EENHEID 2 KWARTAAL 2 EINDE VAN DIE WWII

  • Slides: 9
Download presentation
EENHEID 2: KWARTAAL 2 EINDE VAN DIE WWII IN DIE STILLE OSEAAN: ATOOMBOMME EN

EENHEID 2: KWARTAAL 2 EINDE VAN DIE WWII IN DIE STILLE OSEAAN: ATOOMBOMME EN KERNTYDPERK BLADSY 134

EINDE VAN DIE WWII q VSA het vir lank WWII vermy tot Japan Pearl

EINDE VAN DIE WWII q VSA het vir lank WWII vermy tot Japan Pearl Harbour, VSA se Vlootbasis op 7 Desember 1941 gebombardeer het. q Hulle het daarna by diue Geallieerde magte (Brittanje, Rusland en Frankryk) aangesluit. Teen Duitsland gestaan en op 7 mei 1945 oorwinning gehad. q Maar Japan het geweier om saam met Duitsland oor te gee. q Die VSA was oortuig en hulle sou nooit oorgee tensy die land verwoes word nie.

HOE IS DIE OORLOG BEËINDIG • 6 Augustus 1945, het ‘n vliegtuig (Enola Gay)

HOE IS DIE OORLOG BEËINDIG • 6 Augustus 1945, het ‘n vliegtuig (Enola Gay) die eerste atoombom op die Japanese stad Hirosjima afgegooi. • Die bom se bynaam was Little Boy en het 90% van die nywerheidsgebied en stad vernietig. • Drie dae later op 9 Augustus 1945 het die Amerikaners ‘n tweede bom op Nagasaki afgegooi - die hawe in Japan. • Dit was Japan se oudste hawestad, waar dit die teiken gemis het en 50% van die stad verwoes het.

WAAROM: • Die VSA en Britanje het’n ultimatum gestel waar hulle vereis dat Japan

WAAROM: • Die VSA en Britanje het’n ultimatum gestel waar hulle vereis dat Japan oorgee, maar Japan het geweier. • Die VSA was op daardie tyd oortuig dat Japan nooit sal oorgee tensy die land verwoes word.

WANNEER: • Japan het 2 September 1945 oorgegee en die oorlog was verby.

WANNEER: • Japan het 2 September 1945 oorgegee en die oorlog was verby.

WAAR: q Formele oorgawe het plaasgevind aan boord van die oorlogskip USS Missouri wat

WAAR: q Formele oorgawe het plaasgevind aan boord van die oorlogskip USS Missouri wat saam met ander skepe in Tokio-baai geanker was. q Dit het minder as ‘n halfuur geduur.

WAAAROM HET DIE VSA DIE BOMME AFGEGOOI: q In 1939 Albert Einstein ‘n wetenskaplike,

WAAAROM HET DIE VSA DIE BOMME AFGEGOOI: q In 1939 Albert Einstein ‘n wetenskaplike, het die Amerikaanse regering gewaarsku dat Duitsland besig was om Atoombomme te bou. q Hitler sou kernbomme teen hulle gebruik en dus het hulle eie kernprogram begin. q Robert Oppenheimer het ‘n span topwetenskaplikes in die geheimhouding aan die Manhattan-projek gelei. q Toe Japan weier om oor te gee saam met die res van die spilverbond om verdere verlies van lewe deur voortdurende oorlog in die ooste te vermy. Het die VSA Pres. Harry Truman opdrag gegee om die bomme af te gooi.

WAS DIE GOOI VAN DIE BOMME GEREGVERDIG: • Redes wat gegee was: 1. Dit

WAS DIE GOOI VAN DIE BOMME GEREGVERDIG: • Redes wat gegee was: 1. Dit is al manier hoe Japan ooit sou oorgee. 2. Dit spaar lewens wat tydens verdere oorlog verlore sou gaan. 3. Dit wys Amerika se mag vir die Wêreld en waarsku enige ander Land/ Mag wat dit sou waag om teen die VSA te kom. 4. En dit was duur om te ontwikkel en te toets om dit nie te gebruik nie sou ‘n mors van geld wees.

HUISWERK: • Aktiwiteit 3 Bladsy 136

HUISWERK: • Aktiwiteit 3 Bladsy 136