Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika Danie

  • Slides: 39
Download presentation
Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007

Dieper Dissipelskap en Morele Vorming in Afrika Danie Mouton Stellenbosch Maart 2007

Inhoud Ø Uitdagings in Afrika Ø Kontoere vir die gesprek oor Christelike geestelike vorming

Inhoud Ø Uitdagings in Afrika Ø Kontoere vir die gesprek oor Christelike geestelike vorming Ø Begripsverheldering Ø Vier fasette van Christelike vorming Ø Westerse kultuur en Christelike geestelike vorming Ø Afrika-kontekse en Christelike geestelike vorming

Uitdagings in Afrika - 1 Ø Christelike geloof groei dramaties (van 10 tot 360

Uitdagings in Afrika - 1 Ø Christelike geloof groei dramaties (van 10 tot 360 miljoen Christene in die 20 ste eeu) Ø Politieke onrus (erfenis van kolonialisme) Ø MIV / Vigs Ø Armoede Ø Gebrekkige integriteit by leiers Ø Korrupsie, wanbestuur – ‘n vasgelegde patroon?

Uitdagings in Afrika - 2 Ø Vier strukturele werklikhede (Laurie Nathan, Centre for Conflict

Uitdagings in Afrika - 2 Ø Vier strukturele werklikhede (Laurie Nathan, Centre for Conflict Resolution): l l Outoritêre regering Uitsluiting van groepe uit regering Sosio-ekonomiese deprivasie gekombineer met ongelykheid Swak state en regerings nie in staat om politieke en sosiale konflikte te bestuur nie. Ø Publieke orde stort in duie (Lamin Sanneh)

Uitdagings in Afrika - 3 Ø Die diverse kontekse in Afrika – Westers, tradisionele

Uitdagings in Afrika - 3 Ø Die diverse kontekse in Afrika – Westers, tradisionele Afrika-kulture, eerste-wêrelds, derde-wêrelds, klowe tov geletterdheid en akademiese vorming - verg ‘n spesifieke model van dissipelmaking en morele vorming Ø Al die mense van Afrika het morele opbou en vorming as dissipels nodig

Uitdagings in Afrika - 4 The Church has an enormous responsibility in this continent.

Uitdagings in Afrika - 4 The Church has an enormous responsibility in this continent. The way we deal with this challenges will be the ultimate witness to the reality of the God we serve. We believe his Kingdom can come in Africa and heal our world. (Jurgens Hendriks)

Kontoere vir die gesprek Ø Publieke teologie Ø ‘n Missionêre gesprek Ø Gemeentes as

Kontoere vir die gesprek Ø Publieke teologie Ø ‘n Missionêre gesprek Ø Gemeentes as primêre sentra Ø Verreken ons eie onkunde Ø Gestaltes van dissipelskap verskil in kontekste Ø Selfgerigte suspisie – ‘n les vir Westerlinge

Kontoer 1: Publieke teologie Ø Publiek versus geprivatiseerde vroomheid Ø Maak dissipels van die

Kontoer 1: Publieke teologie Ø Publiek versus geprivatiseerde vroomheid Ø Maak dissipels van die nasies (Mt 28: 19) Ø Westerse onderskeid tussen publieke feite en private waardes en godsdienstige oortuigings is onhoudbaar Ø Vorming met die oog op die hele lewe Ø Alle publieke rolspelers betrek – versigtig vir fundamentalisme wat uitsluit

Kontoer 2 – Missionêre gesprek Ø Missio Dei Ø God werk aktief in Afrika

Kontoer 2 – Missionêre gesprek Ø Missio Dei Ø God werk aktief in Afrika – genesend, seënend, suiwerend, opbouend Ø Die drie-enige God is ‘n fontein van sturende liefde (Bosch) Ø Geloofsonderskeiding om vas te stel waar God ons nooi om by Hom aan te sluit Ø Afskeid van ou teologiese paradigmas – vorming van outentieke Afrika-dissipels

Kontoer 3 - Gemeentes Ø Gemeentes is die primêre sentra vir dissipelmaking en morele

Kontoer 3 - Gemeentes Ø Gemeentes is die primêre sentra vir dissipelmaking en morele vorming Ø Wat is die verband tussen verlossing en gemeenskap? Ø Volf: Onderwaardeer gereformeerde teologie gemeentes? Ø Gemeente as uitlegger van die evangelie (Newbigin)

Kontoer 4 – Eie onkunde Ø Verreken ons onkunde en gebrek aan insig in

Kontoer 4 – Eie onkunde Ø Verreken ons onkunde en gebrek aan insig in kontekste Ø Ons het nie alreeds die antwoorde vir Afrika nie Ø Verskil tussen tegniese uitdagings (toepassing van bestaande kennis en tegniek) en aanpassende uitdagings Ø Learning organisation (Peter Senge)

Kontoer 5 – Gestaltes verskil Ø Gestaltes van dissipelskap verskil in verskillende kontekste Ø

Kontoer 5 – Gestaltes verskil Ø Gestaltes van dissipelskap verskil in verskillende kontekste Ø Handelinge 15 – Joods versus Grieks. Hellenisties Ø Efesiërs – saam een nuwe mensheid Ø Ander gestaltes lyk oppervlakkig Ø Geen standaard weergawe van dogma Ø ‘n Dialoog oor kultuurgrense is nodig

Kontoer 6 - Selfkritiek Ø ‘n Selfgerigte hermeneutiek van suspisie Ø Westerse individualisme Ø

Kontoer 6 - Selfkritiek Ø ‘n Selfgerigte hermeneutiek van suspisie Ø Westerse individualisme Ø Verbruikersmentaliteit Ø Tegnologie – die evangelie ons instrument Ø Die evangelie het met die hemel te doen – vir wanneer jy sterf Ø Privatisering van godsdiens Ø Dissipelskap instemming met proposisies

Hoe kan Afrika ons help? Ø Hoe kan Afrika ons help met dissipelskap en

Hoe kan Afrika ons help? Ø Hoe kan Afrika ons help met dissipelskap en morele vorming? Ø Ubuntu? Ø Geen digotomie tussen materiële en spirituele? Ø Ander voorbeelde?

Begripsverklaring - 1 Ø Geestelike vorming: ‘n Algemeen menslike proses waarin die wil, waardes

Begripsverklaring - 1 Ø Geestelike vorming: ‘n Algemeen menslike proses waarin die wil, waardes en besluite beïnvloed word op ‘n wyse wat uitloop op die vorming van identiteit en karakter Ø Karakter: Die resultaat van geestelike vorming. Karakter is “gestolde wil” (Dallas Willard) Ø Karakter word liggaamlik vasgelê

Begripsverklaring - 2 Ø Christelike geestelike vorming: Altyd transformerend. Mens ontvang die nuwe lewe

Begripsverklaring - 2 Ø Christelike geestelike vorming: Altyd transformerend. Mens ontvang die nuwe lewe van Bo en neem al hoe meer die karakter van Jesus Christus aan Ø Passief en aktief: l l Vorming is groei in genade (passief) Ons reageer in vertroue deur te doen wat die Woord en Gees in ons werk (aktief) Ø Groei in kennis van Jesus Christus

Begripsverklaring - 3 "Spiritual formation" in the Christian tradition is a process of increasingly

Begripsverklaring - 3 "Spiritual formation" in the Christian tradition is a process of increasingly being possessed and permeated by such character traits as we walk in the easy yoke of discipleship with Jesus our teacher. From the inward character the deeds of love then naturally - but supernaturally - and transparently flow. Of course there will always be room for improvement, so we need not worry that we will become perfect. Our aim is to be pervasively possessed by Jesus through constant companionship with him. Like our brother Paul: "This one thing I do!. . . I press toward the mark!. . . That I may know him!" (Phil. 3) (Dallas Willard)

Begripsverklaring - 4 Ø Dissipelskap: Die grondhouding van navolging waarin ek tot Jesus staan

Begripsverklaring - 4 Ø Dissipelskap: Die grondhouding van navolging waarin ek tot Jesus staan wat dit moontlik maak om die karakter van Jesus aan te neem Ø “. . . totdat Christus in julle gestalte aanneem” (Gal 4: 19) Ø “’n Volgroeide mens, so volmaak en volwasse soos Christus” (Ef 4: 13)

Begripsverklaring - 5 Ø Die rol van wetsonderhouding: Hoeveel krag het die doen van

Begripsverklaring - 5 Ø Die rol van wetsonderhouding: Hoeveel krag het die doen van die wet om morele mense te vorm? Ø Fariseërs het gefokus op die bestuur van gedrag – wat altyd misluk Ø Menslike gedrag altyd gedryf uit verskuilde aspekte van die karakter Ø Vrug van die Gees innerlike vernuwing wat vasgelê word in patrone van gehoorsaamheid

Begripsverklaring – 6 There can be no doubt that we were meant to be

Begripsverklaring – 6 There can be no doubt that we were meant to be inhabited by God and live by a power beyond ourselves. Human problems cannot be solved by human means. Human life can never flourish unless it pulses with “the exceeding greatness of his power towards us who believe” (Eph 1: 19). But only constant students of Jesus will be given adequate power to fulfill their calling to be God’s person for their time and their place in this world. (Eugene Peterson)

Christelike vorming Ø In hierdie gedeelte ondersoek ons vier wesenlike dimensies van Christelike geestelike

Christelike vorming Ø In hierdie gedeelte ondersoek ons vier wesenlike dimensies van Christelike geestelike vorming Ø Gemeente Ø Skrif Ø Opstanding Ø Tyd en geduld Ø Gaan primêr oor God se werk in ons

Gemeente - 1 Ø Die Here vorm ons primêr in gemeenskap met Hom en

Gemeente - 1 Ø Die Here vorm ons primêr in gemeenskap met Hom en met mekaar Ø Liggaam van Christus: geen redding of vorming buite die liggaam om nie (Volf) Ø God versamel en vorm die gemeente Ø Erediens / aanbidding die sentrale aktiwiteit in die gemeente Ø In die erediens werk die Here vormend met ons – Hy is Subjek en verskaf aksie

Gemeente - 2 Ø Offerande: ons gee onsself as lewende offers aan God, sodat

Gemeente - 2 Ø Offerande: ons gee onsself as lewende offers aan God, sodat Hy ons kan vorm Ø Nagmaal: Christus se offer word die sentrale gebeure wat ons eie selfverstaan as sy volgelinge vorm Ø As lewende offers lê God beslag op ons en vorm ons vir getuienis, diens en geregtigheid Ø Doop

Gemeente - 3 Ø Erediens as verbruikers-item Ø Watter godsdienstige produkte benodig verbruikers? Ø

Gemeente - 3 Ø Erediens as verbruikers-item Ø Watter godsdienstige produkte benodig verbruikers? Ø My vermaak, my probleme oplos, vreugde bring, avontuurlik, my ekstase en fantasieë Ø Westerse kerke word maklik state of the art geestelike winkelsentrums Ø Struikelblok vir Christelike geestelike vorming

Skrif -1 Ø Die Skrif is deur God gegee om ons te vorm tot

Skrif -1 Ø Die Skrif is deur God gegee om ons te vorm tot die Beeld van Christus Ø God openbaar God-self sodat ons God kan ken en uit liefde reageer op wie God is Ø Die Skrif kommunikeer God se aksie en nooi ons uit om by die missio Dei aan te sluit Ø Maria: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het. ”

Skrif - 2 Ø Gevaar is dat ons die Woord as instrument hanteer waarmee

Skrif - 2 Ø Gevaar is dat ons die Woord as instrument hanteer waarmee ons iets wil laat gebeur Ø Tegnologie is de-personaliserend en wil mense systap Ø Mense is hardkoppig, tegnokrate werk met die gewilliges, of skakel mense uit Ø Tegnokrasie is haastig en manipuleer met Skrifbeginsels tot aksie

Opstanding - 1 Ø God het Jesus uit die dood opgewek – die hoeksteen

Opstanding - 1 Ø God het Jesus uit die dood opgewek – die hoeksteen van die Christelike geloof Ø Jesus as die lewende Here, deur die Gees, aktief in ons midde Ø Die opstanding word herhaal in die lewens van Jesus se volgelinge (bv Rom 8: 11) Ø Die opstanding volledig God se werk Ø Verkry deel daaraan deur dit te ontvang

Opstanding - 2 Ø Opstanding as misterie die kern van die vorming van die

Opstanding - 2 Ø Opstanding as misterie die kern van die vorming van die nuwe lewe in ons Ø Ons is volledig passief hierin – vergelyk die opstandingsverhale in evangelies Ø Geestelike vorming benodig die erkenning en teenwoordigheid van hierdie misterie in die erediens / gemeenskap van gelowiges Ø Opstanding nie program of tegniek - kan net binnegetree, gevier, ontvang, geprys word

Opstanding - 3 Ø Westerlinge nie goed met die passiwiteit wat opstanding veronderstel nie

Opstanding - 3 Ø Westerlinge nie goed met die passiwiteit wat opstanding veronderstel nie Ø Wil aktief deelneem, verstaan, hanteer, daarmee beplan, ongemaklik met ambiguity, vertrou nie wat nie verstaan en gebruik kan word nie Ø Wil opstanding bewys, gebruik, verduidelik

Tyd en geduld Ø Geestelike vorming is stadige werk – kan nie aangejaag word

Tyd en geduld Ø Geestelike vorming is stadige werk – kan nie aangejaag word nie Ø Geestelike vorming is dringende werk – kan nie uitgestel word nie Ø Metafore soos suurdeeg, groei dui op die prosesmatige aard van vorming Ø Westerlinge -met klem op kortpaaie, minagting vir stadigheid - soek vinnige oplossings

Westerse kultuur en vorming - 1 Ø Kultuur as sisteem van waardes en oortuigings

Westerse kultuur en vorming - 1 Ø Kultuur as sisteem van waardes en oortuigings is altyd geestelik vormend Ø Westerse kultuur weerstandig teen Christelike geestelike vorming Ø Die wêreld draai om “my” – my potensiaal, invloed, besittings, statuur, vooruitgang Ø Tegnologie – instrumentele rasionaliteit. Die Bybel, kerk en godsdiens my instrument.

Westerse kultuur en vorming - 2 Ø Hernude belangstelling in spiritualiteit Ø Antwoorde word

Westerse kultuur en vorming - 2 Ø Hernude belangstelling in spiritualiteit Ø Antwoorde word nie by gevestigde kerke gesoek nie Ø Mense moeg vir kerke wat met groot geleerdheid oor God praat, maar skynbaar nie in Hom geïnteresseerd is nie, en Ø Moeg vir kerke wat vol advies en reëls vir mense is, sonder om in mense belang te stel (Eugene Petersen)

Westerse kultuur en vorming - 3 Ø Die invloed van 200 jaar van Verligting

Westerse kultuur en vorming - 3 Ø Die invloed van 200 jaar van Verligting en industrialisasie stort in duie Ø Skuif weg van klem op geleerdheid en groot projekte Ø Gefassineerd met ‘n plaaslike, alledaags-like lewe Ø Behoefte aan praktiese wysheid Ø Rasionaliteit (kennis en projekte) behoed ons nie van ‘n slegte, vernietigende lewe Ø Implikasies vir Afrika?

Afrika-kontekste en vorming - 1 Ø Afrika is ‘n spirituele kontinent Ø Afrika geskend

Afrika-kontekste en vorming - 1 Ø Afrika is ‘n spirituele kontinent Ø Afrika geskend deur Westerse kulturele imperialisme – ook van sending en kerke Ø Kolonialisme het die verspreiding van die Christelike geloof geïnhibeer (Sanneh) Ø Politieke bevryding bevorder dit Ø Bybelvertaling dra geweldig by Ø Inheemse leierskap na bevryding positief

Afrika-kontekste en vorming - 2 Christian expansion was virtually limited to those societies whose

Afrika-kontekste en vorming - 2 Christian expansion was virtually limited to those societies whose people had preserved the indigenous name for God. That was a surprising discovery, because of the general feeling that Christianity was incompatible with indigenous ideas of religion. . Africans best responded to Christianity where the indigenous religions were strongest, not weakest, suggesting a degree of indigenous compatibility with the gospel, and an implicit conflict with colonial priorities. (Lamin Sanneh)

Afrika-kontekste en vorming - 3 It suggests that theologically God had preceded the missionary

Afrika-kontekste en vorming - 3 It suggests that theologically God had preceded the missionary in Africa, a fact that Bible translation clinched with decisive authority. (Lamin Sanneh)

Afrika-kontekste en vorming - 4 Ø In Afrika-kulture bevat die naam vir God opvattings

Afrika-kontekste en vorming - 4 Ø In Afrika-kulture bevat die naam vir God opvattings oor persoon-wees, die ekonomiese lewe, sosiale en kulturele identiteit Ø Kolonialisme het Islam bevoordeel. Ø Islam groei die vinnigste in Afrika waar die inheemse godsdienste vernietig en onderwerp is, en Afrikane hul oorspronklike naam vir God skaars kon onthou.

Afrika-kontekste en vorming - 5 Ø Dwarsdeur Afrika kreun die kerk onder die geweldige

Afrika-kontekste en vorming - 5 Ø Dwarsdeur Afrika kreun die kerk onder die geweldige groei in bekeerlinge Ø Die ineenstorting van die publieke orde plaas ‘n ekstra las op die kerk Ø Ter sprake: hoe om dissipels van nasies te maak, hoe om outentieke gestaltes van gehoorsaamheid in hierdie kulture te skep Ø Terwyl die Westerse kultuur ook geestelike vorming nodig het

Dankie!

Dankie!