EEHEID 3 KAART VAN SUIDAFRIKA INLEIDING SA is

  • Slides: 20
Download presentation
EEHEID 3: KAART VAN SUID-AFRIKA

EEHEID 3: KAART VAN SUID-AFRIKA

INLEIDING: • SA is die suidelike land op die Afrika-continent. • Ons deel die

INLEIDING: • SA is die suidelike land op die Afrika-continent. • Ons deel die grense met Namibië, Botswana, Zimbabwe, Mosambiek, Lesotho en Swaziland

3. 1 PROVINSIES EN HOOFSTEDE 1. Limpopo – Polokwane 2. Noord-Wes – Mafikeng (Mahikeng)

3. 1 PROVINSIES EN HOOFSTEDE 1. Limpopo – Polokwane 2. Noord-Wes – Mafikeng (Mahikeng) 3. Gauteng – Johannesburg 4. Mpumalanga – Nelspruit (Mbombela) 5. Noord-Kaap – Kimberley 6. Wes-Kaap – Kaapstad 7. Oos-Kaap – Bisho 8. Vrystaat – Bloemfontein 9. Kwa. Zulu-Natal - Pietermaritzburg

3. 2 SAOG BUURLANDE: • Namibië • Botswana • Zimbabwe • Lesotho • Mosambiek

3. 2 SAOG BUURLANDE: • Namibië • Botswana • Zimbabwe • Lesotho • Mosambiek • Swaziland

3. 3 WAT IS ‘N POORT? • ‘n Poort is ‘n toegangspunt tot n

3. 3 WAT IS ‘N POORT? • ‘n Poort is ‘n toegangspunt tot n sekere land. • Lughawens en hawens is poorte tot die provinsies in ons land.

3. 4 LUGHAWENS IN SA • Internasionaal: 1. OR Tambo Internasionaal (Johannesburg -Gauteng) 2.

3. 4 LUGHAWENS IN SA • Internasionaal: 1. OR Tambo Internasionaal (Johannesburg -Gauteng) 2. Kaapstad Internasionaal 3. Koning Shaka Internasionaal (Durban – Kwa-Zulu Natal) • Binnelands: 1. Bloemfontein 2. Oos-Londen 3. George 4. Kimberley 5. Port Elizabeth 6. Pilanesberg 7. Upington 8. Lanseria

3. 5 HAWENS IN SA 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9.

3. 5 HAWENS IN SA 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. 10. 11. Durban Richardsbaai Port Elizabeth (Algoabaai) Ngqura (nuwe hawe by Coega) Kaapstad Mosselbaai Simonstad Port Nolloth Houtbaai Saldanha Knysna,

 • Hawens en lughawens is soos toegangspoorte na sowel ‘n spesifieke provinsie as

• Hawens en lughawens is soos toegangspoorte na sowel ‘n spesifieke provinsie as die land in geheel. • Hawens word vir handelsdoeleindes gebruik – invoere en uitvoere (goedere word daar van besoekende houer en van ander vragskepe op en afgelaai. • Toeriste besoek die hawens aan boord van die passasierskepe of private seiljagte of hulle kan gebruik maak van die bootritte wat op verskillende tye in die dag die hawe verlaat – Diep see hengel, bootrit na Robbeneiland. • Durban Hawe en Koning Shaka Internasionale Lughawe – twee van die deurgange na KZN provinsie en SA. • OR Tambo – deurgang na Gautengprovinsie en aankomspunt van SA. • Kaapstad hawe en Kaapstad Internasionale Lughwe – deurgang na die Wes-Kaap asook SA

3. 6 NASIONALE HOOFPAAIE q. Verbind die belangrikste dorpe en stede met mekaar. q.

3. 6 NASIONALE HOOFPAAIE q. Verbind die belangrikste dorpe en stede met mekaar. q. Word met ‘n (N) op karate gemerk en bestaan uit dubbelpaaie wat snelweë genoem word N 10 • N 2 N 11 • N 3 N 12 • N 4 N 13 • N 5 N 14 • N 6 N 15 • N 7 N 16 • N 8 N 17 • N 9 N 18

3. 7 BELANGRIKE BERGE • Drakensberge • Magaliesberge • Tafelberg • Waterberge • Soutpansberge

3. 7 BELANGRIKE BERGE • Drakensberge • Magaliesberge • Tafelberg • Waterberge • Soutpansberge • Pilanesberg q. Berge word gebruik deur avontuurtoeriste vir aktiwiteite soos stap, kloofspring, abseil, sweefspronge en bergklim. q. Drakensberg is die mees uitgebreide bergreeks van SA

3. 8 BELANGRIKE DAMME EN RIVIERE • Gariep , Oranje rivier (grootste dam in

3. 8 BELANGRIKE DAMME EN RIVIERE • Gariep , Oranje rivier (grootste dam in SA) • Limpoporivier • Breederivier • Tugelarivier • Vaalrivier • Gariepdam • Vaaldam • Hartebeespoortdam q. Riviere en damme word gebruik vir kanovaarte, vlotry, swem, seil, waterponiery, seilplankry en visvangs.

3. 9 WÊRELDERFENIS TERREINE (AGT) q. Definisie: Plekke wat deur UNESCO gelys word as

3. 9 WÊRELDERFENIS TERREINE (AGT) q. Definisie: Plekke wat deur UNESCO gelys word as die plek van spesiale kulturele of fisiese belang is, dit kan natuurlik of mensgemaak wees. 1. Mapungubwe Kulturele Landskap 2. Robbeneiland 3. i. Simangaliso- (Groter St. Lucia-) vleilandpark 4. Vredefort-koepel 5. Kaapse Blommeryk 6. Wieg van die Mensdom 7. u. Khahlamba Drakensberg Park 8. Richtersveld Kulturele en Botaniese Landskap

3. 10 NASIONALE PARKE • • • Addo-olifant Agulhas Augrabieswaterval Bontebok Kamdeboo Tuinroete Knysna,

3. 10 NASIONALE PARKE • • • Addo-olifant Agulhas Augrabieswaterval Bontebok Kamdeboo Tuinroete Knysna, Tsitsikamma- en Wildernes-seksie) Golden Gate-Hoogland Kruger Nasionale Park Tafelberg

3. 11 OORGRENSPARKE q. Definisie: ‘n Oorgrenspark bestaan gewoonlik uit twee of meer aangrensende

3. 11 OORGRENSPARKE q. Definisie: ‘n Oorgrenspark bestaan gewoonlik uit twee of meer aangrensende gebiede weerskante van landsgrense waar die klem op natuurbewaring val. • Ai-Ai/Richtersveld • Kgalagadi, Groot Limpopo

3. 12 OORGRENSBEWARINGSGEBIEDE • Limpopo-Shashe • Maloti-Drakensberg

3. 12 OORGRENSBEWARINGSGEBIEDE • Limpopo-Shashe • Maloti-Drakensberg

3. 13 OSEANE • Atlantiese Oseaan – Wes van SA (koue water) • Indiese

3. 13 OSEANE • Atlantiese Oseaan – Wes van SA (koue water) • Indiese Oseaan - Suid en Oos van SA (warm water)

HUISWERK: • Aktiwiteit 3 nr 1 -11 Bladsy 93

HUISWERK: • Aktiwiteit 3 nr 1 -11 Bladsy 93