ENERGIE EN VERANDERING EENHEID 2 SELLE Bron Chemiese
ENERGIE EN VERANDERING EENHEID 2 SELLE Bron Chemiese reaksies Selle Serie Skakeling 2. 1 Parallel Bron Selle is ’n bron van elektriese energie. 2. 2 Chemiese reaksies ’n Skematiese voorstelling: Chemiese potensiële energie (ione voordat dit geskei is). Doc Scientia Kinetiese (bewegings) energie van ladings (elektriese energie) Graad 9 Natuurwetenskappe 1
ENERGIE EN VERANDERING Praktiese ondersoek 15: Bladsy 227 Doel: Om ’n sel/battery uit suurlemoene te maak. Resultate: Die gloeilamp brand. Gevolgtrekkings: LED wat brand of die lesing op ’n sensitiewe meter is ’n aanduiding dat ’n elektriese stroom gevloei het. Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 2
ENERGIE EN VERANDERING 2. 3. 1 Skakeling Serie Praktiese ondersoek 16: Bladsy 227 Doel: Om die helderheid van ’n gloeilamp te ondersoek indien meer selle in serie gekoppel word. Waarnemings: Aantal selle in serie Helderheid van die gloeilamp 1 Gloeilamp brand. 2 Gloeilamp brand helderder as met een sel. 3 Gloeilamp brand helderder as met tweeselle. Teken die stroombaan met die drie selle in serie. Gevolgtrekkings: Hoe meer selle in serie geskakel word, hoe helderder brand die gloeilamp. Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 3
ENERGIE EN VERANDERING 2. 3. 2 Parallel Praktiese ondersoek 17: Bladsy 228 Doel: Om die helderheid van ’n gloeilamp te ondersoek indien meer selle in parallel gekoppel word. Waarnemings: Aantalselleinparallel Helderheid van die gloeilamp 2 Gloeilamp brand. 3 Bly dieselfde. 4 Bly dieselfde. Teken die stroombaan met die drie selle in parallel. Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 4
ENERGIE EN VERANDERING Gevolgtrekkings: Die helderheid van die gloeilamp verander nie indien daar twee of vier selle in parallel gekoppel is nie. Oefening 18: Bladsy 229 1. Wat word twee of meer selle in serie genoem? Battery 2. Waaruit bestaan ’n sel? Elektroliet Metaalstawe wat as elektrodes dien. 3. Wat is ’n elektroliet? Dit is ’n oplossing wat elektrisiteit kan gelei. Dit het positiewe en negatiewe ione. 4. Watter soort energie bevat die elektroliet? Chemiese potensiële energie Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 5
ENERGIE EN VERANDERING 5. Beskryf serieskakeling van selle. In serie word die positiewe pool van die een sel aan die negatiewe pool van die volgende sel gekoppel. 6. Teken drie selle in serie. 7. Beskryf parallelle skakeling van selle. In parallel word al die negatiewe pole aan een punt verbind, en al die positiewe pole aan die ander punt. 8. Teken twee selle wat in parallel gekoppel is. Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 6
ENERGIE EN VERANDERING 9 Wat gebeur met die helderheid van ’n gloeilamp in ’n stroombaan as die een sel vervang word met: 9. 1 twee selle gekoppel in serie? Brand helderder as met een sel. 9. 2 vier selle gekoppel in serie? Brand baie helderder as met een of twee selle. 10 Wat gebeur met die helderheid van ’n gloeilampie in ’n stroombaan as die twee selle in parallel vervang word met: 10. 1 vyf selle in parallel? Brand net so helder as met die twee selle in parallel. 10. 2 ses selle in parallel? Brand net so helder as met die twee selle in parallel. Doc Scientia Graad 9 Natuurwetenskappe 7
- Slides: 7