Die Minerale Revolusie in SuidAfrika LES 1 Ontdekking

  • Slides: 41
Download presentation
Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika LES 1: Ontdekking van diamante

Die Minerale Revolusie in Suid-Afrika LES 1: Ontdekking van diamante

Ontdekking van diamante Onthou jy die kaart van Suider-Afrika van 1860? Fokus op Griekwaland,

Ontdekking van diamante Onthou jy die kaart van Suider-Afrika van 1860? Fokus op Griekwaland, in die middel van die kaart.

Ontdekking van diamante • Die Griekwas mense van gemengde ras, tussen Nederlandse koloniste in

Ontdekking van diamante • Die Griekwas mense van gemengde ras, tussen Nederlandse koloniste in die Kaap en die Khoi en San wat daar gewoon het. • Rassisme in die Kaapkolonie, het die Griekwas gedwing om noordwaarts weg te trek.

Ontdekking van diamante • Hul leier was Adam Kok, maar is later opgevolg deur

Ontdekking van diamante • Hul leier was Adam Kok, maar is later opgevolg deur Andries Waterboer. • Waterboer het 'n verdrag met die Britte onderteken, waarin verklaar is dat die Griekwas die land genaamd Griekwaland-Wes besit.

Adam Kok

Adam Kok

Adam Kok

Adam Kok

Andries Waterboer

Andries Waterboer

Ontdekking van diamante • In die vroeë 1870’s is diamante in Griekwaland ontdek, waar

Ontdekking van diamante • In die vroeë 1870’s is diamante in Griekwaland ontdek, waar die Vaalrivier in die Oranjerivier vloei. DUS WAS DIE GRIEKWAS OORNAG SKAT RYK… OF SO HET ALMAL GEDINK!

Ontdekking van diamante • Dit het gou duidelik geword dat dit een van die

Ontdekking van diamante • Dit het gou duidelik geword dat dit een van die rykste diamantgebiede ter wêreld is.

Ontdekking van diamante

Ontdekking van diamante

Ontdekking van diamante • Griekwaland-Wes is nou deur die Boererepublieke van die Oranje. Vrystaat,

Ontdekking van diamante • Griekwaland-Wes is nou deur die Boererepublieke van die Oranje. Vrystaat, asook Transvaal opgeëis.

Ontdekking van diamante • Die Britte het die Griekwas oorreed dat hulle beskerming teen

Ontdekking van diamante • Die Britte het die Griekwas oorreed dat hulle beskerming teen die Boererepublieke moet kry. • Dit het die Britte in staat gestel om die gebied in 1871 'n protektoraat te verklaa • Dit het beteken dat Brittanje Griekwaland. Wes sou beheer en beskerm.

Ontdekking van diamante • Twee jaar later het Brittanje verklaar dat Griekwaland-Wes 'n volledige

Ontdekking van diamante • Twee jaar later het Brittanje verklaar dat Griekwaland-Wes 'n volledige Britse kolonie sou word. • Hierdie stap is gedoen om Nicolas Waterboer (die volgende Griekwaleier) te dwing om sy mineraalregte op die grond aan die Britte te verkoop. • Sewe jaar later is Griekwaland volledig by die Kaapkolonie ingelyf.

Nicolas Waterboer

Nicolas Waterboer

Ontdekking van diamante • • Mense het van oral oor die wêreld heen na

Ontdekking van diamante • • Mense het van oral oor die wêreld heen na die diamantvelde gekom om ryk te word! Al die prospekteerders het 'n kleim afgepen deur 'n klein stuk grond met houtpenne en tou af te merk. Aanvanklik kon elke persoon net een kleim afpen. Daar was strawwe mededinging om die kleims en daar is dikwels daaroor baklei.

Ontdekking van diamante • • Later is groot hoeveelhede kleims saamgevoeg om een groot

Ontdekking van diamante • • Later is groot hoeveelhede kleims saamgevoeg om een groot eenheid te vorm. Dit staan as die konsolidasie van kleims bekend. Die eienaars van hierdie groot eenhede het mynmaatskappye begin vorm. So kon hulle die koste van die aankoop van masjinerie deel en groot winste uit die mynbou maak.

Ontdekking van diamante • In die vroeë 1870’s was daar 4, 000 kleims by

Ontdekking van diamante • In die vroeë 1870’s was daar 4, 000 kleims by die Groot Gat van Kimberley. • Teen 1880 het nege maatskappye al die kleims besit. • Die Kimberley-myn het vinnig 'n monopolie geword, waar totale beheer in die hande van een of twee groot maatskappye is.

Twee mans, Cecil John Rhodes en Barney Barnato het hul maatskappye geamalgameer om De

Twee mans, Cecil John Rhodes en Barney Barnato het hul maatskappye geamalgameer om De Beers Consolidated Mines in 1888 te stig. Cecil John Rhodes

Barney Bernato

Barney Bernato

Ontdekking van diamante • Cecil John Rhodes was 'n Britse sakeman wat in 1870

Ontdekking van diamante • Cecil John Rhodes was 'n Britse sakeman wat in 1870 in Natal gaan woon het. • Hy het 'n ryk diamantprospekteerder geword. • In 1881 het hy 'n lid van die Parlement van die Kaapkolonie geword en in 1890 word hy die eerste minister van die Kaapkolonie.

Ontdekking van diamante • Barney Barnato was die teenoorgestelde van Rhodes. • Hy was

Ontdekking van diamante • Barney Barnato was die teenoorgestelde van Rhodes. • Hy was 'n arm man wat uit die krotbuurte van Londen na Suider-Afrika gekom het. • Hy was 'n bokser en 'n sanger in die armer dele van Londen. • Hy het na die diamantvelde gekom met die vasberadenheid om ryk te word.

Ontdekking van diamante • Rhodes het Barnato uitgekoop vir £ 5, 000 (in vandag

Ontdekking van diamante • Rhodes het Barnato uitgekoop vir £ 5, 000 (in vandag se geld ongeveer R 20 biljoen), wat hom 'n baie ryk man gemaak het. • Rhodes het nou die monopolie van diamantmynbou in Suider-Afrika gehad en kon die prys van diamante beheer, deur diamante terug te hou en dit skaars te maak. • Rhodes het dus ook die rykdom van die Kaapkolonie beheer.

Ontdekking van diamante EKSAMENGEBASEERDE VRAE EN AKTIWITEITE:

Ontdekking van diamante EKSAMENGEBASEERDE VRAE EN AKTIWITEITE:

Ontdekking van diamante Plaas die volgende gebeure in chronologiese volgorde.

Ontdekking van diamante Plaas die volgende gebeure in chronologiese volgorde.

Ontdekking van diamante A. Andries Waterboer teken 'n verdrag met die Britte, waarin verklaar

Ontdekking van diamante A. Andries Waterboer teken 'n verdrag met die Britte, waarin verklaar is dat die Griekwas, Griekwaland-Wes besit. B. Andries Waterboer volg vir Adam Kok op. C. Die Britte het die Griekwas oorreed dat hul beskerming teen die Boererepublieke moet kry. D. Griekwas trek noordwaarts, weg van die Kaapkolonie E. Teen 1880 is Griekwaland volledig by die Kaapkolonie ingelyf. F. Ná die ontdekking van diamante in die gebied is Griekwaland-Wes deur die Boererepublieke en die Kaapkolonie opgeëis. G. Brittanje verklaar Griekwaland-Wes as 'n protektoraat.

Ontdekking van diamante ANTWOORD: D-B-A-F-C-G-E

Ontdekking van diamante ANTWOORD: D-B-A-F-C-G-E

Ontdekking van diamante D. Griekwas trek noordwaarts, weg van die Kaapkolonie B. Andries Waterboer

Ontdekking van diamante D. Griekwas trek noordwaarts, weg van die Kaapkolonie B. Andries Waterboer volg vir Adam Kok op. A. Andries Waterboer teken 'n verdrag met die Britte, waarin verklaar is dat die Griekwas, Griekwaland. Wes besit. F. Ná die ontdekking van diamante in die gebied is Griekwaland. Wes deur die Boererepublieke en die Kaapkolonie opgeëis. C. Die Britte het die Griekwas oorreed dat hul beskerming teen die Boererepublieke moet kry. G. Brittanje verklaar Griekwaland-Wes as 'n protektoraat. E. Teen 1880 is Griekwaland volledig by die Kaapkolonie ingelyf.

Ontdekking van diamante Bestudeer die volgende bron en beantwoord die vrae wat volg:

Ontdekking van diamante Bestudeer die volgende bron en beantwoord die vrae wat volg:

Ontdekking van diamante 1. 2. 3. 4. In watter medium is die bron geskep?

Ontdekking van diamante 1. 2. 3. 4. In watter medium is die bron geskep? Wie is die skepper van hierdie bron? Wanneer is die bron geskep? Gee VIER redes waarom diamante kosbaar is. (Bladsy 66 Handboek) 5. Die mynbou-reël het bepaal dat een persoon slegs een kleim kon besit. Wat is ʼn kleim? (Bladsy 67 Handboek) 6. Die ontdekking van diamante en die ontstaan van ʼn monopolie, het die begin van die Industriële Revolusie in SA aangedui. Wat is ʼn monopolie? (Bladsy 67 Handboek)

Ontdekking van diamante ANTWOORD:

Ontdekking van diamante ANTWOORD:

Ontdekking van diamante 1. ‘n Foto 2. Henry Chilvers 3. 1873 4. • Diamante

Ontdekking van diamante 1. ‘n Foto 2. Henry Chilvers 3. 1873 4. • Diamante is hard en skitter • Nuttig om mee te sny, boor of poleer • Dit is van geldelike waarde • Dit is skaars en verteenwoordig eksklusiwiteit

Ontdekking van diamante 5. Kleim: Grond wat aan iemand gegee word, of gevat word,

Ontdekking van diamante 5. Kleim: Grond wat aan iemand gegee word, of gevat word, om gemyn te word. 6. Monopolie: Wanneer een organisasie algehele beheer het.