EDM 152 DIREKTE ONDERRIG DEFINIEER DIE KONSEP DIREKTE

  • Slides: 10
Download presentation
EDM 152 DIREKTE ONDERRIG

EDM 152 DIREKTE ONDERRIG

DEFINIEER DIE KONSEP DIREKTE ONDERRIG Direkte onderrig het te make waar leerders gelei word

DEFINIEER DIE KONSEP DIREKTE ONDERRIG Direkte onderrig het te make waar leerders gelei word om nuwe kennis te konstrueer, sin te maak, te organiseer, toe te pas en te evalueer. “Talk and chalk” Lesings te demonstreer

ROL VAN DIE ONDERWYSER Onderwyser beheer die tyd Onderwyser oganiseer en kontroleer die onderrig-

ROL VAN DIE ONDERWYSER Onderwyser beheer die tyd Onderwyser oganiseer en kontroleer die onderrig- leersituasie Fokus op die akademiese prestasie Moniteer die aktiwiteite van leer ; en Gee sinvolle terugvoering (formatiewe assessering) om leer te versterk Besluit of dit geskik vir ‘n nuwe onderwerp Moet sinvol aangewend word Sukses hang van die onderwyser af Moet gereeld leer fasiliteer

 DIREKTE ONDERRIG VERLANG : Lesuitkomste moet duidelik wees AKTIEWE WERKWOORD LET OP NA

DIREKTE ONDERRIG VERLANG : Lesuitkomste moet duidelik wees AKTIEWE WERKWOORD LET OP NA DIE VOLGENDE VOORBEELDE Verstaan jy osmose? Beteken dit dat jy die belangrikhied daavan moet beskryf? Moet hulle beskryf wat dit is en hoe dit plaasvind? Die uitkoms moet eenvoudig gestel: Definieer osmose. Die uitkoms moet gestel word in terme van WAT moet hulle leer Die HOE hulle leer is die proses en dit is waar die aktiwiteite inkom The teacher lectures and it is expected of learners to listen and remember certain historical events that happened between 1910 and 1930. If the same topic is taught by means of guided discovery or group work they will develop the ability to interpret evidence, to reason or to argue. From the last example it is clear that learners higher order thinking skills are developed (see Blooms taxonomy). So if the process is more important than the product, it is necessary to define the outcome in terms of the process .

BESTUDEER DIE VOLGENDE VOORBEELD: DIT IS ‘N VOORBEELD VAN HOE ‘N MIVVIRUS LYK. Leerders

BESTUDEER DIE VOLGENDE VOORBEELD: DIT IS ‘N VOORBEELD VAN HOE ‘N MIVVIRUS LYK. Leerders sal aan die einde van die les: • die verskillende dele van die HIV virus kan uitken • die getal HIV gevalle in Afrika indentifiseer • die impak van HIV op die ekonomie bespreek

VETLAGIE RNA VIRUS PROTEIEN EKAPSUL E PROTEIENE LAAG

VETLAGIE RNA VIRUS PROTEIEN EKAPSUL E PROTEIENE LAAG

KOGNITIEWE SEKERHEID VERWYS NA Wat u van leerders verwag on te weet, leer, doen

KOGNITIEWE SEKERHEID VERWYS NA Wat u van leerders verwag on te weet, leer, doen Bied aan in ‘n logiese wyse Gee verduidelikings wat sin maak Fokus op spesifieke punte Maak gebruik van geskikte voorbeelde Verduidelik oor Verduidelik die betekenis van woorde bv. RNA Noem die buitenste lagies van Gee leerders tyd om te dink die virus? Beantwoord vrae bevredigend Vra vrae om begrip te toon Gee voldoende opsomming, samevatting, hoofpunte, breinkaart

VARIASIE IN JOU ONDERRIG STEL DIE UITKOMS: LEERDERS MOET IN STAAT WEES OM: DIREKTE

VARIASIE IN JOU ONDERRIG STEL DIE UITKOMS: LEERDERS MOET IN STAAT WEES OM: DIREKTE ONDERRIG TE IMPLEMENTEER OM EFFEKTIEWE LEER TE VERSEKER 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Leerders verkil t. o. v. leerstyle Visueel, ouditief, taktiel Om verveeldheid te verhoed Om die probleem op te los: Probleem, grafiek, video, Begin jou les verskillend koerantuittreksel Stel voorkennis op verskillende maniere vasvrae Toegang tot die inhoud moet verskil Konstrueer, demonstreer Hoe jy vrae vra moet afgewissel word Voorbeelde wat gebruik word om punte te illustreer Die denkwyses wat jy van die leerders verwag Krities, Uitdagings wat gebied word analities(vergelyk) Aktwiteite waarby leerders betrek word Onderrigmateriaal wat u gebruik

EFFEKTIWE LEER KRITERIA Aktiewe betrokkenheid tydens die Leer is aktief Leer is konstruktief omgang

EFFEKTIWE LEER KRITERIA Aktiewe betrokkenheid tydens die Leer is aktief Leer is konstruktief omgang met kennis Konstrueer eie kennis? Wat jy weet en kan doen bou opmekaar Leer is kumulatief Leer is self-regulerend Leer is doelgeorïenteerd Leer is samewerkend Leer is individueel verskillend Individueel verskillend in diverse omgwing Hanteer en monitor die proses Produktief stel doelwitte Interaksie en samewerking

HOEKOM ? Variasie kan alle leerders die geleentheid bied om die wyse hoe hulle

HOEKOM ? Variasie kan alle leerders die geleentheid bied om die wyse hoe hulle leer sien, anders te benader: Verhoog aandag Motiveer Betrek by leerproses