Gemeente Algemeen Gebedsbulletin Dank GOD vir Radiokansel al
Gemeente – Algemeen Gebedsbulletin -Dank GOD vir Radiokansel & al die ander radiostasies wat SY Naam groot maak -Bid vir die gemeente se werksaamhede en elkeen wat ook leiding neem in die gemeente -Bid vir die eredienste, voorsang-groepie en ons predikante Bid asb vir Janine Vorster – elke gebed is bitter nodig Deon Serfontein Tel: (016) 971 -3027 Sel: 083 -288 -7555 Bid asb vir gebroke huwelike – daar is baie -Dankie HERE vir U groot genade & my gesondheid egskeidings -Dankie HERE vir elke nuwe dag wat U my skenk Bid asb saam vir Eskom & sy werkers -Dankie HERE dat U, U ENIGSTE SEUN gestuur het om vir my aan die houtkruis te sterf Bid asb vir eenheid & herlewing in ons dorp & in ons land SA Rus reg in 2018. . . Bid asb vir al die verslaafdes vir volle genesing Geluk loop hand aan hand met ’n diep vrede in God. Hiersonder gaan 2018 net nog ’n jaar van onvervulde behoeftes wees. Die regte soort geluk vat regtig pos in jou binneste as jy doelbewus kies om weg te stap van jou eindelose behoeftes na God toe. Die meeste mense vind nooit sulke vrede in die Here nie. Hulle idee van geluk werk soos ’n dwelm. Hulle dink nog besittings gaan hulle gelukkig maak. Hulle benodig retail therapy of ander tydelike plesiere om goed te voel oor hulleself. Dan raak hulle verslaaf hieraan, sonder dat hulle ooit blywende geluk smaak. Hierdie soort geluk is immers geleë in die volgende ding wat hulle nog moet hê. Die enigste skuif wat in 2018 ewige dividende sal oplewer, is daardie skuif na innerlike vrede. Kom tot rus aan God se voete. Parkeer jou lewe by Hom. Rig vir jou ’n uitkyktoring op in Sy teenwoordigheid. Raak stil voor die Here, soos wat Habakuk 2: 20 sê. Laai jou laste aan sy voete af. Wag op Hom. Nee, moenie op diens wag nie, wag net op God. Sy teenwoordigheid is hemelse manna. Dan sal jy in 2018 rus kry vir jou gemoed. deur Stephan Joubert Dankie HERE dat U ons tot hier gebring het. Stap asseblief saam met ons deur hierdie nuwe jaar (2018) wat voorlê. Amen! Mag jou jaar vol wonderwerke, liefde & geluk wees. Alles so uit GOD se Hand. Ons Van X 3 prediaknte en John huisgesinne Deon, Danie, & wens jou en jou familie huisgesinne ‘n GOD geseënde 2018 toe! Bid vir Lottie Conradie – sy is ernstig siek Bid asb vir Chanté Pieterse – sy het Leukemie kanker Bid asb vir Marié Deysel – sy het kanker -Dankie HERE dat ek kan sit, opstaan, loop, lag, ruik, hoor, proe , redeneer & omgee, & dankie HERE dat U altyd daar is vir my -Dankie my GOD vir elke gebed wat gebid word & vir elke gebed wat U verhoor. Dankie my GOD dat U ons hand nooit sal los nie. Bid asb vir Chenique vd Merwe – bid vir volle genesing - Dankie vir U wondergroot genade. Amen! Bid asb vir Deseré vd Walt – bid vir volle genesing Bid asb vir André Ackerman vir genesing na sy beroerte Bid asb vir Beatri Wagner – sy is ernstig siek Bid asb vir Hernann Sander – vir spoedige herstel en genesing Bid asb vir Alta Faurie vir genesing - sy is baie siek Bid asb vir Willie Matthee- het longontsteking Bid asb vir Maria Steyn – bid vir volle genesing sy is ernstig siek Bid asb vir Suzette Fourie en dogter-haar dogter het HY sal SY Engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. Ps 91: 11 kanker Bid asb vir Banie Venter-hy is ernstig siek met ‘n breingewas Bid asb vir Danie Smit- bid asb vir volle genesing Bid asb vir MJ Jacobs vir volle genesing Here, maak stil my klagtes, kalmeer my angs, verban my twyfel, sodat ek in U tot rus kan kom. Plaas my voete op die vaste Rots, wat Uself is – O Ewige en Sterke God. Amen! Voorspoedige ? ? ? hierdie kersfees Datum “Topic” Plek 28 Jan 2018 Gemeente Leon Feirreira NG MOENIE vir Leon Feirreira misloop in 2018 nie! Rig gebedsbulletin versoeke direk aan Deon Serfontein of handig by Kerkkantoor in.
- Slides: 1