EENHEID 2 BLADSY 40 FAKTORE WAT ONTWIKKELING BEINVLOED
EENHEID 2 BLADSY 40 FAKTORE WAT ONTWIKKELING BEINVLOED GRAAD 9
REDES VIR VESRKILLE IN ONTWIKKELLING HISTORIESE FAKTORE HANDEL TEGNOLOGIE EN INDUSTRIALISASIE GESONDHEID EN WELSYN ONDERWYS, OPLEIDING EN NAVORSING POLITIEKE STABILITEIT EN ONSTABILITEIT
HISTORIESE FAKTORE KOLONIALISME Europese lande het oorgeneem en begin handel dryf. Hulle het boerderygrond oorgeneem en natuurlike hulpbhronne en minerale verskeep. Hulle het goedere vervaardig en produkte belas. NEO-KOLONIALISME Afhanklikheid van minder ontwikkelde lande van ryk lande. Vervaardiging en uitvoere is steeds belangrik. K en N-K dra by tot verskille in ontwikkeling regoor die wêreld
HANDEL Handel is die uitruil van goedere van een persoon na ‘n ander. Internasionale handel is tussen lande. Dit is nie altyd gebalanseerd en regverdig nie. Goed om meer te verkoop as koop. Handelswanbalans – meer invoere as uitvoere. Onbillike handel – om uitgebuit te word. Kontantgewasse – gewasse wat op groot skaal verbou word vir uitvoer bv. suiker en katoen
TEGNOLOGIE EN INDUSTRIALISASIE
Industriele revolusie – 1800’s – ekonomie en samelewing verander MASSAPRODUKSIE – baie van dieselfde produkte op een slag vervaardig. Dit lei tot wydverspreide ①verstedeliking, ②verbeterde ③infrastruktuur en verhoogde inkomstes. Wat gebeur as ‘n land GEINDUSTRIALISEERD raak? v Ekonomie is afhanklik van tegnoloie v Goeie infrastrukture v Ontwikkelling word beinvloed deur industrialisering en tegnologie
HUISWERK Lees gevallestudie 1, 2, 3 deur op bladsy 42 en 43 Beantwoord dan die vrae op bladsy 43 (Aktiwiteit 7)
- Slides: 7