EENHEID 5 AFSTANDAANWYSERS EN AFSTANDSTABEL BLADSY 102 INLEIDING
EENHEID 5: AFSTANDAANWYSERS EN AFSTANDSTABEL BLADSY 102
INLEIDING: • Word gebruik om afstande tussen bestemmings te bereken. • Help toeriste om uit te werk hoe ver hulle per dag kan reis; hoe lank dit sal neem om ’n bepaalde afstand te ry en hoeveel tyd daar by ’n bestemming of besienswaardigheid bestee kan word.
5. 1 AFSTANDAANWYSERS OP KARATE: • Rooi of swart nommers word op paaie op kaarte aangedui as afstandaanwysers. • Syfers dui afstande tussen dorpe aan. • Voorbeeld A en B in Figuur 31 Bladsy 102!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
5. 2 AFSTANDSTABELLE: • Word in atlasse en brosjures gevind • Word gebruik om selfry-toere en -roetes te beplan • Word gebruik om afstande tussen stede en dorpe te bereken • Staan in rye en kolomme in tabelvorm.
5. 2. 1 HOE OM DIE AFSTAND TUSSEN DORPE EN STEDE TE BEPAAL: • Voorbeeld: ‘n Toeris van JNB wat die Durban July-perdewedren wil bywoon sal die volgende stappe moet volg: 1. Vind die kolom waar Johannesburg (JNB) in die tabel aangedui is en soek dan horisontaal langs die ry na regs tot by die kolom van Durban. 2. Trek ‘n denkbeeldige lyn ondertoe van die Durban-kolom tot waar dit kruis met Johannesburg. 3. Die getal waar die twee Stede met mekaar kruis is dan die afstand in kilometer
5. 3 REISTYD: •
HUISWERK: • Aktiwiteit 5: Bladsy 103 en 104 nommer 1 tot 3!
- Slides: 9