Die gewigopteller Kwartaal 2 Graad 10 1 Agtergrond

  • Slides: 15
Download presentation
Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 1

Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 1

Agtergrond • Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. • Hy weet waarvan hy

Agtergrond • Ernst van Heerden wat self ‘n gewigopteller. • Hy weet waarvan hy praat as hy beskryf hoe ‘n loodswaar gewig bokant die gewigopteller se kop opgelig moet word. • Dit vat fiksheid, vasberadenheid en krag om ‘n swaar gewig bo jou kop op te tel. • Van Heerden besef dit. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 2

Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond,

Paarrym: aa bb cc Die taai klou van die grond a vermenigvuldig elke pond, a die ruie vlegsel van die spier b is – triomfantelik – ‘n dier b wat met een klap blitssnel c die swaartepunt verstel. c Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 3

Strofe 1 Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van

Strofe 1 Metafoor: die grond “klou” vas aan die gewig. Asof die grond van onder af, dmv swaartekrag, die gewig stewig vashou asof dit met ‘n “taai klou” daaraan vasklem. Die taai klou van die grond vermenigvuldig elke pond, Word beklemtoon: Vertraag die tempo waarmee die vers gelees word en maak die remmende Britse gewigsmaat uitwerking van die swaartekrag i. p. v. Kilogramme. amper “voelbaar”. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 4

Reël 2: “vermenigvuldig elke pond” • Swaartekrag van die aarde. • Die “taai klou

Reël 2: “vermenigvuldig elke pond” • Swaartekrag van die aarde. • Die “taai klou van die grond” maak dit moeilik om die swaar gewig op te tel. • Gedig geskryf in 1951: gebruik ponde in plaas van kilogramme. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 5

Strofe 2 As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle

Strofe 2 As jy na die gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle inspan, lyk dit amper asof die spiere soos ‘n dik string hare gevleg is. Metafoor die ruie vlegsel van die spier is – triomfantelik – ‘n dier Parentese (inlassin): word hierdeur uitgehef. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 6

triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy

triomfantelik Dui die oomblik aan wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig bokant sy kop uitgestoot het en dit ‘n paar oomblikke lank in die lug hou. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 7

Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het

Strofe 2 en 3 praat van ‘n “dier”: Wat is hierdie dier? Wat het hierdie dier reggekry? Die gewigopteller se armspiere is ‘n dier. Die armspiere moes veg en “kap” teen die vyand en die grond se “taai klou” (swaartekrag). Die dier, of te wel spiere, het dit oorwin. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 8

Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met

Strofe 3 wat met een klap blitssnel die swaartepunt verstel. Swaartepunt is verstel met die gewigopteller se vinnige optel-aksie toe hy die gewig bo sy kop uit gestoot het. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 9

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 1: Die man

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 1: Die man vat die gewig vas en voel hoe swaar dit is. Hy kry homself gereed. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 10

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 2: Hy bult

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 2: Hy bult sy spiere; slaag daarin om dit van die grond op te tel. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 11

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 3: Die laaste,

Hoe ondersteun die rym en strofes die inhoud van gedig? Stofe 3: Die laaste, blitsvinnige aksie om die gewig van skouerhoogte tot bo sy kop op te lig. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 12

Memorandum 1. . a) “Die taai klou van die grond”. Dit is dus asof

Memorandum 1. . a) “Die taai klou van die grond”. Dit is dus asof die grond van onder af, deur middel van swaartekrag, die gewig so stewig vashou asof dit met ‘n “taai klou” daaraan vasklem. “taai klou” word beklemtoon. Dit vertraag die tempo waarmee die vers gelees word en maakd ie remmende uitwerking van die swaartekrag byna “voelbaar”. b) Dis die swaartekrag van die aarde, dws “die taai klou van die grond”, wat dit moeilik maak om die swaar gewig op te tel. Deesdae praat ons van kilogramme, maar in 1951 het hulle nog van ponde en onse gepraat. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 13

2. a) As jy na ‘n gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle

2. a) As jy na ‘n gewigopteller se gespierde arms kyk as hy hulle inspan, lyk dit byna asof die spiere soos ‘n dik string hare gevleg is. b) Die digter wil die aandag vestig op die één woord, “triomfantelik”. As ‘n mens die gedig weer deurlees, kan jy sien dat die woord die oomblik aandui wanneer die gewigopteller uiteindelik die swaar gewig tot bokant sy kop uitgestoot het en dit – ‘n paar oomblikke lank – daar bo in die lug hou. 3. a) Die gewigopteller se armspiere is ‘n “dier” wat moes veg en “kap” teen die vyand, die grond se “taai klou”, en dit oorwin het. b) Hy het met die vinnige optel-aksie “die swaartepunt verstel” gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 14 deur die gewig bo sy. Diekop uit te stoot.

4. a) Paarrym: aa bb cc b) Elke strofe handel oor ‘n sekere beweging

4. a) Paarrym: aa bb cc b) Elke strofe handel oor ‘n sekere beweging in die gewigoptel-sport: Strofe 1: Die man vat die gewig vas en voel hoe swaar dit is. Hy kry homself gereed. Strofe 2: Hy bult sy spiere; slaag daarin om dit van die grond op te tel. Strofe 3: Die laaste, blitsvinnige aksie om die gewig van skouerhoogte tot bo sy kop op te lig. Die gewigopteller - Kwartaal 2 Graad 10 15