Esegil 47 6 Die man s toe vir

  • Slides: 38
Download presentation
Esegiël 47: 6 “Die man sê toe vir my: ‘Sien jy dit mens? ’”

Esegiël 47: 6 “Die man sê toe vir my: ‘Sien jy dit mens? ’” Mag jy die onsienlike sien!

Lied 202 Prys Hom, die Hemelvors

Lied 202 Prys Hom, die Hemelvors

Lied 202: Prys Hom, die Hemelvors 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe

Lied 202: Prys Hom, die Hemelvors 1. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon; loof Hom aan Wie die hemelkoor hulde steeds betoon. Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. Sy Woord het alles voortgebring - roem ewig sy gesag.

2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het

2. Loof Hom, die Lam van God, want Hy's vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag. Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom dít het Hy ons gemaak.

3. Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar

3. Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag. Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in 'n koor.

Flam 390: Hemelvader, ek aanbid U

Flam 390: Hemelvader, ek aanbid U

Flam 390: Hemelvader, Ek aanbid U Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus, ek bring

Flam 390: Hemelvader, Ek aanbid U Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus, ek bring lof aan U. Heilige Trooster, ek vereer U. Vir ewig wil ek U Naam verhoog.

Halleluja, halleluja, Ek buig neer voor U as ek sing. Halleluja, halleluja, aan die

Halleluja, halleluja, Ek buig neer voor U as ek sing. Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen.

Flam 390: Hemelvader, Ek aanbid U Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus, ek bring

Flam 390: Hemelvader, Ek aanbid U Hemelvader, ek aanbid U. Koning Jesus, ek bring lof aan U. Heilige Trooster, ek vereer U. Vir ewig wil ek U Naam verhoog.

Halleluja, halleluja, Ek buig neer voor U as ek sing. Halleluja, halleluja, aan die

Halleluja, halleluja, Ek buig neer voor U as ek sing. Halleluja, halleluja, aan die Koning van die eeue, amen.

FLAM 353 Here, Heilige Here

FLAM 353 Here, Heilige Here

FLAM 353: Here, Heilige Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here,

FLAM 353: Here, Heilige Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here, heilige Here, laat u weë ook myne wees.

Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here, heilige Here, laat u

Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here, heilige Here, laat u weë ook myne wees.

1. U weë is hoër as die berge; U liefde is dieper as die

1. U weë is hoër as die berge; U liefde is dieper as die see; U genade vloei soos fonteine. Ek wil saam met U loop in u weë.

Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here, heilige Here, laat u

Here, heilige Here, u weë is hoër as myne. Here, heilige Here, laat u weë ook myne wees, laat u weë ook myne wees.

Votum

Votum

Flam 124 Angus Dei

Flam 124 Angus Dei

Angus Dei (Staande) Halleluja, halleluja, want die Heer God Almagtig regeer. Halleluja, heilig, is

Angus Dei (Staande) Halleluja, halleluja, want die Heer God Almagtig regeer. Halleluja, heilig, is U Heer God Almagtig!

Waardig is die Lam, Waardig is die Lam. U is heilig, heilig is U

Waardig is die Lam, Waardig is die Lam. U is heilig, heilig is U Heer God Almagtig! Waardig is die Lam, waardig is die Lam. Amen

Angus Dei Halleluja, halleluja, want die Heer God Almagtig regeer. Halleluja, heilig, is U

Angus Dei Halleluja, halleluja, want die Heer God Almagtig regeer. Halleluja, heilig, is U Heer God Almagtig!

Waardig is die Lam, Waardig is die Lam. U is heilig, heilig is U

Waardig is die Lam, Waardig is die Lam. U is heilig, heilig is U Heer God Almagtig! Waardig is die Lam, waardig is die Lam. Amen

Die betekenis van die nagmaal

Die betekenis van die nagmaal

Ons sit aan by die tafel van die Here

Ons sit aan by die tafel van die Here

Die Wet van die Here

Die Wet van die Here

Verootmoediging Lied 240 Heiland, as in ootmoed stil

Verootmoediging Lied 240 Heiland, as in ootmoed stil

Lied 240: Heiland, as in ootmoed stil (sittende) 1. Heiland, as in ootmoed stil

Lied 240: Heiland, as in ootmoed stil (sittende) 1. Heiland, as in ootmoed stil ons afhanklik voor U kniel en berouvol na omhoog tot U rig die hart en oog o, waar U soveel moes ly om van skuld ons te bevry: Skenk ons die vergiffenis op ons skulderkentenis. 2

2. Jesus, al is ontrou U bly altyddeur getrou! Wanneer ons skuld bely, maak

2. Jesus, al is ontrou U bly altyddeur getrou! Wanneer ons skuld bely, maak U ons in waarheid vry. Nooit pleit 'n gebroke gees om versoening tevergeefs. U skenk die vergiffenis op ons skulderkentenis!

Tafelgebed

Tafelgebed

Kommunie

Kommunie

Annalise Wiid

Annalise Wiid

Lied 524 God roep ons om met woord en daad

Lied 524 God roep ons om met woord en daad

Lied 524: God roep ons om met woord en daad (Staande) 1. God roep

Lied 524: God roep ons om met woord en daad (Staande) 1. God roep ons om met woord en daad, vir Hom te leef en werk. Hy roep ons deur sy Woord en Gees en maak van ons sy kerk. Hy kies, bewaar en onderhou; Hy inspireer en bou. >

Geloof wat deur die liefde werk, hou aan, bly groei, maak sterk.

Geloof wat deur die liefde werk, hou aan, bly groei, maak sterk.

2. God roep, en salf ons met sy Gees tot koning en profeet; tot

2. God roep, en salf ons met sy Gees tot koning en profeet; tot priester, met 'n hart en hand vir hul in nood en leed. Hy leer ons om te werk en bid, om berge te versit. Hy wat vir ons die gawes gee, maak ons vir diens gereed. 3

3. Ek hoor U roep; ek ken u stem; ek luister na u woord.

3. Ek hoor U roep; ek ken u stem; ek luister na u woord. Laat, Here, ons gehoorsaam wees, U dien soos wat dit hoort. Waar kan 'n groter vreugde wees, o Vader, Seun en Gees? Deur omgee en met uitreik, Heer, gaan ons met blydskap voort.

Seën

Seën