Die hantering van diversiteit Twee vorme van diversiteit

  • Slides: 17
Download presentation
Die hantering van diversiteit

Die hantering van diversiteit

Twee vorme van diversiteit l l Geloofsbelewing Generasie

Twee vorme van diversiteit l l Geloofsbelewing Generasie

Twee vorme van hantering l l Multigenerational Multicongregational

Twee vorme van hantering l l Multigenerational Multicongregational

Koeltebome

Koeltebome

Multigenerational Churches l Ministry in an impure market! – l “segment-making” en “society-making” media

Multigenerational Churches l Ministry in an impure market! – l “segment-making” en “society-making” media Bimodale gemeente 0 -10 jr 20+ jr 10 -20 jr BRUG

Multigenerational Churches ‘n Goeie verskynsel Die gemeente trek nuwe lidmate Geloof word oorgedra Daar

Multigenerational Churches ‘n Goeie verskynsel Die gemeente trek nuwe lidmate Geloof word oorgedra Daar is lewendige dialoog ‘n Ongemaklike verskynsel Die generasies hou van mekaar, maar verstaan mekaar nie Verteenwoordig die pole vitaliteit en stabiliteit Waardes verskil

GI Generation se waardes l l l >20 jaar in die gemeente Verantwoordelikheid en

GI Generation se waardes l l l >20 jaar in die gemeente Verantwoordelikheid en lojaliteit Identiteit in die groep wat soos ek is Uniformiteit (alle NG gemeentes is dieselfde) Spiritualiteit van plek (“tempelgodsdiens”) – – – Fisiese grense Gedragsgrense Verhoudingsgrense

Verbruikersgenerasie se waardes l l <10 jaar in die gemeente Onmiddellike aanspreek van behoeftes

Verbruikersgenerasie se waardes l l <10 jaar in die gemeente Onmiddellike aanspreek van behoeftes – l l Indiwiduele gerigtheid Pluriformiteit – l Behoefte taal vs verantwoordelikheidstaal jy soek ‘n gemeente wat jou behoeftes aanspreek, nie ‘n denominasie nie Pelgrimsspiritualiteit (“tabernakelgodsdiens”) – Die soeke na God gaan oor grense heen en is vloeibaar

Brugmense l l Die personeel is per definisie brugmense Brugmense is veeltalig – l

Brugmense l l Die personeel is per definisie brugmense Brugmense is veeltalig – l l Kan albei waardesisteme verstaan en verteenwoordig Word soms verdink van partydigheid, veral ten gunste van die nuwe lidmate Mense kan brugmense word – ‘n oupa wil die kerk vir sy kleinkinders aanvaarbaar maak

Lewe in ‘n multigen kerk Finansies en reserwegeld spaar vs bediening (nuwer lidmate wil

Lewe in ‘n multigen kerk Finansies en reserwegeld spaar vs bediening (nuwer lidmate wil spandeer op tegnologie, fasiliteite opgradeer, uitreike, koinonia en toerusting) Vroueaksie en verenigings Sending en barmhartigheid Nie meer deur die kanale Lidmaatskap dui betrokkenheid aan en nie ‘n groepsidentifikasie nie Leierskap – komissies en bedieninge Verteenwoordiging en beheer Wie deelneem, moet ook besluitnemingsmag hê

Ervaring van die leierskap l l Blamering van mense wat nie die impak van

Ervaring van die leierskap l l Blamering van mense wat nie die impak van die generasie-samelewing verstaan nie Oorwerk want jy moet alles twee keer of meer verduidelik- shuttle diplomacy

Wat leierskap nie moet doen nie l l l Kan nie almal gelukkig hou

Wat leierskap nie moet doen nie l l l Kan nie almal gelukkig hou nie Deur generasies apart te bedien kan die konflik verskerp Evalueer op grond van besware

Leierskap fokus op l Beweeg na die balkon – – Skep ruimte vir refleksie

Leierskap fokus op l Beweeg na die balkon – – Skep ruimte vir refleksie (“reflective vs reactive space”) Kry die groter prentjie in fokus en probeer om nie vas te val by kleiner detail van verskilpunte nie Neem die gesprek terug na die missie en visie van die gemeente Vermy veralgemeende visies vir die gemeente en lê klem op die uniekheid van die konteks

Leierskap fokus op (2) l Werk deskriptief – – Probeer verstaan wat aangaan eerder

Leierskap fokus op (2) l Werk deskriptief – – Probeer verstaan wat aangaan eerder as om te evalueer Benoem die waardeverskille Vermy evaluering op grond van besware uit die gemeente - evalueer eerder in terme van uitkomste Skep ruimtes waar mense gedwing word om na mekaar te luister en mekaar te leer verstaan

Leieskap fokus op (3) l Bou konsensus – – – l Vermy so ver

Leieskap fokus op (3) l Bou konsensus – – – l Vermy so ver as moontlik om te stem Fokus die bediening op die punte waar daar konsensus is Neem dit wat in gemeen is as uitgangspunt Bevorder respek teenoor mekaar (“civility”) – – “generosity when there is cost” (vs “politeness”) “trust when there is risk” (vs “status quo”)

Gemeentegrootte l Groot gemeentes – – – l Kan makliker “pure-market” teiken en dienste

Gemeentegrootte l Groot gemeentes – – – l Kan makliker “pure-market” teiken en dienste diversifiseer Dit werk omdat die verskillende markte uitmekaar gehou word Spesiale aandag sal aan die interaksie gegee moet word (bv in ‘n gedeelde uitwaartse fokus) Kleiner gemeentes – – – Soos die kruidenier wat jou ken Moet noodwendig “impure market” wees Moet die wins daarvan insien

Diversifisering van dienste? l l Multicongregational churches Vier style: – – l Verskillende dienste,

Diversifisering van dienste? l l Multicongregational churches Vier style: – – l Verskillende dienste, dieselfde liturg (min liturge kan die skuiwe suksesvol hanteer) Verskillende gemeentes, dieselfde fasiliteite Verskillende kerke (kerkplanting onder teikengroep) Gemeentes met verskillende identiteite Wat dit kan laat werk is dieselfde uitwaartse gerigtheid