EENHEID 4 KWARTAAL 2 KONFLIKGEBIEDE EN MEDEDINGING TUSSEN
EENHEID 4: KWARTAAL 2 KONFLIKGEBIEDE EN MEDEDINGING TUSSEN DIE SUPERMOONDHEDE IN DIE KOUE OORLOG BLADSY 139
• Anders as ‘n aktiewe “warm” oorlog het die VSA en Sowjetunie in die jare na die Tweede Wêreldoorlog nooit direk teen mekaar geveg nie. • Die Koue Oorlog was egter ‘n tyd van intense wedlywering tussen die supermoondhede wat op baie verskillende manière en in baie verskillende plekke afgespeel het.
KOUE OORLOG (WAPENWEDLOOP) • Die bedreiging vir wêreldvrede en veiligheid was die mededinging tussen die VSA en Sowjetunie om kragtiger en meer vernietigende wapens te ontwikkel. • Kernwapens soos die bomme wat Hirosjima en Nagasaki vernietig het. • Teen 1950 het VSA en Sowjette wapens ontwikkel om die res van die wêreld uit te wis. • Die bedreiging van die kernwapens was so groot dat altwee kante geweet het as hulle die wapens afvuur dat dit tot hul eie vernietiging sou lei as die ander kant terugveg. • Wapenwedloop was ‘n wedloop om voor te bly en nie om te wen nie, daar was nooit ‘n wenner nie.
DIE RUIMTEWEDLOOP: • Die orlog het ook gegaan om groter en beter tegnologie te ontwikkel en te verseker dat die wêreld daarvan weet. • Amerikaanse-Sowjet-wapenwedloop was ‘n kenmerk van die koue oorlog. • Ruintewedloop het van 1957 – 1975 geduur en het gegaan oor: 1. Die buitenste ruimte met satalliettegnologie te verken. 2. Mense in die ruimte in te stuur 3. Mense op die maan te laat land. • Ruimtewedloop het begin met die Russe se lansering van Sputnik 1 op 4 Oktober 1957 waar die eerste sateliet die ruimte suksesvol ingegaan het. • Die Amerikaner het toe NASA (National Aeronautics and space Administration) tot stand gebring, wat vandag nog bestaan.
TYDLYN VAN RUIMTEWEDLOOP (Februarie) John Glenn was die eerste Amerikaner wat om die aarde wentel. Die Russe stuur die eerste dier die ruimte in. 1961 1957 (Maart) Die eerste ruimtewandeling. 1963 1962 (April)Joerie Gagarin(Russ) is die eerste mens wat om die aarde wentel. 1969 1965 (Junie) Eerste vrou in die ruimte. Neil Amstrong die eerste man wat op die maan loop.
VERDELING VAN DUITSLAND: • Die geallieerdes het na die Tweede wereldoorlog besluit om Duitsland te verdeel om te keer dat hulle nie weer so sterk is so met Hitler nie. • Hulle het Duitsland in vier sones verdeel, wat onder Britanje, VSA, Frankryk en Swojetunie beheer is. • Die Sowjette wou Duitsland as ‘n kommunistieses staat herbou wat hulle in Oos. Duitsland gedoen het. • Berlyn was die belangrikste punt van konflik tussen Sowjetunie en Geallieerdes. • In 1948 het Sowjette toevoerroetes geblokeer en elekrisiteitvoorsiening afgesny, maar VSA en Geallieerdes het voorrade per vliegtuig na die stad geneem. • Groot hoeveelheid geld is bestee om die oorlog te herbou. • Oos-Berlyn as n kommunistiese staat het goedkoop behuising en gratis mediese sorg aan sy burgers gegee.
BOU VAN DIE BERLYNSE MUUR IN 1961: • Duitsland het begin om ‘n muur tussen Oos-Berlyn en Wes-berlyn te bou in Augustus 1961. • Gedoen om te keer dat duisende Oos-Duitsers (geskoolde werkers en professionele mense) die land verlaat.
HANDLANGER OORLOË • Die grootste konflik van die Koue-oorlog was handlanger oorlog • Handlangeroorlog is ‘n oorlog waar twee magtige lande van derde partye gebruik maak in plaas daarvan om direk teen mekaar te veg. • Handlangeroorloë was ‘n algemene kenmerk van die Koue Oorlog, dikwels plaasgevind in die ontwikkelende lande soos Asië en Afrika. • Sowjetunie en VSA het regimes ondersteun en in stand gehou wat dikwels onderdrukkend was. • Gedoen deur militêre, finansiële en ander vorms van hulp te beloof in ruil vir lojaliteit van hierdie regerings.
• 1949: q Mao Zedong neem beheer oor China en die VSA gaan voort om Taiwan te steun. Verenigde Nasies erken vandag nog dat Taiwan nie ‘n onafhanklike staat is nie. • 1950: q VSA en Japan teken ‘n vredesverdrag q Noord Korea val VSA aan en dit veroorsaak konflik tussen Noord-Korea en Suid. Korea q Koreaanse oorlog eindig 1953, maar hulle het nooit ‘n vredesverdrag onderteken nie.
• 1956: q Sowjet-leier (Khrushchev) stuur tenks uit na Hongary en die Pole om beheer te verseker. • 1962: q Amerikaners het ‘n spioenasiesatelliete ontdek in Rusland q Russland het ‘n kuba geinstalleer wat op Amerika teiken gerig was. q Amerika en Sowetunie teken ‘n Privaat ooreenkoms
• 1968: q Die Sowjet-leier stuur ‘n anti-kommunistiese beweging uit om daardie land te onderdruk. • 1957 – 1975: q Vietnamiese Oorlog – tussen Noord en Suid Viëtnam plaasgevind. q Die VSA het Suid-Viëtnam ondersteun en waar na 18 jaar van verskriklike gevegte gewen het. q Naby Suid-Afrika het die Koueoorlog in Angola waar burgeroorlog plaas gevind het van 1975 tot 1992. q Meer as 1. 5 miljoen mense gesterf het. q Die burgeroorlog het ook Namibië, Zambië, DRK betrek q Die hele Suider-Afrika het by die Koue Oorlog betrokke geraak.
HUISWERK: • Aktiwiteit 4 Bladsy 140 nr 1 – 5 • Aktiwiteit 5 Bladsy 142 nr 1 – 2
- Slides: 12