Dooie woorde wat Lewend maak Kry dit nou

  • Slides: 57
Download presentation
Dooie woorde wat Lewend maak!

Dooie woorde wat Lewend maak!

Kry dit nou!

Kry dit nou!

Waste dier sê beste wie jy is? Hoekom?

Waste dier sê beste wie jy is? Hoekom?

Tongtippie toets

Tongtippie toets

Die Bybel in jou lewe tot vandag…

Die Bybel in jou lewe tot vandag…

Ps 131

Ps 131

Die Bybel Tekste: • Van toepassing? • Wat is opdrag

Die Bybel Tekste: • Van toepassing? • Wat is opdrag

Levitikus 18: 22 op sy arm Levitikus 19: 28…. ?

Levitikus 18: 22 op sy arm Levitikus 19: 28…. ?

Beeld Febr 2011

Beeld Febr 2011

Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se

Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis

Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare

Onverantwoordlike Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde

Die Bybel is Die Bybel nie…. is ….

Die Bybel is Die Bybel nie…. is ….

1 Die Bybel is nie God nie

1 Die Bybel is nie God nie

The Treachery of Images René Magritte, 1928– 29

The Treachery of Images René Magritte, 1928– 29

Andrew Murray, Op God wag (1955: 44 45) "Dit is selfs moontlik dat die

Andrew Murray, Op God wag (1955: 44 45) "Dit is selfs moontlik dat die mens deur sy omgang met die Woord van God of gehou word. . . Hy verwag die seën eerder van die Woord as van God self. Hy verstaan nie dat die Woord slegs 'n aanwysing is van wat die lewende God self in ons wil werk nie.

Hy hou hom meer besig met die Woord as met God. In plaas van

Hy hou hom meer besig met die Woord as met God. In plaas van hom to help, hinder die Woord hom in sy omgang met God. Wees gewaarsku, o Christen, en laat die Woord, so dikwels as wat u dit lees of hoot, u opwek en uitdryf om op God self to wag. "

Ferdinand Deist, het 'n dekade of wat gelede al gewaar sku dat ons niein

Ferdinand Deist, het 'n dekade of wat gelede al gewaar sku dat ons niein Bybelaanbiddinq moet verval nie, maar dat die Bybel ons moet uitdryf uit ons sekerhede oor God om nuut to dink oor wie God is en wat Hy te sê het vir mense vandag!

Verbond Skrif Genade Geloof Missio Dei 1 God Vader Seun Gees Mensbeeld Kerk Sakramente

Verbond Skrif Genade Geloof Missio Dei 1 God Vader Seun Gees Mensbeeld Kerk Sakramente Belyd/skrifte Koninkryk Liturgie

1 Die Bybel is nie God nie, maar gee rykdom prente en woorde oor

1 Die Bybel is nie God nie, maar gee rykdom prente en woorde oor en van God!

2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie

2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie

Eerste Skeppings verhaal Tweede Skeppings verhaal Gen 1: 1 – 2: 4 Gen 2:

Eerste Skeppings verhaal Tweede Skeppings verhaal Gen 1: 1 – 2: 4 Gen 2: 5 24

Diere voor die eerste mens geskep Diere na die eerste mens geskep

Diere voor die eerste mens geskep Diere na die eerste mens geskep

Man en vrou word saam na diere geskep Man eerste geskep, dan diere en

Man en vrou word saam na diere geskep Man eerste geskep, dan diere en dan die vrou

Die aarde was vol water Die aarde was droog

Die aarde was vol water Die aarde was droog

Na Abel dood is, was daar drie mense op die aarde Daar was ander

Na Abel dood is, was daar drie mense op die aarde Daar was ander mense vir wie Kain vrees

Die duur van die vloed was 40 dae Die duur van die vloed was

Die duur van die vloed was 40 dae Die duur van die vloed was 150 dae

Abraham was 70 jr oud toe sy pa dood is (Gen 12: 4) Abraham

Abraham was 70 jr oud toe sy pa dood is (Gen 12: 4) Abraham was 135 jr oud toe sy pa dood is (Gen 11: 26)

Die 4 de plaag laat al diere sterf (Eks 9: 3) Die 6 de

Die 4 de plaag laat al diere sterf (Eks 9: 3) Die 6 de plaag veroorsaak swere op die (dooie? ) diere (Eks 9: 9)

Dawid het Goliat doodgemaak (1 Sam 17) Elganan het Goliat doodgemaak 2 Sam 21:

Dawid het Goliat doodgemaak (1 Sam 17) Elganan het Goliat doodgemaak 2 Sam 21: 19 Of was dit nou die broer van Goliat (1 Kron 20: 5)?

God keur Jehu se bloedbad goed (2 Kon) God vind Jehu se bloedbad gruwelik

God keur Jehu se bloedbad goed (2 Kon) God vind Jehu se bloedbad gruwelik Hos 1

Josua 12 Taanag en Dor verslaan Josua 17 Israel kry niks reg teen Taanag

Josua 12 Taanag en Dor verslaan Josua 17 Israel kry niks reg teen Taanag en Dor nie

Die mense dien God as Jahwe voor die vloed Jahwe maak sy Naam eers

Die mense dien God as Jahwe voor die vloed Jahwe maak sy Naam eers aan Moses bekend

- Evangelies verskille - Matt 27: 3 -10 / Hand 1: 16 -19 Judas

- Evangelies verskille - Matt 27: 3 -10 / Hand 1: 16 -19 Judas - Mark 4: 31 Mosterdsaad - Matt 1: 8 Laat 3 konings uit - 2 Sam 24: 1 /1 Kron 21: 1 Here/satan Dawid volk laat tel

2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie maar die Boodskap

2 Die Bybel is nie altyd wetenskaplik of histories eksakt nie maar die Boodskap is waar!

3 Die Bybel is nie tydloos nie

3 Die Bybel is nie tydloos nie

Om die kloof te oorbrug 800 VC - 70 NC Vandag NC

Om die kloof te oorbrug 800 VC - 70 NC Vandag NC

Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere

Toepassings van Bybel in verlede Grimering is sonde Man is die vrou se meerdere Vrouens moet hoed dra in kerk Vroue nie langbroek kerk toe aantrek Vrouens moet stil bly in erediens Appartheid is Bybelse eis

Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare Vrou

Toepassings van Bybel in verlede Die aarde is plat en staan op pilare Vrou kan nie in die amp dien nie Slegs volwassenes kan Nagmaal kry Sondagsport is sonde Dra van juwele is sonde Dans is sonde

Die vinnige pad met sy kitsresultate 800 VC - 100 NC x Vandag NC

Die vinnige pad met sy kitsresultate 800 VC - 100 NC x Vandag NC

Met versigte tree terwyl jy vashou 800 VC - 100 NC “What it means”

Met versigte tree terwyl jy vashou 800 VC - 100 NC “What it means” - hermeneutiek VANDAG NC “What it meant” - eksegese

NT OT Ontstaangeskiedenis van Bybel Teksverse Kanon Vertaal(&oorskryf) Kombineer Los geskrifte Bywerk Versamel Op

NT OT Ontstaangeskiedenis van Bybel Teksverse Kanon Vertaal(&oorskryf) Kombineer Los geskrifte Bywerk Versamel Op Skrif Stel Mondeling

Met versigte tree terwyl jy vashou 800 VC - 100 NC “What it means”

Met versigte tree terwyl jy vashou 800 VC - 100 NC “What it means” - hermeneutiek Vandag NC “What it meant” - eksegese

Die historiese karakter is belangrik by die interpretasie

Die historiese karakter is belangrik by die interpretasie

3 Die Bybel is nie tydloos nie, maar moet in sy konteks gelees word

3 Die Bybel is nie tydloos nie, maar moet in sy konteks gelees word

Die Bybel is ….

Die Bybel is ….

1 Die Bybel(-biblioteek) is ‘n aangrypende openbaring oor GOD in mensetaal.

1 Die Bybel(-biblioteek) is ‘n aangrypende openbaring oor GOD in mensetaal.

Hoe was God se Inspirasie? Meganies (Diktering) Organies (Menslike trekke) Dinamies (Gees deur die

Hoe was God se Inspirasie? Meganies (Diktering) Organies (Menslike trekke) Dinamies (Gees deur die mens) Verskeie inspirasie vorme (2 Petr 1: 21, Jer 1: 2, Luk 1: 1 -4, 1 Kor 7: 25, 40)

Ons lees nie Bybel met “aggresiewe analise” nie, maar met geloof dat God deur

Ons lees nie Bybel met “aggresiewe analise” nie, maar met geloof dat God deur die Bybel in jou kan werk! God lees ons, God raak ons aan!

e i n r e t t e l S e i E d

e i n r e t t e l S e i E d E ! e i d G n N e i e d w r e a g ma urslag e d is

2 Die Bybel het gesag en impak, omdat God daardeur in ons werk

2 Die Bybel het gesag en impak, omdat God daardeur in ons werk

Gesag van die Bybel: - Objektief - Subjektief >>> Relasioneel (Omdat God in Verhouding

Gesag van die Bybel: - Objektief - Subjektief >>> Relasioneel (Omdat God in Verhouding met ons staan, het Bybel gesag)

3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe! Soos ‘n kompas nie ‘n

3 Die Bybel is ‘n reisgenoot vir die lewe! Soos ‘n kompas nie ‘n GPS nie!

* Sintuie * Denke (histories) * Kuns: soos gedig * Oop verwondering

* Sintuie * Denke (histories) * Kuns: soos gedig * Oop verwondering

s d i ldg e v s o o s l r e u

s d i ldg e v s o o s l r e u b e y d B g e e r t Di i d u o l s G t t n wa ewe o l u jo

Elkeen lees ‘n teks wat vir jou betekenisvol is

Elkeen lees ‘n teks wat vir jou betekenisvol is

Deel tekste met mekaar wat vir jou baie beteken het

Deel tekste met mekaar wat vir jou baie beteken het

Kry dit nou!

Kry dit nou!