Ekonomiese Kringloop Die verskil tussen n geslote en
- Slides: 23
Ekonomiese Kringloop
Die verskil tussen ‘n geslote en ‘n oop ekonomie. � In ‘n geslote ekonomie is daar nie ‘n buitelandse sektor nie. Daar is dus geen inen uitvoere nie. � By ‘n oop ekonomie word handel gedryf met die res van die wêreld. Daarom noem ons dit ook ‘n globale ekonomie.
HOE WERK ‘N EKONOMIESE STELSEL? � ‘n Ekonomiese stelsel poog om die produksie faktore* te beheer en die vloei van ekonomie [deur inflasie, rentekoerse, invoer en uitvoer tariewe, belasting en banke] te bepaal/reguleer. � *Produksiefaktore = arbeid, kapitaal, entrepreneur, natuurlike hulpbronne (grond)
� Hulpbronne word deur besighede/fabrieke gebruik om goedere en dienste te produseer. � Hulpbronne � Goedere � Insette proses � Insette = insette en dienste = uitsette word verander na uitsette dmv ‘n � (hulpbronne) proses van verander (bv vervaardiging) uitsette (goedere)
EKONOMIESE KRINGLOOPDEELNEMERS
1. Regering � Primêre doel is om die behoeftes van samelewing te bevredig. (huishoudings en besighede bv medies, paaie, onderwys ens) � Word gedoen deur inkomstes te verkry uit verskeie belastings wat gehef word. (huishoudings en besighede betaal belasting) � Koop produksiefaktore van huishoudings � Koop goedere en dienste van firma’s
Verwag van regering om: � Investering te lok (plaaslik en buiteland) � Om mark vir SA produkte wêreld wyd te verhoog. (Mark toeganklikheid. ) � Om ‘n regverdige, effektiewe en kompeterende mark vir plaaslike en buitelandse beleggers, besighede en verbruikers te skep.
2. Huishoudings � Is die primêre ekonomiese deelnemers van kringloop � Hulle besit baie van die produksiefaktore bv arbeid (verkoop arbeid aan besighede en inruil verdien salarisse, kapitaal, natuurlike hulpbronne en entrepreneurskap) � Behoeftes/begeertes ontstaan en word bevredig in die huishoudings. Daarom die motief van die besighede en die regering om goedere en dienste te produseer
� Huishoudings verkoop die produksiefaktore soos arebeid, kapitaal, natuurlike hulpbronne en entrepreneurskap op die faktormark aan die produsente. ◦ In ruil hiervoor ontvang hulle lone, rente, huur en wins � Hulle gebruik dan die inkomste om goedere en dienste in die goederemark te koop. ◦ Hulle betaal dan die produsente daarvoor
� Is die verbruikers van goedere en dienste Voorbeelde: Goedere Dienste Kos Haarkapster Klere Skool Meubels Sport klubs � Betaal belasting aan regering en inruil ontvang sekere basiese dienste bv paaie ens.
3. Besigheidsektor � Is die produsente � Hoofdoel van ‘n besigheid = wins te maak � Koop dienste of produksiefaktore van die huishoudings en gebruik dit dan om goedere en dienste te vervaardig ◦ Bv. Betaal salarisse aan huishouding
Besigheidsektor: � Kry inkomste vanaf verbruikers uit verkope van goedere en dienste � Betaal belasting aan die regering op wins gemaak � Kry ook sekere basiese goedere en dienste van die regering
Produksiefaktore: Vergoeding Huur hulpbronne bv land, water, lug, minerale � Natuurlike � Arbeid Salarisse Mense se vaardighede word gebruik om goedere te vervaardig � Kapitaal Rente Geld investeer in besighede � Entrepreneurskap � Vaardighede begin Wins van mense wat ‘n nuwe besigheid
Ekonomiese Kringloop
Buitelandse sektor � Sluit in Al die ander lande in die wêreld � Handel tussen die sektor en huishoudings en sakeondernemings vind plaas in die vorm van in- en uitvoere � Hoekom wil ons in en uitvoer? ◦ Invoer: SA se ekonomie kan dalk nie al die goedere wat deur sy burgers vereis word produseer nie. ◦ Uitvoer: Dalk het ons ‘n oorskot en voer daarom uit
Goedere en faktormark � Die faktormark: � Die goedere en dienste mark: ◦ hier verhandel/ruil ons produksiefaktore bv arbeid vir lone, kapitaal vir rente ens. ◦ dit is alle markte van verskillende goedere en dienste.
Die vloeie � 2 soorte: Reële vloei: Vloei van goedere, dienste en produksiefaktore Monetêre vloei: Vloei van geld in die ekonomie
Reële vloei � Produksiefaktore word aan sakeondernemings verkoop in die faktormark � Sakeondernemings in produkte � Goedere omskep produksiefaktore en dienste word verkoop in die goedere mark aan die verbruiker.
Monetêre vloei � Verbruikers verdien ‘n inkomste, bv deur produksiefaktore te verkoop � Verbruikers aangekoop bestee hul inkomste op goedere � Die regering ontvang belasting van huishoudings en firmas � Regerings dienste betaal ook ondernemings vir goedere en � Ondernemings gekoop betaal verbruikers vir produksiefaktore
Vloei � NB: Die pyltjies op die ekonomiese kringloop model dui die rigting aan waarin geld of goedere vloei/beweeg. � Die twee vloeie vind in die teenoorgestelde rigtings plaas (soos jy op die model kan sien)
Besighede Produksiefaktore Goedere en dienste Inkomste uit verkoop van goedere en dienste Spandering Publieke goedere en dienste Faktormark Belasting Spandering Produksiefaktore Spandering Regering Belasting Vergoeding Produksiefaktore Goedere mark Huishoudings Goedere en dienste Publieke goedere en dienste Spandering Goedere en dienste
vervolg Betaling van uitvoere Goedere mark Uitvoere Invoere Betaling vir invoere Buitelandse sektor Invoere en Uitvoere
Belangrike terme � Wisselkoers: Die prys van ‘n geldeenheid wat uitgedruk word in ‘n ander land se geldeenheid
- Wat is die verskil tussen weer en klimaat
- Verskil tussen vergelyking en metafoor
- Verskil tussen versekering en assuransie
- Rympatrone in afrikaans
- Fleksiemorfeme
- Oop en geslote vraekaartjies
- Die sprinkaan en die mier
- Endogene processen
- Farmacokinetiek
- Kringloop van het water
- Gesteentekringloop
- Kringloop armoede
- Impak van sosio-ekonomiese kwessies op besighede
- 4 sosiale kwessies wat lei tot sosiale ongeregtigheid
- Ekonomiese sektore
- Dialoog simulatie
- Verschil tussen wiskunde a en b
- Bedrijvende zin
- Verschil tussen lux en lumen
- Bissectricepaar
- Industrielandschappen
- Spanning tussen nul en aarde
- Wat betekent objectief
- Organen