ENERGIE VERANDERING HERSIENING ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies

  • Slides: 29
Download presentation
ENERGIE & VERANDERING HERSIENING

ENERGIE & VERANDERING HERSIENING

ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies verwant aan bindingsenergieveranderinge • REAKSIE WARMTE (ΔH) is die

ENTALPIE Energie veranderinge in reaksies verwant aan bindingsenergieveranderinge • REAKSIE WARMTE (ΔH) is die energie geabsorbeer of vrygestel in 'n chemiese reaksie.

ENERGIE DIAGRAMME • Eksotermiese reaksies is reaksies wat energie vrystel. • Endotermiese reaksies is

ENERGIE DIAGRAMME • Eksotermiese reaksies is reaksies wat energie vrystel. • Endotermiese reaksies is reaksies wat energie absorbeer.

ENDOTERMIESE REAKSIE

ENDOTERMIESE REAKSIE

EKSOTERMIESE REAKSIE

EKSOTERMIESE REAKSIE

EIENSKAPPE Aktiveringsenergie is die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind.

EIENSKAPPE Aktiveringsenergie is die minimum energie benodig vir 'n reaksie om plaas te vind. Wanneer bindings breek word energie opgeneem Wanneer bindings vorm word energie vrygestel

EIENSKAPPE Geaktiveerde kompleks is die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte

EIENSKAPPE Geaktiveerde kompleks is die onstabiele oorgangstoestand van reaktante na produkte

EIENSKAPPE Potensiële energie van die reaktante en produkte

EIENSKAPPE Potensiële energie van die reaktante en produkte

EIENSKAPPE Verandering in entalpie H

EIENSKAPPE Verandering in entalpie H

INVLOED VAN ‘N KATALIS

INVLOED VAN ‘N KATALIS

HERSIENING TEMPO & MATE VAN REAKSIES

HERSIENING TEMPO & MATE VAN REAKSIES

REAKSIE TEMPO Reaksietempo is die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd.

REAKSIE TEMPO Reaksietempo is die verandering in konsentrasie van reaktante of produkte per eenheidstyd.

BOTSINGSTEORIE 1. Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te

BOTSINGSTEORIE 1. Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm 2. Molekule moet met die regte oriëntasie bots 3. Molekule moet met genoeg energie bots

MAXWELL-BOLTZMANN VERSPREIDINGSKURWE Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd

MAXWELL-BOLTZMANN VERSPREIDINGSKURWE Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd • Gedeelte met genoeg kinetiese energie • Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED 1. 2. 3. 4. 5. 6. Aard van die reaktante

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED 1. 2. 3. 4. 5. 6. Aard van die reaktante Konsentrasie van die reaktante Druk van reaktante Reaksie oppervlakte Temperatuur Katalisator

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED Aard van die reaktante

FAKTORE WAT TEMPO BEÏNVLOED Aard van die reaktante

KONSENTRASIE & DRUK Hoër konsentrasie beteken meer deeltjies, meer deeltjies beteken meer botsings, meer

KONSENTRASIE & DRUK Hoër konsentrasie beteken meer deeltjies, meer deeltjies beteken meer botsings, meer botsings beteken meer molekule met EA

TEMPERATUUR Hoë temperatuur beteken die deeltjies beweeg vinniger dit beteken meer botsings tussen molekule

TEMPERATUUR Hoë temperatuur beteken die deeltjies beweeg vinniger dit beteken meer botsings tussen molekule met EA

KATALISATOR 'n Katalisator verhoog die tempo deur 'n alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te

KATALISATOR 'n Katalisator verhoog die tempo deur 'n alternatiewe roete van laer aktiveringsenergie te verskaf. Dit verlaag dus die netto/totale aktiveringsenergie. ‘n Positiewe katalisator is 'n stof wat die tempo van 'n chemiese reaksie verhoog sonder om self 'n permanente verandering te ondergaan.

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm •

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm • Molekule moet met die regte oriëntasie bots • Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd • Gedeelte met genoeg kinetiese energie • Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KONSENTRASIE

KONSENTRASIE

KONSENTRASIE

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm •

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm • Molekule moet met die regte oriëntasie bots • Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd • Gedeelte met genoeg kinetiese energie • Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots TEMPERATUUR

TEMPERATUUR

TEMPERATUUR

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm •

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm • Molekule moet met die regte oriëntasie bots • Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd • Gedeelte met genoeg kinetiese energie • Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots REAKSIE OPPERVLAKTE

REAKSIE OPPERVLAKTE

REAKSIE OPPERVLAKTE

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm •

Chemiese reaksies vind plaas wanneer reaktant deeltjies bots om produk deeltjies te vorm • Molekule moet met die regte oriëntasie bots • Molekule moet met genoeg energie bots Reaksie tempo is direk eweredig aan die • Aantal botsings per tyd • Gedeelte met genoeg kinetiese energie • Gedeelte wat met korrekte oriëntasie bots KATALISATOR

KATALISATOR

KATALISATOR