Geometriese figure (tweedimensioneel) Vierkant: Reghoek: 1. Al vier sye is ewe lank 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o Ruit: 1. Al vier sye is ewe lank 2. Teenoorstaande hoeke is ewe groot, maar nié 90 o nie Vlieër: 1. Aangrensende sye is ewe lank 2. Een paar teenoorstaande hoeke is ewe groot Gewone driehoek Paralellogram: 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Geen hoek is 90 o nie Gelyksydige driehoek: 1. Al drie sye is ewe lank 2. Al drie hoeke is ewe groot (60 o) Trapesium: 1. Een paar teenoorstaande sye is parallel Gewone vierhoek Reghoeke driehoek: 1. Een hoek is 90 o Gelykbenige driehoek: www. thinkonline. co. za 1. Twee sye is ewe lank 2. Twee hoeke is ewe groot Sye Hoeke Ewewydig Simmetrie
OEFENING: Geometriese figure (tweedimensioneel) Benoem die volgende figure en skryf elk se eienskappe neer: f g e c b a h k d j i l www. thinkonline. co. za Vasvra oor tweedimensionele figure: http: //www. quia. com/cb/311581. html Toets oor tweedimensionele figure: http: //www. quia. com/quiz/2264697. html
Geometriese figure Kubus / vierkantige prisma (driedimensioneel) Reghoekige prisma Driehoekige piramide Driehoekige prisma Vierkantige piramide With thanks to: The Teacher Toolbox www. adrianbruce. com Keël Sfeer www. thinkonline. co. za Silinder Nette vir prismas en piramides http: //www. senteacher. org/Enlarge/12/Nets. xhtml 12 -sydige kalender vir vanjaar www. ii. uib. no/~arntzen/kalender
Voltooi die tabel: Kubus / vierkantige prisma Aantal hoekpunte Aantal rande Aantal vlakke 8 12 6 Reghoekige prisma Driehoekige piramide Vierkantige piramide Keël plat geboë www. thinkonline. co. za Silinder Vorms van vlakke vierkante