DIT MOET UIT Efs 4 23 Julle moet

  • Slides: 14
Download presentation
DIT MOET UIT !!!

DIT MOET UIT !!!

Efs 4: 23 Julle moet op ‘n nuwe Geestelike manier leer dink.

Efs 4: 23 Julle moet op ‘n nuwe Geestelike manier leer dink.

Spreuke 15: 15 Vir die bedrukte mens bring elke dag net probleme. Vir die

Spreuke 15: 15 Vir die bedrukte mens bring elke dag net probleme. Vir die blymoedige mens is die hele lewe ‘n fees.

Matthew 5: 8 Blessed are the pure of heart, for they will see God.

Matthew 5: 8 Blessed are the pure of heart, for they will see God.

Ps 51: 12 Skep vir my n rein hart , o God, gee my

Ps 51: 12 Skep vir my n rein hart , o God, gee my n nuwe, standvastige gees.

Jou gees raak vegiftig, as jy nie onslae raak van die toksiese dinge in

Jou gees raak vegiftig, as jy nie onslae raak van die toksiese dinge in jou lewe nie !!

Mat 11: 28 “Kom na My toe , julle almal wat moeg is en

Mat 11: 28 “Kom na My toe , julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik

Luk 12: 25 Kan al julle bekommernisse ‘n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg?

Luk 12: 25 Kan al julle bekommernisse ‘n enkele sekonde tot julle lewe toevoeg? Natuurlik nie !

Fil 4: 6 Moet oor NIKS bekommerd wees nie , maar BID oor alles.

Fil 4: 6 Moet oor NIKS bekommerd wees nie , maar BID oor alles. VRA alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook DANK vir alles wat Hy doen.

Jy kan nie keer dat die negatiewe op jou pad kom nie, Maar, JY

Jy kan nie keer dat die negatiewe op jou pad kom nie, Maar, JY het die keuse of dit moet bly , en of JY gaan ontslae raak daarvan !

Psalm 23 • 1. Die Here is my herder; daar is niks wat my

Psalm 23 • 1. Die Here is my herder; daar is niks wat my ontbreuk nie. • 2. Hy laat my le in groen weivelde; na water waar rus is , lei Hy my. • 3. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die pad na geregtigheid tot eer van Sy naam.

 • 4. Wanneer ek loop in ‘n baie donker kloof, sal ek nie

• 4. Wanneer ek loop in ‘n baie donker kloof, sal ek nie bang wees nie, want U is naby my. U stok en U staf beskerm en ondersteun my. • 5. U berei vir my ‘n feesmaal voor die oe van al my vyande. U verwelkom my as ‘n eregas deur my kop te salf met olie en my beker oorvol te maak. • 6. Waarlik, U goedheid en trou vergesel my al die dae van my lewe; en ek sal bly in die huis van die Here so lank as wat ek lewe.

Ps 51: 12 Skep vir my n rein hart , o God, Gee my

Ps 51: 12 Skep vir my n rein hart , o God, Gee my n nuwe, standvastige gees.

Onthou , God kan jou slegs gebruik , indien jy POSITIEF is.

Onthou , God kan jou slegs gebruik , indien jy POSITIEF is.