Die Voortrekkers Transvaal 2017 2019 2020 Tema 2020

  • Slides: 12
Download presentation
Die Voortrekkers Transvaal 2017 -2019

Die Voortrekkers Transvaal 2017 -2019

2020 +

2020 +

Tema 2020 • 2020 val saam met die 200 ste jaar vd Bybelgenootskap in

Tema 2020 • 2020 val saam met die 200 ste jaar vd Bybelgenootskap in SA. • Vrystelling van ń nuwe Afrikaanse Bybelvertaling • ‘n Nasionale Bybelfakkelloop saam met die Bybelgenootskap en • Onthulling van twee Geloofsmonumente deur Die Voortrekkers.

Nasionale Saamtrek

Nasionale Saamtrek

Nasionale Saamtrek

Nasionale Saamtrek

Nasionale Saamtrek

Nasionale Saamtrek

90 -jarige Feesjaar 2021 Groot saamtrek by Voortrekkermonument soos die 75 -jarige fees is

90 -jarige Feesjaar 2021 Groot saamtrek by Voortrekkermonument soos die 75 -jarige fees is ‘n groot oorweging. Verskeie “kleiner” feeste deur die loop van die jaar • Bootreis in Januarie 2021, • Twee of drie “wêreldrekord opstel” aksies • ‘n moontlike “Afrikaans is Groot” vir Voortrekkers t o o r G n a a g s r e k k e r t r o Vo

Beplan Toekomsprojekte (Besluit Tvl. GBNot. 201910/13. 3(h)) Die nuwe oorgang-oordbesture is verantwoordelik vir die

Beplan Toekomsprojekte (Besluit Tvl. GBNot. 201910/13. 3(h)) Die nuwe oorgang-oordbesture is verantwoordelik vir die daarstelling van hul implementeringsplan en tydsraamwerke aan die hand van die prosesse deur hoofbestuur goedgekeur. Naamlik: 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. 8. 9. Identiteitsontwikkeling Identiteitsbevestiging Bestuur struktuur Administrasie Finansies Groeiteikens Regstegniese aspekte Waarnemers Gesag en Uitdaging

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e))

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e)) Take/prosesse vir die geografiese gemeenskaplike area (nuwe gebiede) 1. Identiteitsontwikkeling in 2019 Elke gemeenskaplike (geografiese) area teen hul eie spoed in samewerking met AGL Bemarking 2. Identiteitsbevestiging Elke gemeenskaplike (geografiese) area teen hul eie spoed 3. Bestuurstruktuur Taakspanne PDsake • Voorslagkamp: • Slegs een voorslagkamp in 2020. • Ondersoek die moontlikheid van twee Voorslagkamp geleenthede in 2021. • GGA / GGN meer geleentheid vir eie verantwoordelikhei rakende GGA/GGN aktiwiteite in Oosvaal en Monument. Verkennersake - Jeugrade Volwasse sake - Opleiding op kommando en oordvlak

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e))

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e)) Take/prosesse vir die geografiese gemeenskaplike area (nuwe gebiede) 4. Administrasie Lederegistrasies vir 2020 soos in bestaande struktuur - rekonsiliasie. Lederegistrasies vir 2021 in nuwe gebiede. Jaarprogram = aktiwiteite; vergaderings; opleiding & betalings SAS vir GGA en GGN in area Koste van administratiewe Kantoor. Bepaling van behoefte van gebied. SAS 2 en impak 5. Finansies Raamwerk vir vaste koste; Begroting 2020 Betalings steeds deur Kantoor Eiendom – teruggee van eiendom aan oorde 6. Groeiteikens Groeiplan haalbaar en meetbaar.

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e))

Prosesse en tydsraamwerke, waar staan ons nou? Proses (soos per HB not 201904/6. 1(e)) Take/prosesse vir die geografiese gemeenskaplike area (nuwe gebiede) 7. Regstegnies Taakspan om proses te ondersoek. Transvaal Trust = “vangnet” verantwoordelik vir gesamentlike bestuur van gemeenskaplike bates • Gebiedskampe • Terreine soos Hartbeesfontein; De Bank; Tarentaalstraat; Boerplek Eiendom • Bestuur Personeel • Dienskantoor (gebiedskantoor) 8. Waarnemers na Hoofbestuur Bepaal wie dra koste. Bepaal gereedheid 9. Gesag en Uitdaging Vergaderings – OB en/of ODB = GDB voog GDB = Taakspan terugvoer by GB GB terugvoer = oordverslag + taakspan lesse geleer.

Beplan Toekomsprojekte Onder andere word vier (4) “Groot” afsonderlike projekte voorgestel deur die loop

Beplan Toekomsprojekte Onder andere word vier (4) “Groot” afsonderlike projekte voorgestel deur die loop van 2021(90 -jaar fees): • Bootreis (groepsbepreking) vir “Reis na nêrens” 9 -11 Januarie 2021 • Beplan en doen een of twee VT –verwante wêreldrekord samekomste in twee (2) verskillende streke (bv. langste/meeste stokbrood; grootste pot moerkoffie…) • Een ekstra “Afrikaans-is-Groot” musiekfees dag word beplan spesiaal vir Voortrekkers – vra weer vir ‘n bekende kunstenaar om op die fees ‘n nuwe VT lied te sing. • Alle kommandos sal gevra word om deur die loop van die jaar ‘n “ 90 -MINUTE” diensbaarheidsprojek te doen.