedrags afwykings geppard met struturele veranderinge in die brein. • DSM IV Kriteria: • 1. Geheue inkorting • 2. Een van die volgende • - Spraak versteuring • -Onvermoё om motoriese aktiwiteite te kan verrig • - Onvermoё om voorwerpe te identifiseer • -Afwyking in uitvoerende funksie • 3. Betekenisvolle inkorting van sosiale en beroeps funksionering • 4. Nie gedurende ‘n episode van delirium diagnoseer nie
Matige kognitiewe inkorting • Vergeetagtigheid normaal vir ouderdom en kwalifikasie status • Algemene kognitiewe funsie bly behoue en kan sosiaal of in beroep funksioneer.
Parkinson’s se siekte • Enige kombinasie van ses onafhanklike motoriese kenmerke: • 1. Rus tremor • 2. Bradikinesie • 3. Rigiditeit • 4. Verlies van posturale reflekse • 5. postuur geflekseerd • 6. Vries fenomeen ( Sukkel om te begin loop – vote gevries)
Substantia nigra: Dopamine neurons
Parkinson’s
Bibliography • Geriatric Medicine and Gerontology – Sixth Edition, Jeffrey B. Halter , et al.
- Slides: 36