EDM 152 WOORDEBOEK IS VRAASK geslote en oop
EDM 152 ?
WOORDEBOEK IS: VRA/ASK
� geslote en oop vrae; � vrae op die verskillende kognitiewe vlakke; � vrae op die affektiewe domein; � vrae wat gebruik word as ‘n tegniek; en � vrae as ‘n metode; � vrae wat die leerders aan die hand van ‘n geleidelike stapsgewyse ontdekking lei tot nuwe verwantskappe; � lys die aspekte wat altyd ingedagte gehou moet word wanneer die vraag en antwoord metode gebruik word in die klas.
� � � SITUASIE 1 Diffusie is die beweging van vastestofdeeltjies deur ‘n medium vanaf ‘n hoë konsentrasie na ‘n lae konsentrasie. Definieer diffusie. SITUASIE 2 1 min 2 min 3 min WATER VASTE STOF � � 1. 2. 3. 4. Neem die verskil na 1 min, 3 min, 5 min waar. Waar is die hoogste/laagste konsentrasie vastestof Sal hitte die proses versnel ? Motiveer. Wat veroorsaak die beweging as hitte toegevoeg word? Dit is diffusie
� Dat begrip eerder as kennis getoets is; � Leerders aktief betrokke was; � Leerders was nuuskierig; � Leerders is logiese gelei tot die antwoord; � Die volgende voorafkennis was in plek: oplossing/vaste stof/vloeistof; � Onderwyser het onmiddelik terugvoering gekry; � Leerders was aangemoedig (motiveer tegniek).
� Alle leerders moet aangemoedig word om die vrae te beantwoord � Stel die vraag en: wag � Vra iemand (wat gebeur as jy voor die tyd vra? ) � POSE PAUSE POUNCE � � � Prys Verkeerde antwoord ( herhaal die vraag, kom agter die denke (miskonsepsie), vra ‘n volgende vraag om die leerders te herfokus. ) Glimlag terwyl jy wag (jou lyftaal gee jou weg)
� Waar jy aan die hand van vrae leerders lei tot die konstruering van nuwe kennis:
I keep six Honest Serving men, They taught me all I knew: Their names are What and why and When and How and where and Who Rudyard Kipling
� Versprei die vrae (nie met die ry af nie); � Dit is maklik om stil leerders te vermy; � Sluit in, met oogkontak; � Gee genoeg tyd; � � Vermy vae vrae wat meer as een antwoord het; � Groep vrae op bord (leerders bespreek die antwoorde twee en gee dan terugvoering)
1. Geslote vraag diffusie 100% sukses sonder dat daar enige begrip is Baie lae diagnostiese waarde Kan nie aanneem dat leer plaasgevind het nie Nie verbale kommunikasie van die onderwyser bepaal soms die antwoord “Is dit osmose of diffusie”?
2. Oop vraag (verlang meer detail ) Dit beweeg deur ‘n deurlaatbare membraan Oop vrae, laat leerders dink Gee ‘n aanduiding van wat leerders weet Gee een rede vir jou antwoord
� Vrae op al drie domeine ontwikkel die leerder in totaliteit PSIGOMOTORIESE Gebruik die mikroskoop en identifiseer die verkille KOGNITIEWE Noem die drie domeine wat ontwikkel moet word om ‘n leerder in totaliteit te ontwikkel AFFEKTIEWE Verklaar jou siening oor of leerders in totaliteit ontwikkel moet word
� Bloom se taksonomie � Herken die vlakke (FEITELIKE VRAE: LEERDERS NIE OM TOE TE PAS NIE EN ONTWIKKEL NIE HOËR KOGNITIEWE DENKE NIE) � Let op na die verloop tussen die vrae � Ontsluiting van kennis
1. Lys die verskillende tipes van besoedeling 2. Onderskei tussen water- en lug besoedeling 3. Voorspel wat sal gebeur as lugbesoedeling nie gestop word nie en motiveer jou antwoord 4. Analiseer die huidige toestand en identifiseer die mees gevaarlike tipe van besoedeling 5. Ontwerp ‘n plan hoe om die huidige toestand in die atmosfeer te verbeter en meet die vlak van besoedeling in die atmosfeer 6. Evalueer krities jou plan teenoor die kriteria wat nodig is vir menslike verbruik. Metode V E R L O O P V A N V R A E
� Vrae op verskillende vlakke ontwikkel 70%-80% van vaardighede (HOE) alle vrae is op die eerste � Gebruik vir selfassessering/assessering deurvlakdie kennisvlak onderwyser/basislyn assessering � Kan gebruik om aandag te trek (NIE AS STRAF NIE) � Kan gebruik word om probleme te identifiseer of miskonsepsies uit te skakel � Kan gebruik word om begrip tuis te bring � Hoër orde denke te ontwikkel � Gee onmiddelik terugvoer � Regte antwoorde bou selfbeeld wat lei tot intrinsieke motivering
� Kan die studente die vrae suksesvol beantwoord? � Laat jy wagtyd toe? � Wat sê jou liggaamstaal? � Prys en/of herken jy die respons? � Vermy jy, om te berispe? � Kan jy as daar ‘n verkeerde antwoord gegee word dit antwoord met ‘n ander vraag om te herfokus? � Is jou vrae kort en duidelik met eenvoudige taal? � Vermy jy dit om net feitelike vrae te vra? � Versprei jy die vrae in die klas? � Kan jy elke 2 min vrae vra as jy klas gee?
- Slides: 16