DIE VERHALENDE OPSTEL Die skryfproses Afrikaans sonder Grense

  • Slides: 19
Download presentation
DIE VERHALENDE OPSTEL Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

DIE VERHALENDE OPSTEL Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

Stappe van die skryfproses 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Pre-skryf aktiwiteite Beplanning

Stappe van die skryfproses 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Pre-skryf aktiwiteite Beplanning FAIL Inhoud hersiening deur klasmaat SAIL Redigering Finaal

Pre-skryf aktiwiteite

Pre-skryf aktiwiteite

Jy het 5 minute. Volg die instruksies: 1. 2. 3. 4. Skryf enige persoon

Jy het 5 minute. Volg die instruksies: 1. 2. 3. 4. Skryf enige persoon (man of vrou) se naam neer. Skryf nou enige plek neer. Skryf nou enige tyd/datum neer. Skryf nou ‘n rede hoekom die persoon (1) by (2) is op hierdie spesifieke (3). 5. Skryf ‘n kort storie oor die inligting wat jy in 1 -4 neer geskryf het.

Lees gou weer jou storie, vul die volgende tabel in: Wat het gebeur? Hoekom

Lees gou weer jou storie, vul die volgende tabel in: Wat het gebeur? Hoekom het dit gebeur? Wat het toe gebeur?

Beplanning

Beplanning

INLEIDING SLOT LIGGAAM BEGIN MIDDEL EINDE

INLEIDING SLOT LIGGAAM BEGIN MIDDEL EINDE

FAIL

FAIL

Wat het gebeur?

Wat het gebeur?

Hoekom het dit gebeur?

Hoekom het dit gebeur?

Wat het toe gebeur?

Wat het toe gebeur?

Inhoud hersiening van klasmaat

Inhoud hersiening van klasmaat

Instruksies: 1. 2. 3. 4. 5. Ruil met ‘n klasmaat. Lees mekaar se opstelle.

Instruksies: 1. 2. 3. 4. 5. Ruil met ‘n klasmaat. Lees mekaar se opstelle. Dit gaan nie oor taal- en spelfoute nie. Jy lees om die storie te verstaan. Skryf enige kommentaar, vrae of notas met ‘n groen pen/potlood/kokiepen by die FAIL -weergawe neer. 6. Onthou om jou naam en die datum neer te skryf as jy klaar is.

SAIL

SAIL

Volg die stappe: 1. Lees deur jou klasmaat se kommentaar. 2. Maak die nodige

Volg die stappe: 1. Lees deur jou klasmaat se kommentaar. 2. Maak die nodige veranderinge aan jou storielyn. 3. Skryf ‘n tweede weergawe.

Redigering

Redigering

Voltooi die volgende twee stappe: SELF-REDIGERING KLASMAAT-REDIGERING

Voltooi die volgende twee stappe: SELF-REDIGERING KLASMAAT-REDIGERING

Finaal

Finaal

Tik nou jou finaal in docs: ● Tel jou woorde, maak seker dit is

Tik nou jou finaal in docs: ● Tel jou woorde, maak seker dit is nie te kort of te lank nie. ● Werk aan jou uitleg, voeg die nodige visuele elemente by (sou jy dit wou gebruik). ● Plaas al jou vorige stappe van die skryfproses bewyse in ‘n koevert en handig dit by jou onderwyser in. ● Share die dokument met jou onderwyser.