Ek Het n Huisie By Die See H
Ek Het ‘n Huisie By Die See H. A. Fagan
Ek Het ‘n Huisie By Die See H. A. Fagan Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. (FA Fagan) Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 1 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14
Inleiding • Almal van ons bly in een of ander soort huis. 1. Waarom het mens ‘n huis of ‘n plek im in te bly nodig? 2. Waarteen beskerm jou ouerhuis jou? 3. Hoe, dink jy besluit ouers waar hulle wil bly en hulle kinders grootmaak? 4. Lees die titel van die gedig en die verkleinwoorde in versrëel 9. • Waarom dink jy gebruik die digter verkleinwoorde?
Inleiding: Woordeskat Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 1 2 3 4 waves branders against 5 6 7 8 moan lost roaming, moaning narrow passage yearn very intense, wild
candle My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 howl windowpanes weather and wind rock
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 1 2 3 4
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood 5 6
Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8
My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12
Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14
Uiterlike bou van die gedig: Engelse sonnet 14 versreëls 3 + 1 = 4 strofes
14 versreëls • (4) kwatryn • (4) Kwatryn • (2) Koeplet Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 1 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14
Rymskema Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. a b b a Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. c d d c My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. e f f e Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. g g
Innerlike bou 3 kwatryne (Eerste 3 x 4 = 12 versreëls) Kwatryn 1 Kwatryn 2 Kwatryn 3 Verduideliken beskryf die huisie, hoe veilig hy voel daarbinne ten spyte van die storm wat woed daarbuite
Innerlike bou Kwatryn 1 Kwatryn 2 Kwatryn 3 Koeplet Gevolgtrekking Samevatting – waarom hy nie bang is vir die stroms nie
Kontras Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan 1 2 3 se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 5 Buite Binne
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan 2 met al die oseaan se woeste krag. 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Herhaling
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan 2 teenaan die rots waarop my huisie staan 3 met al die oseaan se woeste krag. 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; 10 hierbinne is dit veilig, warm en dig. 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Herhaling
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Stylfiguur: Personifikasie
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, 5 soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 8 6 7 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Stylfiguur: Vergelyking
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 9 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Klanknabootsing Vergelyking
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Klanknabootsing
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood 5 6 al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Binnerym
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 skep atmosfeer
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 skep atmosfeer
Ek het 'n huisie by die see. Dis nag. 1 Ek hoor aaneen, aaneen die golwe slaan teenaan die rots waarop my huisie staan met al die oseaan se woeste krag. 2 3 4 Ek hoor die winde huil - 'n kreun, 'n klag, soos van verlore siele in hul nood al dwalend, klagend, wat in grag en dood geen rus kon vind nie, maar nog soek en smag. 5 6 7 8 My vuurtjie brand, my kersie gee sy lig. 9 Ek hoor dan maar hoe loei die storm daarbuite ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite; hierbinne is dit veilig, warm en dig. 10 11 12 Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 gehoorsintuig
Slotkoeplet Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. 13 14 Natuurelemente word uitgedaag – “You can try all you want, …”
Slotkoeplet Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan - 13 dit is 'n rots waarop my huisie staan. 14 Klankverskynsel: Alliterasie
Slotkoeplet Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan dit is 'n rots waarop my huisie staan. Simboliek: nag = weer en wind = rots = my huisie = 13 14
- Slides: 29