Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs

Die kontekstuele vraag oor Krismis van Map Jacobs J. CONSTABLE (WESTON SEKONDêR) LOK 23 Februarie 2013 1

Wat sê die statistiek? • Gem. % vir Vraag 14 = 60% Mediaan van dramavrae 17 16, 5 16 PUNT 15, 5 15 14, 5 13 14 15 16 VRAAG • 49 skole met gem. % laer as 55% 2

Waarmee sukkel ons kinders? • Gebrekkige algemene woordeskat: verandering, uiteenlopende stadiums, oortuigend, geloofwaardig • Literêre terme: ironie, karakterbeelding, toneelaanwysings, simboliese betekenis, ens. • Verband tussen inhoud en tema • Die rol/eienskappe/optrede van karakters • Eie mening formuleer 3

Wenke van die Hoofnasiener • Onderrig basiese inhoud • Deurlopende kort toetse oor die inhoud • Werk meer kontekstuele vrae uit – leerders moet dit self uitwerk en dit moet in klasverband bespreek en nagesien word. • Deurlopende besprekings oor die teks 4

Wat doen skole wat 70%+ behaal? • Lees (met besprekings) hele boek in klas; duur 1 – 2 maande • Kantaantekeninge/ aantekeninge in werkboek • Gereelde toetse (klein hoeveelhede, kerninligting) • Koppel aan Mondeling (voorbereide toesprake) • Hoë-vlak bespreking; lê verbande • Vaslegging van literêre terme 5

Onderrig basiese inhoud Die 2012 -vraag: • Inhoudsvrae: 14. 1; 14. 2; 14. 3; 14. 6. 2; 14. 8; (9 punte) • Tegniese en oop vrae: 14. 4; 14. 5; 14. 6. 1; 14. 7; 14. 9; 14. 10; 14. 11; 14. 12; 14. 13; 14. 14 (16 punte) Gevolgtrekking: basiese inhoud alleen is nie genoeg nie. 6

Hoe kan ons gebrekkige woordeskat aanspreek? • Klasbesprekings • Interne vraagstelling (take, toetse, eksamens) • Leer die toepaslike woordeskat van die boek: • Name van karakters en plekke • Woorde om oor die teks te praat / skryf • Literêre terme 7

Lees en kantaantekeninge • Toneel 1 (p. 1 -4) • Toneel 10 p. 47 -52 • Nommer die reëls van die teks (5. . 10. . 15) 8

Gereelde toetse • Kort inhoudstoets – vaslegging • Kontekstuele vrae – kort toetse • Vrae agter in teks • Interne en eksterne eksamenvrae • Leerders stel vrae op? 9

Hoë-vlak bespreking • Inhoud – koppel aan lees en aantekeninge • Literêre terme • Taal/terme van genre • Terme en funksie van bou/struktuur/fases • In teks/boekie • Vergelyk NKV • Vergelyk vraestelle 10

Vaslegging van literêre terme November 2012 • Hoe verskil karakters se handeling en dialoog? • Hoe dra naamgewing by tot karakterbeelding. • Ruimte • Doel van dialoog in die drama • Sosio-politieke agtergrond van die drama • Waarom is La Guma se handeling in die toneelaanwysings noodsaaklik? • Haal die spreekbeurt aan wat die tema die beste weergee. • Gaan Map se lewe ná sewe jaar in die tronk positief of negatief wees? Motiveer. • Verklaar die ironie in La Guma se woorde en verduidelik hoe dit aan die einde steeds vir Map en Cavernelis geld. 11

Vaslegging van literêre terme Maart 2012 • Hoe verskil Tommy se woorde in r. 1 van sy optrede in r. 16? • Kies die eienskap wat by die karakter pas. • Hoe word die neweteks aangedui? • Wat is die funksie van die neweteks? • Hoe sluit die teenstellende woorde aan by Cavernelis? • Hoe sluit sekere woorde/verwysings by die tema van … aan? • Watter karaktereienskap blyk uit die karakter se taalgebruik? • Teen watter milieu vind die gesprek plaas? • Beïnvloed Blanchie se woorde haar pa positief of negatief teen die einde? Motiveer. • Is Map se antwoord geloofwaardig? 12

Vaslegging van literêre terme November 2011 • Wat is die simboliese betekenis van die syfer sewe? • Wat word die kursiefgedrukte woorde genoem? • Verduidelik die ironie in die karakter se woorde. • Hoe sluit die taalgebruik by die milieu aan? • Verduidelik die sosio-maatskaplike en politieke agtergrond. • Hoe sluit die reëls by die tema aan? • Bewys dat Tommy se woorde en dade nie ooreenstem. • Dink jy dat Blanchie se optrede in reël … geloofwaardig is? • Vind jy Map se verandering geloofwaardig? • Hoe verteenwoordig die twee name twee uiteenlopende stadiums in sy lewe? 13

Vaslegging van literêre terme Maart 2011 • Watter potensiaal het Blanchie en Map gehad? • Watter implikasie het die eerste twee sinne van r. 13? • Hoe het die townships ontstaan? • Beskryf die omstandighede in die townships. • Watter ironie is daar in die uiteindes van Map en Cavernelis? Nov. 2010 • Bewys dat Cavernelis hul verblyf in die township as tydelik beskou. • Verduidelik hoe Maud se woorde ‘n profetiese vooruitskouing na die einde van drama is. • Dekmantel, verwyt, afsydigheid. 14

Vaslegging van literêre terme Maart 2010 • Waardeur word die wisselende emosie veroorsaak? • Wat dui die dubbele naamgewing aan? • Wat is die verhouding tussen die twee karakters? • Hoekom is Cavernelis se woorde ironies? • Gee ‘n voorbeeld van taalgebruik wat as Kaaps beskou kan word. • Waarom is die taalgebruik funksioneel en ironies? • Waarom is die gebruik van die ellips en herhaling funksioneel? 15

Vaslegging van literêre terme November 2009 • Teen watter agtergrond speel die uittreksel af? • Simboliek van name. • Waarom is die monoloog funksioneel? • Watter oordeelsfout en watter invloed het die oordeelsfout op sekere karakters? • Dink jy Map se bekering is eg? Motiveer. 16

Baie dankie 17
- Slides: 17