Die Kappie Vir die onderwyser w Die onderwyser

  • Slides: 7
Download presentation
Die Kappie ^

Die Kappie ^

Vir die onderwyser w Die onderwyser kan die volgende aanbieding soos volg gebruik: n

Vir die onderwyser w Die onderwyser kan die volgende aanbieding soos volg gebruik: n n As ‘n klasaanbieding. Dit aan die leerders gee om tuis te gaan bestudeer. (Bv. epos, aflaai van web, ens. ) w Die leerders kan getaak word om so ‘n aanbieding voor te berei vir ‘n klasaanbieding. w Let daarop dat hierdie aanbieding slegs ‘n deel van ‘n groter lesplan uitmaak. Hierdie is slegs ‘n voorbeeld van ‘n Power. Point-aanbieding in taalleer.

Indien ‘n e, i, o of u in ‘n oop letter. Kom kyk na

Indien ‘n e, i, o of u in ‘n oop letter. Kom kyk na die voorbeeld greepons voorkom, duivolgende die kappie aan dat en ‘n reël. dit formuleer ‘n lang klankwaarde het.

Waarom is die wisselvorm Nog toelaatbaar? w w Die lang beklemtoonde o-klank in beklemtoonde

Waarom is die wisselvorm Nog toelaatbaar? w w Die lang beklemtoonde o-klank in beklemtoonde oop lettergrepe van soortgelyke leenwoorde uitvoorbeelde. . Afrikatale, word by voorkeur met die o weergegee, maar die ô-vorm word ook erken. affêre, bêre, nêrens, ens. sê, hê, belê, ens. aikôna (of aikona), gô, môre, ens. brûe, ens. MAAR géén kappie w waar die o in ‘n geslote lettergreep voorkom nie, bv. bord, storte, ens. w Waar die o deel van ‘n diftong is nie, bv. boikot, goiing, toiings, hoi-polloi, ens.

Kom ons kyk ook na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël. • Dié

Kom ons kyk ook na die volgende voorbeeld en formuleer ‘n reël. • Dié kêrel is ‘n miljardêr wat sy eerste miljoen al op dertig gemaak het. • ‘n Mens gebruik ‘n skêr om materiaal te knip. Wanneer e in ‘n geslote lettergreep voorkom wat op ‘n enkele konsonantletter eindig, word die kappie op die e gebruik indien die klank die waarde [є: ] of [æ: ] het en lank uitgespreek word.

En laastens: Die kappie word gebruik in woorde van vreemde herkoms in hulle oorspronklike

En laastens: Die kappie word gebruik in woorde van vreemde herkoms in hulle oorspronklike spelvorm. w Crêpe-de-chine w Mêlée w Ens.

Bronne w Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, 2002, Pharos, Kaapstad. w Rapport, 1 Junie 2003

Bronne w Afrikaanse Woordelys en Spelreëls, 2002, Pharos, Kaapstad. w Rapport, 1 Junie 2003 Dankie