Die Here geroep Samuel Samuel En Samuel s

  • Slides: 15
Download presentation

Die Here … geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!”

Die Here … geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister!” (1 Sa 3: 10). Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees? ” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”. (Js 6: 8). Jeremia/Esegiël

Doen: twee Vrug van die Gees kategorië Gawes van die Gees Liefde Geduld Getrouheid

Doen: twee Vrug van die Gees kategorië Gawes van die Gees Liefde Geduld Getrouheid Vreugde Vriendelikheid Nederigheid Vrede Goedhartigheid Selfbeheersing God Naaste Self

! g a r d p O (Genetief) Gees is die Bron!

! g a r d p O (Genetief) Gees is die Bron!

Met Christus gesterf en opgestaan! Gawes = keuses Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes,

Met Christus gesterf en opgestaan! Gawes = keuses Daar is ’n verskeidenheid van genadegawes, maar dit is dieselfde Gees wat dit gee; daar is ’n verskeidenheid van bedieninge, maar dit is dieselfde Here wat die opdrag gee; daar is ’n verskeidenheid van kragtige werkinge, maar dit is dieselfde God wat alles in almal tot stand bring. (1 Ko 12: 4 -6).

Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal.

Aan elkeen afsonderlik word ’n werking van die Gees gegee tot voordeel van almal. (1 Kor 12: 7). Elke gelowige kry minstens een gawe, maar dikwels meer as een… Vrug = individueel Gawes = korporatief

Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte

Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan, en dit des te meer namate julle die oordeelsdag sien nader kom. (Heb 10: 25). Vader Seun Heilige Gees

(Groen) Vader se optrede in skepping Sosiale nood • Gee • Gasvryheid • Genade

(Groen) Vader se optrede in skepping Sosiale nood • Gee • Gasvryheid • Genade • Vrywillige armoede Hulp aan mensdom • Kennis • Organisasie • Wysheid Kreatiwiteit • Artistieke kreatiwiteit • Vakmanskap • Musiek

(Rooi) Deel van Jesus se Evangelie Sosiale nood • Sending (Nooit gehoor) • Evangelie

(Rooi) Deel van Jesus se Evangelie Sosiale nood • Sending (Nooit gehoor) • Evangelie (Weggedwaal) Leierskap om gelowiges toe te rus (veral leiers) • Apostels • Berading • Leiers (Oudlinge & diakens) • Herders • Onderrig Bystand aan alle gelowiges • Hulp • Diens • Enkel-wees

(Blou) Krag van die Gees sigbaar! …hoe geweldig groot sy krag is wat Hy

(Blou) Krag van die Gees sigbaar! …hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek het. (Ef 1: 19 -20).

Vertroue • Geloof • Gebed • Lyding Oordra van Woord in gemeente • Onderskei

Vertroue • Geloof • Gebed • Lyding Oordra van Woord in gemeente • Onderskei die geeste • Interpretasie (=toepassing) • Profesie (=prediking & toepassing) • Tale Bonatuurlike werkings • Genesings • Verlossing van demone • Wonders

Stuur my Here!

Stuur my Here!