Gemeente Algemeen Gebedsbulletin No 37 van 2017 Dank
Gemeente – Algemeen Gebedsbulletin No. 37 van 2017 -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante Bid asb vir Janine Vorster– sy het ons gebede bitter nodig -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk egskeidings Deon Serfontein Tel: (016) 971 -3027 Sel: 083 -288 -7555 Vermy Daardie V. V. V. leefwyse Daar’s iets soos slegte vrees en gesonde vrees. Ons benodig ’n gesonde vrees vir dinge soos wilde diere, elektriese drade, vuurwapens, gifstowwe, ensovoorts. Hiersonder kan ons nie behoorlik oorleef nie. Maar daar is ook ongesonde vrese wat ons liggaam gedurig in daardie ‘V. V. V. ” toestand (“vries, vlug, of veg”) inforseer. Verseker is daar tye dat ons moet “V. V. V. , ” maar as ons voortdurend in hierdie ongesonde sone uitkamp, dan vergiftig onsself met negatiewe emosies en gedrag. Ons durf nooit slawe van enige vrees word wat ons lamlê nie. God daag elke keer te midde van sulke vrees en onsekerheid op met die woorde: “Moenie bang wees nie, dit is Ek!” Hy verseker ons keer op keer van sy teenwoordigheid wanneer vrees en ander negatiewe gebeurtenisse dreig om ons lewe te oorspoel. Sy nabyheid bring onstuimige harte tot bedaring. Hy kalmeer ons gemoed. Maar God gebruik graag ook vriende en kundiges om ons te help met daardie irrasionele vrese in ons lewe. Maak gebruik van sulke mense se raad en hulp. Moenie wegkruip in jou eie “V. V. V. ” bunker nie. Dit is nie veilig daar nie. Jesus se nabyheid is jou veiligheid en jou troos. deur Stephan Joubert Bid asb saam vir Eskom & sy werkers – ons het dit baie nodig Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Bid asb vir al die verslaafdes – hulle het elke gebed -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my Bid vir Lottie Conradie–sy het ‘n siekte wat haar -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. senuwees aantas - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! bitter nodig Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volkome genesing Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker Gedagte vd week Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir Marlien Roetz – sy is siek en het gebed nodig ? ? Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Milan Loots – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Engela Vermeulen vir volle genesing Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Oom Harry Vorster vir genesing Bid asb vir Ruan van Zyl vir spoedige herstel Bid asb vir Christihan Barnard vir spoedige herstel na ongeluk Bid asb vir Dirk van Schalkwyk vir spoedige herstel ? ? ? Bid asb vir Hanna Pienaar – kry groot oog operasiebid vir herstel Datum “Topic” 05 Nov 2017 12 Nov 2017 Gemeentefees NG Kerk Kerssangdiens NG Kerk Plek Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.
- Slides: 1