Draai na my Louis Esterhuizen Die gedig kom

  • Slides: 10
Download presentation
Draai na my – Louis Esterhuizen

Draai na my – Louis Esterhuizen

 • Die gedig kom uit die bundel Sloper. Die gediginhoud en die bundeltitel

• Die gedig kom uit die bundel Sloper. Die gediginhoud en die bundeltitel sluit by die tema van sloping aan – in die gedig spesifiek die aftakeling wat in en deur die lewe geskied en diegene na aan ’n mens raak. • Die spreker in die gedig troos sy geliefde: wanneer die lewe sy rug op haar draai, sy fisiek, emosioneel en geestelik afgetakel voel, sal hy steeds daar wees. • Sy hoef maar net na hom te draai en te sien dat sy liefde onveranderd bly.

1. Daar sal dae wees w-alliterasie 2. wanneer die wêreld onkant verkeerd/onvoorbereid 3. draai,

1. Daar sal dae wees w-alliterasie 2. wanneer die wêreld onkant verkeerd/onvoorbereid 3. draai, dae wanneer onversetlik aanhoudend 4. die grond hardnekkig tree vir tree personifikasie 5. terugstamp en daar geen holte geen rusplek • ee-assonansie – vertraag die leestempo en skep ’n weemoedige, dog vertroostende stemming. Dit is asof die klanke salwend vir die gemoed van die geliefde moet wees. [Ook a-assonansie] [d-alliterasie] • Die stemming word verder gedra deur die ENJAMBEMENTE.

6 te vinde is nie, dae wanneer 7 die son ‘n goiingsak is agter

6 te vinde is nie, dae wanneer 7 die son ‘n goiingsak is agter miswolke 8 en alles wanstaltig teenoor mekaar misvorm/wangeskape/gebreklik 9 bly staan, dae wanneer • Metafoor – suggereer iets van die troosteloosheid van die soort dae wanneer die geliefde maar bloot na die spreker kan draai om te weet sy is nie alleen nie. • Metafoor = beelddraer (son) en beeldgewer (beeldgewer)

 • Metafoor = twee dele > beelddraer en beeldgewer) • Son agter miswolke

• Metafoor = twee dele > beelddraer en beeldgewer) • Son agter miswolke (beelddraer) • 1 sal dof wees / gebleik / nie sy gewone helder geel; 2 die son sal nie heeltemal / duidelik sigbaar wees nie – slegs sy strale sal deur die wolke skyn. • goiingsak (beeldgewer ) • 1 Die goiingsak het ‘n dowwe kleur, soos gebleikte strooi; • 2 die goiingsak is los geweef en sal lig deurlaat/die illusie kan skep van ‘n son agter miswolke

10 die gelag van vriende gevoelens seermaak/krenk 11 jou grief, wanneer jy sal voel:

10 die gelag van vriende gevoelens seermaak/krenk 11 jou grief, wanneer jy sal voel: niks of na die : volg ʼn verduideliking van die geliefde se emosies 10 niemand, daar is geen sin 11 of heenkome nie en jy sal terugtrek verwys /sluit aan by ”geen holte” in r. 5 10 na jou binnekamer en sien • Enjambement aan die einde van strofe 1/reël 9 = bind die twee strofes. • Tweede strofe handel oor lewenskrisisse van die geliefde.

15 16 17 18 hoe oud jy geword het, hoe verlore die tye toe

15 16 17 18 hoe oud jy geword het, hoe verlore die tye toe jy onbevange jou weg spontaan/vrymoedig deur watter gesprek ook al kon vind en alles vreugde was. Intieme slot: kyk in sy oë is simpatiek, ondersteunend en liefdevol en dui op die versekering dat hy vir haar sal sorg.

19 Onthou dan om na my te draai en te sien 20 hoe dit

19 Onthou dan om na my te draai en te sien 20 hoe dit is: die manier waarop ek 21 steeds na jou kyk. Strofe 3 = hoogtepunt : verduideliking van die (hoe) dit (die manier) waarna die digter verwys.

 • LIRIESE VRYE VERS: 3 strofes – eerste twee strofes beslaan 9 reëls

• LIRIESE VRYE VERS: 3 strofes – eerste twee strofes beslaan 9 reëls elk; elke strofe bestaan uit EEN SIN. • PROGRESSIE: Strofe 1 = algemene ervaring van slegte dae wat vir alle mense waar kan wees. Strofe 2 = die digter praat spesifiek met die geliefde (tweedepersoonsvoornaamwoord jy/jou). Strofe 3 = fokus is op die digter – wat hy vir die ander persoon kan doen. • GEEN VASTE RYMSKEMA – binding word deur die herhaling bewerkstellig. • Woorde van semantiese ooreenkoms (dieselde betekenis/ sinonieme) – onkant / hardnekkig / geen holte / miswolke / wanstaltig • Die slot verklaar die titel van die gedig.