FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS

  • Slides: 11
Download presentation
FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS

FIETSRYTOER 2019 JAKKIE VD COLFF VIR DIE VOORTREKKERS

Kuifie se oupa Jakkie is deur Die Voortrekkers in die Moot genader om ‘n

Kuifie se oupa Jakkie is deur Die Voortrekkers in die Moot genader om ‘n Geskiedenistoer te doen vanaf Pretoria tot in Kaapstad! WAT: Jakkie vd Colff is deur OL Pta Moot genader oor ‘n Fietrsrytoer van Pretoria na Kaapstad te doen vir Die Voortrekkers!

WAAROM: Tema - … Voortrekkers KAN (Kultuur Natuur Avontuur!) met ons ABC en D

WAAROM: Tema - … Voortrekkers KAN (Kultuur Natuur Avontuur!) met ons ABC en D – uitreik – “Uit die Gemeenskap vir die Gemeenskap” (die na naaste aan ons – *eie Voortrekkers bv borg ‘n kamp, ander Gemeenskapsleiersorganisasies – Kinderhuise, Ouetehuise in omgewing – eie diskresie na wie ons wil uitreik. )

Twee bene: • Sigbaarheid / Bewusmaking • *Voortrekkers te help om meer bekostigbaar te

Twee bene: • Sigbaarheid / Bewusmaking • *Voortrekkers te help om meer bekostigbaar te wees Fondsinsameling vir “arm” kinders, fondse ge-in aanwend vir bv kampe borg ens. Elke kommando/oord eie inisiatief van hoe geld ingesamel kan word, bv kompetisies, vasvra, borge ens Vorentoe: Jakkie en Mona OL Pta Moot Gesprek met Gebiedsleiers by HB vergadering 13 April 2019.

WIE: Jakkie van der Colff gesoute langtoer-ryer –”CV” - hy vra niks van ons

WIE: Jakkie van der Colff gesoute langtoer-ryer –”CV” - hy vra niks van ons as VT, net by party plekke slaapplek langs pad… VT kommando’s sal gekontak word en inligting deurgegee word waar daar VT is op ‘n betrokke dorp. o HL sal reël vir ‘n Voortrekkerfietsryhemp of twee uit Voriemôl. ‘n Bladsak vir boodskappe. . o VT vlag vir fiets – Oord Pta Moot o Elke kommando of Oord doen bemarking hiervan in eie omgewing – samel eie fondse in.

WANNEER: Afskop in kommando’s enige tyd vanaf Feb 2019… bekendstelling van Toer. Amptelike Toer

WANNEER: Afskop in kommando’s enige tyd vanaf Feb 2019… bekendstelling van Toer. Amptelike Toer afskop 16 Aug met wegspring 17 Aug in Pretoria – 36 dae WAAR: Afskop in Pretoria dan roete tot in Kaapstad (Roetekaart wys) WAARMEE: Jakkie se eie ”bates”: fiets, tyd en talente

WATTER BOODSKAP: • Amptelike groeteboodskap vanaf HL vir elke dorp aangegaan. Insamel van groeteboodskappe,

WATTER BOODSKAP: • Amptelike groeteboodskap vanaf HL vir elke dorp aangegaan. Insamel van groeteboodskappe, facebook ens vir Die Voortrekkers – “Digi-taal” Nasionale facebook/Transvaal en ander… • Gesels met radiostasies elke oord /gebied wat kontakte het, Jakkie het ook kontakte van vorige toere. Plaaslike koerante en voorstad weekblaaie ens. Besoek: Monumente waar daar is langs pad (storie van monument? ) – foto’s daarvan, foto’s van Jakkie by elke dorp se ingang-naambord en/of Monument…. (ons kan ook Jackie Grobler nader vir inligting? )

FOTOS:

FOTOS: