Die Suider Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes Oorsig

  • Slides: 37
Download presentation
Die Suider- Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes Oorsig oor die reis en ons gemeente

Die Suider- Afrikaanse Vennootskap vir Gestuurde Gemeentes Oorsig oor die reis en ons gemeente se besluit om deel te neem 1

Agenda 1 Verwelkoming 2 Agenda 3 Wandel in die Woord 4 Waar is ons

Agenda 1 Verwelkoming 2 Agenda 3 Wandel in die Woord 4 Waar is ons ? 5 Hoekom neem ons deel ? 6 Wat beteken gestuurd? 7 Oorsig oor die reis 2

Agenda 8 Hoe neem ons deel? 9 Rol van taakspan 10 Ander spanne 11

Agenda 8 Hoe neem ons deel? 9 Rol van taakspan 10 Ander spanne 11 En daarna 3 3

Wandel in die Woord Lukas 10: 1 -12 4

Wandel in die Woord Lukas 10: 1 -12 4

Waar is ons? Invloede: Christendom Post modernisme Godsbegrip Kerkbegrip 5

Waar is ons? Invloede: Christendom Post modernisme Godsbegrip Kerkbegrip 5

Waar is ons? Invloed van Christendom Die kerk staan sentraal Die kerk en staat

Waar is ons? Invloed van Christendom Die kerk staan sentraal Die kerk en staat is een Die situasie begin verander Die kerk is ‘n randfiguur 6

Waar is ons? Invloed van Post modernisme Die rede maak plek vir beleef Platter

Waar is ons? Invloed van Post modernisme Die rede maak plek vir beleef Platter strukture met minder beheer Klem op inklusiwiteit Alles word bevraagteken 7

Waar is ons? Die kerklike sisteem Opleiding nie ontwerp vir Post- Christendom tyd Die

Waar is ons? Die kerklike sisteem Opleiding nie ontwerp vir Post- Christendom tyd Die effek van Kerkbou programme Gebrek integrasie Missio Dei in leierskapteorie Definieer i. t. v. self i. p. v. koninkryk van God Teologiese verstaan van Priester , Profeet en Koning ignoreer die Apostoliese amp 8

Waar is ons? Die gevolg: Hoofsaaklik instandhouding Die sigbare effek = weinig Agenda’s =

Waar is ons? Die gevolg: Hoofsaaklik instandhouding Die sigbare effek = weinig Agenda’s = intern gerig Kenner = predikant 9

Hoekom neem ons deel ? Omdat ons, as gemeente van Christus, wat die naam

Hoekom neem ons deel ? Omdat ons, as gemeente van Christus, wat die naam dra van ons verlosser, graag in alles wat ons doen ‘n getuie vir Hom wil wees 10

6 11

6 11

Hoekom neem ons deel ? Gesprekke tydens kerkraadsvergaderings Programme skuif nie kultuur nie Die

Hoekom neem ons deel ? Gesprekke tydens kerkraadsvergaderings Programme skuif nie kultuur nie Die belangrikheid van ‘n Godgegewe roeping Ons lewe (tesame en afsonderlik) moet ‘n getuienis wees 12

Wat beteken gestuurd ? Ons gemeentelewe, en ons uitreike, fokus op God se sending

Wat beteken gestuurd ? Ons gemeentelewe, en ons uitreike, fokus op God se sending van verlossing, versoening en herstel 13

Oorsig oor die reis 14

Oorsig oor die reis 14

Waarmee is God besig ? Ons vertrekpunt is die verstaan dat God deurlopend besig

Waarmee is God besig ? Ons vertrekpunt is die verstaan dat God deurlopend besig is met die skep van ‘n betroubare en geloofwaardige wêreld (verlossing / herstelling / versoening) Missio Dei 15

Wie is ons / behoort ons te wees ? Gered / deel van eiendomsvolk

Wie is ons / behoort ons te wees ? Gered / deel van eiendomsvolk God roep / nooi: “Sluit by My Missio Dei aan” Word medeskeppers van ‘n geloofwaardige wêreld God deur ons sigbaar ! 16

Tipes gemeentes 17

Tipes gemeentes 17

III IV Toe-deur gemeenskap Gestuurde kerk ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gemeentelike

III IV Toe-deur gemeenskap Gestuurde kerk ‘n “Goeie kerk”, maar net vir ons Gemeentelike lewe en uitreik gefokus op God se sending I II Klub of geestelike vulstasie Kerk met ‘n sending Bevredig my behoeftes Gefokus op evangelisasie en/of sosiale aksie 18

Gestuurd opgesom is om: • Deel te wees van God se sending van versoening,

Gestuurd opgesom is om: • Deel te wees van God se sending van versoening, herstel, en verlossing in ‘n wêreld wat God se genade nodig het • Geloofsonderskeiding te be-oefen en so te hoor hoe God ons stuur, sodat ons beter vennote vir mekaar in God se diens kan wees (Luk 10). • Te ontdek dat die sendingveld is nie meer net in vreemde lande nie, maar rondom ons; gemeentes is die sending sentrums vir die Christelike kerk vandag. 19

Instandhouding Ons boot is op land !! 22

Instandhouding Ons boot is op land !! 22

‘n Gestuurde Gemeente is altyd op reis 23

‘n Gestuurde Gemeente is altyd op reis 23

Gerig op God se voorkeur toekoms, en seil na die son… 24

Gerig op God se voorkeur toekoms, en seil na die son… 24

…onder die krag van die Heilige Gees 25

…onder die krag van die Heilige Gees 25

Wat doen SAVGG ? Begelei gemeentes om: …kapasiteite vir kultuurverandering te bou Kennis /

Wat doen SAVGG ? Begelei gemeentes om: …kapasiteite vir kultuurverandering te bou Kennis / Vaardighede / Houding / Oordraagbare gewoontes 24

Wat doen SAVGG ? Help gemeentes <> kan uitreik oor grense – vorm nuwe

Wat doen SAVGG ? Help gemeentes <> kan uitreik oor grense – vorm nuwe geloofsgemeenskappe 25

Gemeente Roeping God Roep en Stuur G em ee ns ka p e t

Gemeente Roeping God Roep en Stuur G em ee ns ka p e t n e e em G 26

NB NB NB SAVGG vervang / kanselleer nie bestaande bedienings 27

NB NB NB SAVGG vervang / kanselleer nie bestaande bedienings 27

Die Reis Skematies x 28

Die Reis Skematies x 28

4 fases & 5 kapasiteite Verkenning Ontdekking x Neem van risiko Luister Reis /

4 fases & 5 kapasiteite Verkenning Ontdekking x Neem van risiko Luister Reis / Journey mentor Fokus en Visionering Deel Fases In-oefen en Groei 29

SAVGG Reis - Die uitkoms Kyk terug…. . en sien dat God getrou was

SAVGG Reis - Die uitkoms Kyk terug…. . en sien dat God getrou was en is, en nog altyd alles gegee het wat ons as gemeente nodig gehad het om te wees en te doen dit waarvoor God ons roep om te wees en te doen. 30

Die predikant(e) 31

Die predikant(e) 31

Die Predikant(e) Is deel van die taakspan Nie die voorsitter nie Hou eie byeenkomste

Die Predikant(e) Is deel van die taakspan Nie die voorsitter nie Hou eie byeenkomste en werkswinkels Missionêre teologie Geloofsvormende gewoontes 32

Taakspan 33

Taakspan 33

Die Taakspan Lei die reis in gemeente – doen die nodige take Drie vennootskapsbyeenkomste

Die Taakspan Lei die reis in gemeente – doen die nodige take Drie vennootskapsbyeenkomste pa. Minimum 3 jaar Gereelde taakspanbyeenkomste Gereelde gemeentebyeenkomste Begin met 10% van erediensgangers Groei tot 30% 34

Die Taakspan Maak kerkraad deel van reis Gereelde kommunikasie / besluitneming Om kultuur te

Die Taakspan Maak kerkraad deel van reis Gereelde kommunikasie / besluitneming Om kultuur te verander… Daaglikse geestelike dissiplines 35

Luisterspan & Gemeenskapsanalise span Luisterspan voer onderhoude Interpretasie – Leesverslag = gemeentekultuur Gemeenskapsanalise leier

Luisterspan & Gemeenskapsanalise span Luisterspan voer onderhoude Interpretasie – Leesverslag = gemeentekultuur Gemeenskapsanalise leier stel span saam Gemeenskapsanalise = prentjie van Situasie in gemeenskap Leiers / hulle gawes Die wie reeds dien 36

Sodra dit klaar is: Gaan ons deur geloofsonderskeiding by God hoor: • Hoe ons

Sodra dit klaar is: Gaan ons deur geloofsonderskeiding by God hoor: • Hoe ons moet wees • Op wie ons as gemeente moet fokus Gaan ons bedieningsplan aanpas 37