GEOGRAFIE Glen Samaaiwesterncape gov za Gereed vir Gr

  • Slides: 14
Download presentation
GEOGRAFIE Glen. Samaai@westerncape. gov. za

GEOGRAFIE Glen. Samaai@westerncape. gov. za

Gereed vir Gr 12 Kaartwerk!! Lengte-graad GRAAD 11 Rigting GIS Kaartlees GRONDGEBRUIK GRAAD 9

Gereed vir Gr 12 Kaartwerk!! Lengte-graad GRAAD 11 Rigting GIS Kaartlees GRONDGEBRUIK GRAAD 9 N Landvorme LIGGING BEREKENINGE GRAAD 1 0 Kaart-Interpretasie Hellings Ortophot KAARTSIMBOLE os Deursnit Vaardig- KONTOERE hede

Berekeninge Afstand Area Gradiënt Kaartafstand x Skaal 100 000 Lxb Verskil in Hoogte Afstand

Berekeninge Afstand Area Gradiënt Kaartafstand x Skaal 100 000 Lxb Verskil in Hoogte Afstand Antwoord in km² Geen eenhede(1: 23) Magnetiese peiling Vertikale oordrywing Magnetiese deklinasie Vertikale skaal Horisontale skaal Magnetiese deklinasie Mag N Ware N 23° + 53’ Peiling Antwoord = X Keer

AFSTAND Bereken die afstand vanaf Huguenot stasie tot Dal Josafat stasie 5, 3 cm

AFSTAND Bereken die afstand vanaf Huguenot stasie tot Dal Josafat stasie 5, 3 cm Formule Kaartafstand x Skaal 100 000 1. Met kaartafstand 2. Plaas in formule 5, 3 cm x 50 000 100 000 = 2, 65 km NB gebruik ‘n skaal van 1: 10 000 ‘n op ortofoto

OPPERVLAKTE Formule: Area = l x b 1. Bereken lengte Kaartafstand x Skaal 100

OPPERVLAKTE Formule: Area = l x b 1. Bereken lengte Kaartafstand x Skaal 100 000 Bereken die oppervlakte Van die rooi blok 3, 4 cm x 50 000 = 1, 7 km 100 000 2. Bereken breedte Kaartafstand x Skaal 100 000 2, 2 cm x 50 000 100 000 3. Plaas in formule Area = l x b 1, 7 km x 1, 1 km = 1, 87 km² = 1, 1 km

GRADIËNT Bereken die gradiënt tussen Driehoeksbaken 172 en hoogtepunt 162. Formule Gradiënt = Verskil

GRADIËNT Bereken die gradiënt tussen Driehoeksbaken 172 en hoogtepunt 162. Formule Gradiënt = Verskil in hoogte Afstand 1. Bereken verskil in hoogte 173, 6 m – 162 m = 11, 6 m 2. Bereken afstand 3. Plaas in formule Gradiënt = Verskil in hoogte Afstand 5, 2 cm x 50 000 100 000 = 2, 6 km =2 600 m (Herlei na m) 11, 6 VEREEN 2 600 VOUDIG = 1: 224, 13

3, 8 c m GRADIËNT Bereken die gradiënt tussen hoogtepunt 1797 en hoogtepunt 2263

3, 8 c m GRADIËNT Bereken die gradiënt tussen hoogtepunt 1797 en hoogtepunt 2263 Gradiënt = Hoogte Afstand 2263 -1797 = 466 m 3, 8 cm x 50 000 100 000 = 1, 9 km (herlei) = 1 900 m Gradiënt = 466 1 900 (vereenvoudig) = 1: 4, 07

MAGNETIESE DEKLINASIE (Die verskil in grade tussen WARE NOORD en MAGNETIESE NOORD) Mag N

MAGNETIESE DEKLINASIE (Die verskil in grade tussen WARE NOORD en MAGNETIESE NOORD) Mag N WENK 1. 2. 3. 4. 5. 6. 53’ Neem die volgende in ag: W E S 23° TEKEN die magnetiese deklinasie van die inligting wat in die vraag gegee word. ‘n Geestelike beeld sal van hulp wees met die berekening! Ware N O O S SUID Wat is die gemiddelde mag. deklinasie (in grade & minute)? In watter rigting is die magnetiese deklinasie? In watter jaar word die magnetiese deklinasie gegee? Wat is die gemiddelde jaarlikse verandering? In watter rigting is die gemiddelde jaarlikse verandering? Vir watter jaar moet die mag. deklinasie bereken word?

MAGNETIESE DEKLINASIE Bereken die magnetise deklinasie vir 2011. 1. Bereken die verskil in jare

MAGNETIESE DEKLINASIE Bereken die magnetise deklinasie vir 2011. 1. Bereken die verskil in jare Verskil in jare: 2011 – 2002 = 9 jaar 2 Bereken grade oor totale jare Nom zam o Grade: 9 jaar X 6’ W = 54’ Wes Kwa 3. Bereken die magnetise deklinasie vir 2011 Magnetiese deklinasie in 2011: = 23º 33’+54’W = 23º 87’ W = 24º 27’ Wes van Ware Noord Op jou eie: Bereken die magnetiese deklinasie vir 2019

VERTIKALE VERGROTING Deursnit Vr: Waarom word deursnitte vergroot wanneer dit geteken word? A: Om

VERTIKALE VERGROTING Deursnit Vr: Waarom word deursnitte vergroot wanneer dit geteken word? A: Om die relief van die landskap te sien. FORMULE : VV = VS HS

Bereken die Vertikale Vergroting 4 mm = 20 m 4 mm = 20 000

Bereken die Vertikale Vergroting 4 mm = 20 m 4 mm = 20 000 mm STAP 1 Herlei VS na verhoudingskaal (Dieselfde eenhede) 4 : 20 000 1 : 5 000 STAP 2 Plaas in formule VV = = = 1 5 000 VS HS ÷ 1 X 5 000 1 50 000 1 = 10 keer

Horisontale- en Vertikale skaal dieselfde A B C Vertikale skaal vergroot A C B

Horisontale- en Vertikale skaal dieselfde A B C Vertikale skaal vergroot A C B

VOORBEELD VERTIKALE VERGROTING Bereken die vertikale vergroting VE = VS HS VS: 1 cm

VOORBEELD VERTIKALE VERGROTING Bereken die vertikale vergroting VE = VS HS VS: 1 cm = 20 m 1 cm = 2 000 cm VS = 1 : 2 000 HS = 1 : 50 000 VE = VS HS 1 X 2 000 50 000 1 = 25 keer