DIE ENKELVOUDIGE S v 1 T O M

  • Slides: 29
Download presentation
DIE ENKELVOUDIGE S v 1 T O M P v 2 AFRIKAANSE SIN Kopiereg

DIE ENKELVOUDIGE S v 1 T O M P v 2 AFRIKAANSE SIN Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 1

Onderwerp, gesegde en voorwerp Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 2

Onderwerp, gesegde en voorwerp Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 2

’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp. S

’n Enkelvoudige sin bestaan uit ‘n onderwerp, ’n gesegde (werkwoord) en ’n voorwerp. S v 1 O v 2 ONDERWERP SUBJECT GESEGDE VERB 1 VOORWERP OBJECT GESEGDE VERB 2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Wie doen wat ? 3

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 4

Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen huiswerk. Wie Die kinders doen wat

Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen huiswerk. Wie Die kinders doen wat doen huiswerk S v 1 O Die kinders / doen / huiswerk. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 5

Verlede tyd – Past tense Die kinders het huiswerk gedoen. Wie Die kinders doen

Verlede tyd – Past tense Die kinders het huiswerk gedoen. Wie Die kinders doen het gedoen wat S huiswerk v 1 O v 2 Die kinders / het / huiswerk / gedoen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 6

Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal huiswerk doen. Wie Die kinders doen

Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal huiswerk doen. Wie Die kinders doen sal doen wat S huiswerk v 1 O v 2 Die kinders / sal / huiswerk / doen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 7

Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. 1.

Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. 1. Die kinders eet ontbyt in die oggend. 2. Sy sal elke dag haar tande borsel. 3. Die ma pak toebroodjies in. 4. Ek het my huiswerk in my tas onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 8

MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan.

MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die onderwerp, gesegde en voorwerp aan. O v 1 S 1. Die kinders / eet / ontbyt / in die oggend. v 2 O S v 1 2. Sy / sal / elke dag / haar tande / borsel. v 1 O S 3. Die ma / pak / toebroodjies / in. O v 1 S v 2 4. Ek / het / my huiswerk / in my tas / onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 9

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die onderwerp (S), gesegde (v

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die onderwerp (S), gesegde (v 1+v 2) en voorwerp (O)? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 10

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH S ONDERWERP SUBJECT Lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord v 1

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH S ONDERWERP SUBJECT Lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord v 1 GESEGDE VERB 1 Hoofwerkwoord O VOORWERP OBJECT Lidwoord, selfstandige naamwoord, voornaamwoord v 2 GESEGDE VERB 2 Teenwoordige tyd Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 Verlede/Toekoms Hulpwerkwoord Verlede/Toekoms Hoofwerkwoord 11

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Lidwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 12

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Lidwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 12

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Selfstandige naamwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Selfstandige naamwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 13

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Voornaamwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 14

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Voornaamwoord S+O Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 14

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Werkwoord v 1+v 2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Werkwoord v 1+v 2 Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 15

Bywoordelike bepalings Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 16

Bywoordelike bepalings Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 16

Hierdie woord of sinsnede beskryf die werkwoordelike gedeelte in die sin. T BYWOORDELIKE BEPALING

Hierdie woord of sinsnede beskryf die werkwoordelike gedeelte in die sin. T BYWOORDELIKE BEPALING VAN TYD adverbial clause of time Wanneer? M BYWOORDELIKE BEPALING VAN WYSE adverbial clause of manner Hoe? P BYWOORDELIKE BEPALING VAN PLEK adverbial clause of place Waar? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 17

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel

LEES DIE VOLGENDE SINNE EN BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE: Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 18

Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen elke dag hulle huiswerk netjies in

Teenwoordige tyd – Present tense Die kinders doen elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke T M P Die kinders / doen / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 19

Verlede tyd – Past tense Die kinders het elke dag hulle huiswerk netjies in

Verlede tyd – Past tense Die kinders het elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke gedoen. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke T M P Die kinders / het / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke / gedoen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 20

Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal elke dag hulle huiswerk netjies in

Toekomende tyd – Future tense Die kinders sal elke dag hulle huiswerk netjies in hulle boeke doen. Wanneer elke dag Hoe netjies Waar in hulle boeke T M P Die kinders / sal / elke dag / hulle huiswerk / netjies / in hulle boeke / doen. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 21

Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. 1. Die kinders

Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. 1. Die kinders eet daagliks ontbyt in die kombuis. 2. Sy sal haar tande vinnig in die badkamer borsel. 3. Die ma pak vroegoggend toebroodjies. 4. Ek het my huiswerk gelukkig in my tas onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 22

MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. T P

MEMORANDUM Lees die volgende sinne en dui slegs die bywoordelike bepalings aan. T P 1. Die kinders / eet / daagliks / ontbyt / in die kombuis. M P 2. Sy / sal / haar tande / vinnig / in die badkamer / borsel. T 3. Die ma / pak / vroegoggend / toebroodjies. M P 4. Ek / het / my huiswerk / gelukkig / in my tas / onthou. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 23

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die bepaling van tyd (T),

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Watter woordsoorte pas in die bepaling van tyd (T), wyse (M) en plek (P)? Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 24

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH T BEPALING VAN TYD Bywoord van tyd M BEPALING

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH T BEPALING VAN TYD Bywoord van tyd M BEPALING VAN WYSE Bywoord van wyse P BEPALING VAN PLEK Bywoord van plek Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 25

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Bywoord T+M+P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 26

WOORDSOORTE – PARTS OF SPEECH Bywoord T+M+P Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 26

Skryf die sinne neer en verdeel die sinne op in die gedeeltes van die

Skryf die sinne neer en verdeel die sinne op in die gedeeltes van die enkelvoudige sin: 1. Die leerders het die werk vinnig geleer. 2. Die meisie sal later haar gesig mooi in die badkamer grimeer. 3. Ons drink saans koffie in die kombuis. 4. Eugene het sy werk goed gedoen. 5. Die vis sal vinnig in die vuil dam swem. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 27

MEMORANDUM v 1 S O v 2 M 1. Die leerders/het/die werk/vinnig/geleer. O v

MEMORANDUM v 1 S O v 2 M 1. Die leerders/het/die werk/vinnig/geleer. O v 1 T S M P v 2 2. Die meisie/sal/later/haar gesig/mooi/in die badkamer/grimeer. S v 1 O T P 3. Ons/drink/saans/koffie/in die kombuis. S v 1 O M v 2 4. Eugene/het/sy werk/goed/gedoen. S v 1 M P v 2 5. Die vis/sal/vinnig/in die vuil dam/swem. Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 28

Juffrou Marelize www. swanies. co. za juffroumarelize@swanies. co. za Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel

Juffrou Marelize www. swanies. co. za juffroumarelize@swanies. co. za Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018 29