Die Tabernakel Voorhof Altaar Waskom Heilige Allerheilige Offerbrood
Die Tabernakel Voorhof Altaar Waskom Heilige Allerheilige Offerbrood Goue Kandelaar Goue altaar wierook Besaleël en Oholiab Verbondsark
Priesters en Leviete Aäron, seuns – nakomelinge = Priesters Deur volk onderhou tiendes van Leviete eerstelinge van oes OPDRAGTE van PRIESTERS ¨ Vuur op brandofferaltaar ¨ Môre- en aandoffers ¨ Wierook ¨ Offerbrood en lampe Gehelp deur die Leviete
Hoëpriester Aäron hoëpriester Sondoffer op groot versoendag Bloed teen deksel van Ark
God eis: Hou aan die voorskrifte Nadab en Abihu: Neem vuurpan met kole en reukwater (Eks 30 : 7 – 9) Ongeoorloof (Lev 10 : 1) Eie ek ! - Verwaandheid bring ondergang God verbrand hulle (Lev 10 : 3)
Name verskil Moses se skoonpa Jetro: (Eksodus) Reüel (Numeri) Rigters 4: 1: Gobab = skoonpa, maar eerder swaer
Verdere reis vanaf Sinaï Paran Wolk trek op van tabernakel Teken = Noord na Kanaän Wanneer ark moet Trek (Num 10 : 35) Rus (Num 10 : 36) Gobab geroep as gids (Num 10 : 29) Die ou patroon. Volk kla weer en Moses bid vir hulle Weerlig – deel van kamp brand: TABERA = “brandplek”
Kibrot-Taäwa : Die volk kla wéér …verlang na die vleis van Egipte Opstekers = gemengde volk (Eks 12 : 38) Moses moedeloos (Num 11 : 4 – 35) God se oplossing: Gees op Moses is genoeg Versprei egter na 70 oudstes
Eldad en Medad Gees ook op hulle / profeteer Josua: Protesteer Moses antwoord: “Almal moet profete wees” (Num 11 : 29) Profesie herhaal (Joël 2 : 28) Volbring (Hand 2) God voorsien (kwartels) – vergryp – baie sterf! Kibrot-Taäwa (“grafte van gulsigheid”)
Gaserot Mirjam en Aäron o o Afgunstig op Moses Onbillike verwyte oor Kusitiese vrou (Jer 13 : 23) Wil deel in leierskap God hanteer saak: Wys op Moses se getrouheid (Eks 33 : 11) Straf: Mirjam melaats / Moses bid (weer) / gesond
12 Verkenners Israel by Kades – Barnea naby Kanaän 12 verkenners uitgestuur (ook Josua) Gaan na Hebron (Enakiete; Land van reuse) Tros druiwe (2 man) dui op vrugbaarheid
Verkennners (vervolg) Verkenners 10 “NEE” 2 “JA” (Josua en Kaleb) Volk ontevrede God dreig met uitwissing Moses bid (wéér) - God weer genadig, maar …. .
Straf 40 Jaar swerf in woestyn Net jong mense (ook Josua en Kaleb) sal land sien. . noú wil volk skielik luister ! = Dubbel ongehoorsaam Probeer voortgaan, maar verslaan deur Amalekiete en Kanaäniete
Korag – Datan - Abiram Raak opstandig (Num 16) Bevraagteken Aäron se alleen priesterskap (ondergeskiktheid van Leviete) Wil Moses en Aäron ontsetel (met 250 man) = Verset teen God Moses beroep hom op God om aan te wys
Moses gaan praat Gaan self na Datan en Abiram Israel moet wegstaan van tente van Korag / Datan / Abiram Grond skeur oop / gesinne ingesluk / 250 man verbrand Israel se reaksie? Steeds gekant teen Moses en Aäron – Kry skuld vir alles !
Priesterskap van Aäron Die HERE het Aäron in amp gevestig Kierie van elke stam met naam van stam, behalwe …. . Levi se kierie met Aäron se naam – Dus aangewys as priester
Die Hoëpriesters Aäron - - Eleasar - - Itamar - - Eli (rigterstyd) ---- Sadok Abjatar (Vír Salomo) (Deur Salomo verban) ---Verdere Priesterskap Dawid se tyd
Twiswater van Meriba Kades: Kla wéér oor geen water Moses kry opdrag: Praat met rots Praat egter met volk en slaan rots Ongehoorsame hoogmoed Wat sy straf? Salisnie Kanaän ingaan nie Plek = Meriba = “Twiswater”
Israel en ander moondhede Jakob Israel Vete gaan voort Esau Edomiete Weier deurgang / dreig met leër Amoriete (Sihon) Weier ook deurgang Basan (Og) Verloor teen Israel
Aäron sterf Berg Hor: God laat Moses, Aäron en Eleaser (seun) op berg klim Eleaser tot hoëpriester geheilig – moes Aäron se klere aantrek Aäron sterf op die berg – Israel rou 30 dae
Koperslang Edom Vat lank: KLA KLA …… Straf: Giftige slange Moses doen voorbidding Koperslang op paal Christus - Kruis Simbool van ? Later afgod / Deur Hiskia verwyder Moab
Balak gebruik Bileam teen Israel Moab (koning Balak) - bang vir Irael Sweer saam met Midianiete – Biliam moet Israel vloek Betaalde profeet in diens van die duiwel Ken diens van God – vra Sy toestemming Geweier
Bileam (vervolg) Balak beloof groot beloning – Bileam weier God gee egter toestemming, maar slegs: “So spreek God” Bileam: Wil steeds volk vervloek Hoe stop God van hom? Stuur Engel die HERE / Pratende donkie
Bileam se raad Steek Israel tog in rug Moabitiese vroue nooi Israelitiese mans na offermaal van Baäl – Peor (Openb. 2: 14) 24 000 sterf as straf Simri + Midianitiese vrou (onsedelik) doodgemaak (Aäron se kleinseun)
Wraak op Midianiete Opdrag van God: “Tree op teen Midianiete” Heidenvolke afstammelinge van: Abraham --- Midian Lot --- Moab Lot --- Ammon (By dogters) Pinehas roei hulle uit (Bileam ook dood)
Laaste take van Moses Gee opdrag: ALLE Kanaäniete moet dood Skerp gebooie weer in Opdrag: Priesters moet wetboek bewaar Skryf lied (Deut 32) Neem afskeid en seën Israel Berg Nebo: Kan hele land sien
Dood van Moses God herbevestig beloftes Moses sterf op berg Josua opvolger (beskryf in Numeri) Deuteronomium 31 : 7 - 8
- Slides: 28