die straatkind Linda Roos ek wou verbymik met
die straatkind Linda Roos
ek wou verbymik met die selfbewuste ongeërgde blik wat ons vir bedelaars en pendelaars en hoere reserveer Selfbewuste ongeërgde blik = ons kyk half “verby” of “bo-oor” hierdie mense n Hierdie mense is sosiaal onaanvaarbaar vir die samelewing n Pendelaars = praat nie met mekaar op die trein nie, kyk “verby” mekaar n straatvrou bedelaar pendelaars op trein
verby die kind wat eenkant om die vullisdromme snuif wat sy skraal skouers gereed dra soos spiese of ‘n heining: n Die kind snuif om die vullisdromme: op soek na kos snuif want hy is dalk siek (verkoue) snuif gom Hy dra sy skraal skouers gereed soos spiese: sy wapen teen die wêreld se seer
Maar agter dié heining het sy vuil hemp skielik opgekrimp soos ‘n ou roof en ‘n toegepleisterde wêreld op die sypaadjie laat bloei Sy seerkry en hartseer is soos ‘n ou roof n Sy “toegepleisterde wêreld” = hy steek sy seerkry weg, “pleister” dit toe om homself te beskerm n
waar bome onder die skril bevel van sae steun konyne spartel in steriele laboratoriums en lammers teen die slagterslem n Al drie beelde dui op seerkry, lyding
en daar was wysheid in die lug (nes dié ander dag uit wolke) maar soos van ou mans met klam monde op parkbankies en kras soos kraaie n n Wysheid uit die lug = ‘n visioen, ‘n stem wat uit die wolke praat Soos die ander dag uit die wolke = verwys na die verheerliking van Christus n n Die kraai is in sekere kulture ‘n boodskapper Kan ‘n goeie boodskap bring
toe ek wegdraai was daar ‘n geruis in my ore en onverklaarbaar teen my wang die bloedveeg van ‘n vlerk n n n Die spreker word bewus van ‘n geestelike dimensie Sy ervaar ‘n moontlike fisiese aanraking deur ‘n engel Die aanraking maak seer = bloedveeg op haar wang … DUS: sy kan dit nie wegsteek nie, sal dit altyd onthou Haar ervaring is bomenslik, ‘n goddelike boodskap
Kerngedagte:
- Slides: 8