DIE UITKOMS IS HIER DIE UITKOMS IS HIER

  • Slides: 17
Download presentation
DIE UITKOMS IS HIER, DIE UITKOMS IS HIER! JESAJA 40: 1 -11

DIE UITKOMS IS HIER, DIE UITKOMS IS HIER! JESAJA 40: 1 -11

Teksvers: Jes 40: 1 Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle

Teksvers: Jes 40: 1 Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê.

1. Die groot nood en die aankondiging vd Goeie tyding(vv 1, 2) • Agtergrond:

1. Die groot nood en die aankondiging vd Goeie tyding(vv 1, 2) • Agtergrond: Jesaja tree op vanaf ongeveer 741 -698 v C (meer as 40 jr). Tien stamme 722 v. C weggevoer deur Assirië. Juda in 586 v C weggevoer deur Nebukadnesar van Babilonië (136 jr later). Kores van Persië verower Babel in 536 Vc. Mense van Juda mag terugkeer 538 v. C

1 a Die Goeie NUUS • Hulle is nog God se volk • Hulle

1 a Die Goeie NUUS • Hulle is nog God se volk • Hulle swaarkry is verby • Hulle is volledig gestraf-God het Sy doel met die swaarkry bereik

2. Maak vir die Here `n pad in die WOESTYN(vv 3 -5) • Iemand

2. Maak vir die Here `n pad in die WOESTYN(vv 3 -5) • Iemand roep: "Maak vir die Here 'n pad in die woestyn, maak in die barre wêreld 'n grootpad vir ons God! • 4. Elke laagte moet opgevul word, elke berg en rant moet gelykgrond word. Elke bult moet 'n gelykte word en elke koppie 'n vlakte. • 5. Dan sal die mag van die Here geopenbaar word; al wat leef, sal dit sien. Die Here self het dit gesê. "

2 a Hoe die weg gebaan is • Wat die mense gesien het •

2 a Hoe die weg gebaan is • Wat die mense gesien het • Wat God bewerk • Die Woord staan vas

3. Die hartseer roep (vv 6 -8 a) • • • Iemand sê: "Roep!"

3. Die hartseer roep (vv 6 -8 a) • • • Iemand sê: "Roep!" En ek vra: "Wat kan ek roep? Alle mense is soos gras, alles waarop hulle staatmaak, is soos 'n veldblom: 7. gras verdor en blomme verwelk as die Here sy wind daaroor laat waai. " Dit ís so, die volk is soos gras. 8. Gras verdor en blomme verwelk 6.

3 a Die Eerste Struikelblok word oorkom • Die volk van God het in

3 a Die Eerste Struikelblok word oorkom • Die volk van God het in ballingskap hul nietigheid, sondigheid en afhanklikheid van God leer ken. • Hulle is maar net soos gras en veldblomme wat tydelik bloei totdat die droë, dorre droogtewind daaroor waai en dan is dit met hulle verby. • Ook die magtige wêreldryke en regeerders is maar gras

4. Die Roep van Hoop (v 8 b) • Gras verdor en blomme verwelk,

4. Die Roep van Hoop (v 8 b) • Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.

4 a God se WOORD is skeppingsmagtig • God oorkom die swakheid en sondigheid

4 a God se WOORD is skeppingsmagtig • God oorkom die swakheid en sondigheid van die mens deur sy Herskepping

5. Die Goeie Tyding (vv 9 -11) • • Klim op 'n hoë berg

5. Die Goeie Tyding (vv 9 -11) • • Klim op 'n hoë berg en roep hard, Sion, jy wat die goeie tyding moet bring; roep hard, Jerusalem, jy wat die goeie tyding moet bring, moenie bang wees nie. Sê vir die stede van Juda: "Julle God is hier! 10. Die Here God kom, Hy is die Magtige, Hy regeer. Hy bring die volk saam wat Hy Syne gemaak het, die wat aan Hom behoort, is by Hom. 9.

 • 11. Soos 'n herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy

• 11. Soos 'n herder versorg Hy sy kudde: die lammers maak Hy bymekaar in sy arms en Hy dra hulle teen sy bors, Hy sorg vir die lammerooie.

5 b Die tweede struikelblok word oorkom • God self bring Sy volk tot

5 b Die tweede struikelblok word oorkom • God self bring Sy volk tot hul volheid

6. 1 Die Boodskap vir Gister • `n Klein oorblyfsel vd volk keer terug

6. 1 Die Boodskap vir Gister • `n Klein oorblyfsel vd volk keer terug • Met groot moeite en teen geweldige weerstand in word Jerusalem se tempel en stadsmure herbou. Ook die stede en die res vd land • Maar behalwe vir `n paar jaar staan hulle altyd onder vreemde oorheersing • Die Uitkoms was nog nie volkome nie

6. 2 Die Boodskap vir vandag • • • In daardie tyd het die

6. 2 Die Boodskap vir vandag • • • In daardie tyd het die woord van God tot Johannes, die seun van Sagaria, in die woestyn gekom. 3. Hy het deur die hele Jordaanstreek gegaan en verkondig: Bekeer julle en laat julle doop en God sal julle sondes vergewe. 4. So staan dit geskrywe in die boek van die profeet Jesaja: "Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit. 5. Elke kloof moet opgevul en elke berg en bult platgemaak word; die krom paaie moet reguit en die ruwe paaie gelyk word. 6. En al die mense sal die verlossing sien wat van God kom. " 2.

Die Uitkoms is hier • Want ons Verlosser het gekom • Maar die Sonde

Die Uitkoms is hier • Want ons Verlosser het gekom • Maar die Sonde en die verganklikheid is nog met ons

6. 3 Die Boodskap vir more • Ons Verlosser kom in heerlikheid om die

6. 3 Die Boodskap vir more • Ons Verlosser kom in heerlikheid om die Nuwe Hemel en Aarde `n werklikheid te maak met Jerusalem as God se Hoofstad