En God het ges Laat Ons mense maak

  • Slides: 13
Download presentation
“En God het gesê: ‘Laat Ons mense maak na ons beeld, na Ons gelykenis’

“En God het gesê: ‘Laat Ons mense maak na ons beeld, na Ons gelykenis’ […] En God het die mens geskape na Sy beeld; na die beeld van God het Hy hom geskape; man en vrou het Hy hulle geskape” Genesis 1: 26 -27

“As julle dan nou terdeë na My stem luister en My verbond hou, sal

“As julle dan nou terdeë na My stem luister en My verbond hou, sal julle My eiendom uit al die volke wees, want die hele aarde is Myne” Eksodus 19: 5

“Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE” Genesis 6: 8

“Maar Noag het genade gevind in die oë van die HERE” Genesis 6: 8

“En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou nageslag ná jou in

“En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees en vir jou nageslag ná jou” (Genesis 17: 7)

“Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld.

“Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. ” Mattheus 28: 20

“Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk

“Maar julle is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig” (1 Petrus 2: 9)

“Julle het self gesien wat Ek aan die Egiptenaars gedoen het, en dat Ek

“Julle het self gesien wat Ek aan die Egiptenaars gedoen het, en dat Ek julle op arendsvlerke gedra en julle na My toe gebring het” Eksodus 19: 4 Éxodo 19: 4

“Jy moet dan weet dat die HERE jou God is, die getroue God wat

“Jy moet dan weet dat die HERE jou God is, die getroue God wat die verbond en die goedertierenheid hou vir die wat Hom lief het en Sy gebooie onderhou, in duisend geslagte” Deuteronomium 7: 9

“En die kinders van Israel moet die Sabbat onderhou deur die Sabbat te vier

“En die kinders van Israel moet die Sabbat onderhou deur die Sabbat te vier in hulle geslagte as ‘n ewige verbond” Eksodus 31: 16

“Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel

“Kyk, daar kom dae, spreek die HERE, dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ‘n nuwe verbond sal sluit” Jeremia 31: 31

“En daarom is Hy Middelaar van ‘n nuwe testament, sodat, […] die wat geroepe

“En daarom is Hy Middelaar van ‘n nuwe testament, sodat, […] die wat geroepe is, die belofte van die ewige erfenis kan ontvang” Hebreërs 9: 15

“En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want

“En dat niemand deur die wet by God geregverdig word nie, is duidelik; want die regverdige sal uit die geloof lewe. ’” Galasiërs 3: 11

“Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê” Johannes 10: 10

“Ek het gekom, dat hulle lewe en oorvloed kan hê” Johannes 10: 10