Gebed tot die bome Vincent Oliphant Ekverteller n
Gebed tot die bome Vincent Oliphant
Ekverteller ’n reg wat jou geskenk word 1 mag ek altyd die voorreg hê bome 2 die voorreg om julle só te sien staan wy lewe aan GOD/bestudeer Bybel 3 sagmoedige stil monnike Saggeaard/geduldig Metafoor: die bome word met sagmoedige stil monnike vergelyk; goeie beeld – dui op die waardigheid van die bome/monnike/ die bome word hiermee gepersonifieer / dus lewend gemaak s-alliterasie – beklemtoon die rustige atmosfeer veroorsaak deur die bome en die stil monnike
Bome/natuur maak niemand seer 4 julle wat nog nooit ‘n hand teen iemand gelig het nie 5 gee my iets van julle heiligheid bome is goddelik vir spreker 6 sodat ek uiteindelik die byl neer kan lê spreker vergelyk hom met ’n houtkapper/byl; breek af wat God gemaak het. 7 hierdie wapen wat ek so ongenaakbaar teen julle opneem kontras meedoënloos/ongenadig/lelik/harteloos 5 julle wat só hulpeloos met jul voete in die aarde geanker staan personifikasie Hulpeloos. . geanker = paradoks/skynbare teenstrydigheid (fig) Bome kan hulleself nie verdedig nie/ is geanker in die grond (let)
• Woorde om die vermensliking van die bome/peronifiëring in die tweede strofe te beklemtoon: hand voete hulpeloos heiligheid • Idiomatiese uitdrukking: om die (stryd)byl neer te lê – dit beteken om vrede te maak – die mens en die natuur moet vrede maak.
9 waardige vriende metafoor + personifikasie bome is soos vriende/vriendskapsbande / digter se ervaring van bome word as ʼn persoonlike, menslike verhouding gesien s-alliterasie 10 julle wat ten spyte van alles steeds my asem aan my gee dui op onreg wat teenoor bome gepleeg word bome stel suurstof vry wat die mens benodig om te oorleef gee my méér anafore 12 gee my die wysheid om te weet w-alliterasie 13 hoe ek julle liefde kan beantwoord 11 Bome se liefde = skadu/beskutting brandstof/energie behuising/boumateriaal voedsel/vrugte rustigheid/ontspanningsruimte Anafore = herhaling aan die begin van versreëls
14 sodat ek weer die tuin mag betree Tuin van Eden – mens wil weer in harmonie met die natuur wil kom/daarmee sou wou versoen 14 om sáám met julle my plek in te neem verwys na die Tuin van Eden wat met die sondeval deur die mens verlaat is – die mens wil graag weer met die tuin versoen raak 14 om sáám ‘n nuwe gees uit die grond te laat groei die mens voel hy en die natuur hoort saam soos in Eden/soos bedoel met die skepping g-alliterasie
14 my vriende 15 my behoud skakel met die liefde / die mens het die natuur nodig vir sy behoud/bestaan ”-houd” sluit aan by hout (woordspeling)
• Eienskappe van die bome wat die spreker ook wil hê: heiligheid en wysheid. • Die spreker in die gedig is ʼn mens wat voel die mensdom doen die bome of natuur skade aan. • Tipiese vrye vers: versreëllengtes wissel; geen vaste strofebou; geen hoofletters; geen leestekens; herhalende woorde; herhalende klanke (alliterasie) • Tema: Die mens is die oorsaak van die vernietiging van die natuur. In die proses is die mens besig om homself te benadeel. Met die regte houding teenoor die natuur kan die mens die verhouding herstel.
Ons eie boerbokke in die Karoo. . .
Het jy al so één gesien? ? ?
Toborochi boom Boabab boom (1000 jaar oud)
Rhododendromboom / Kanada (+125 jaar oud) Boomwortel grot / Kalifornië
Candelabra tree – tree of mystery. . . Sipresboom - Montezuma
Chandelier tree Angel Oak tree (1500 years old) South Carolina
Olyfboom (3000 jaar oud) Polland – Crooked Pine Trees
Saguaro Kaktus Lekker windverwaaid!!! (Nieu-Seeland)
Flamboyant tree - Brazil Sipresbome – Texas – Olifantvoete!
Reënboog Eycalyptus - / bloekombome - Hawaii
Dragon’s Blood Tree – sap is bloedrooi! Circus Tree – deur 6 sycamore bome gevorm
Chinese Ginkgo Boom (1400 jaar)
- Slides: 21