DIE DOOP VAN GELOWIGES n Vriendelike gesprek oor

  • Slides: 10
Download presentation
DIE DOOP VAN GELOWIGES ‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp. Notas: 1. Hou

DIE DOOP VAN GELOWIGES ‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp. Notas: 1. Hou jou Bybel, pen en papier byderhand om jou eie nota’s te kan maak. 2. Lees elke Skrifgedeelte en dink na oor die betekenis daarvan !! Opgestel deur : KPJ Nel 97/05/03 6/7/2021 doop

HOE KAN MENS DIE ONDERWERP AANPAK ? • Deur boeke te bestudeer • Deur

HOE KAN MENS DIE ONDERWERP AANPAK ? • Deur boeke te bestudeer • Deur verskillende kerke se leerstukke te bestudeer • Deur die kerkgeskiedenis na te gaan • Deur verskillende kenners te raadpleeg • Deur te luister na mense se persoonlike getuienis • EENVOUDIGE SKRIFSTUDIE 6/7/2021 doop

Wat behoort my houding te wees? • Moenie as ‘n intellektuele studie of oefening

Wat behoort my houding te wees? • Moenie as ‘n intellektuele studie of oefening benader nie luister met jou hart! • Moenie probeer om iemand anders “verkeerd” te bewys nie - jy sal dit regkry! • Wees sensitief vir die eenheid van Christus se Liggaam - Lees Johannes 17 en sien hoe Jesus voel oor eenheid! • Moenie dat mense jou onder druk plaas nie, en plaas jy ook niemand onder druk nie, want elkeen sal self vir sy lewe by God rekenskap gee! (Rom 14: 4 & 10) • Vra gedurig : “Here wat wil U vir my sê ? ” 6/7/2021 doop

Hoe moet ek die Skrif lees ? • Ek moet ontsag hê vir God

Hoe moet ek die Skrif lees ? • Ek moet ontsag hê vir God se Woord (Jes 66: 2) • Ek moet hunker na die Heilige Gees se werking in my lewe (Joh 16: 13) • Interpreteer die Skrif so eenvoudig en direk as moontlik en wees konskwent • Moenie ander boeke gebruik om die Bybelse betekenis “WEG TE VERKLAAR” nie ! 6/7/2021 doop

Kom ons kyk eers na DIE DOOP VAN JOHANNES. SKRIFDEEL LET OP : GEVOLGTREKKINGS

Kom ons kyk eers na DIE DOOP VAN JOHANNES. SKRIFDEEL LET OP : GEVOLGTREKKINGS Mense moes hulle eers bekeer voor die doop van Johannes Hand 13: 24, 25 Doop van bekering Markus 1: 4, 8 Bekering ; Vergifnis van sondes Verbondsmense kom om gedoop te word! Lukas 3: 3, 7&8 Mense moes ook vrugte van bekering dra. Tot vergifnis van sondes ? Dit dui op ‘n veranderde lewe ! Jesus identifiseer Hom met die Jesus was besny- hoekom word Hy gedoop? Matt 3: 13 - 15 sondige mensdom hoewel Hy “Om alle geregtigheid te vervul” sonder sonde was. Hand 19: 1 - 5 Mense wat reeds dissipels was is gedoop met Johannes se doop het ook te make met die Messias wat sou kom. Hierdie mense is weer gedoop ! Die doop van Johannes het die doop van Jesus voorafgegaan. 6/7/2021 doop Johannes se doop was nie genoegsaam nie.

Vervolgens kyk ons na DIE SKRIFDEEL DOOP AFLEIDINGS VAN JESUS GEVOLGTREKKINGS Matt 28: 18

Vervolgens kyk ons na DIE SKRIFDEEL DOOP AFLEIDINGS VAN JESUS GEVOLGTREKKINGS Matt 28: 18 -20 Deur Jesus ingestel & beveel: Maak dissipels; Doop hulle; Leer hulle. Indie Naam van die Vader Seun & Heilige Gees Vir die gehoorsame dissipel is Jesus se opdrag genoegsaam om hom te laat doop. Mark 16: 15 -16 Glo en laat doop sal gered word. Is Baptised (Amplified) Is being baptised - Letterlik Hoekom verbind die Skrif hier die doop en redding ? Joh 3: 22; Joh 4: 2; 1 Kor 1: 17 Jesus het self nie gedoop nie maar Sy dissipels het wel. Paulus het die doop nie oorbeklemtoon nie. Hoewel die doop belangrik is mag ons dit nie oorbeklemtoon nie. Hand 2: 38 Deur due Apostels bedien na bekering, tot vergifnis van sonde(? ) en die ontvangs van die Heilige Gees. Let daarop dat vir Jesus se doop daar ook eers bekering moes wees. Ef 4: 5 Daar is net een doop ! 6/7/2021 Die kinderdoop en die doop van gelowiges is nie albei reg nie! doop

Wat is die voorvereistes vir die doop ? SKRIFDEEL Hand 2: 38, 40 Hand

Wat is die voorvereistes vir die doop ? SKRIFDEEL Hand 2: 38, 40 Hand 8: 12 Hand 8: 37 NB! Hand 19: 4 -5 Hand 22: 13 & 16 6/7/2021 AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Bekering noodsaaklik. Doop sinneloos as daar nie bekering is nie. Moet die Woord aanvaar. (Verbondsmense!) Geloof in die Koninkryk van God Geloof is ‘n belangrike voorvereiste en die Naam van Jesus Christus nodig. Kyk spesifiek na die inhoud van die Geloof met die hele hart is noodsaaklik Ethiopier se geloofsbelydenis. Geloof in Jesus Christus noodsaaklik Saul, broeder. . . Hulle was reeds dissipels daar in Efese. Saul was dus reeds ‘n gelowige voor sy doop!! doop

Wat is die betekenis van die doop? ? SKRIFDEEL AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Hand 2: 38

Wat is die betekenis van die doop? ? SKRIFDEEL AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Hand 2: 38 Teken van die afwassing van die sondes. Dis geloof wat ons regverdig - doop is teken daarvan Hand 22: 16 Doop en sondes afwas? Daar is tog ‘n misterie in die doop. . Die doop red? Ook bede tot God om goeie gewete Die doop red ons uit die wêreld soos die Ark vir Noag en sy familie. 1 Pet 3: 21 & Tit 3: 5 Kol 2: 12 Rom 6: 3 -5 Gal 3: 27 6/7/2021 Teken van die identifikasie met Christus se begrafnis en opwekking deur die geloof. In Sy dood gedoop; Met Hom begrawe; Verwagting om met Hom opgewek te word. Teken van die bekleding met Christus doop Identifikasie is ‘n geloofsdaad Die onderdompeling is ‘n mooi simboliek hiervan So erf ek Sy geregtigheid.

Maar wat van families wat gedoop is ? ? SKRIFDEEL AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Hand 10:

Maar wat van families wat gedoop is ? ? SKRIFDEEL AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Hand 10: 24 & 44 -46 (Cornelius se huis) Hulle is almal gedoop. Hulle het in tale gespreek. As daar babas gedoop is, moes hulle ook in tale gespreek het !! ? ? Wees konsekwent! Hand 16: 13 - 15 (Lydia die purperverkoopster) Die hele huisgesin is gedoop. Hulle was by die “gebruiklike bidplek” Hand 16: 30 -33 (Tronkbewaarder van Fillippi) Hulle is onmiddellik gedoop. Maar eers is aan hulle almal die Woord verkondig. Hierdie is ‘n argument wat gebruik word om die leerstuk van die kinderdoop mee te regverdig. 6/7/2021 doop As daar baba’s gedoop is, beteken dit hulle moes ook gereël biduur toe gekom het !! (Sien ook vers 40 -die gelowiges in haar huis word bemoedig. Ook babas? ) As babas gedoop is, moes die Woord ook aan hulle verkondig gewees het. Dit kan tog nie. Wees konsekwent! Wat is jou afleiding ?

ANDER SKRIFGEDEELTES WAT OP DIE DOOP BETREKKING HET SKRIFDEEL Hand 2: 38, 39 Die

ANDER SKRIFGEDEELTES WAT OP DIE DOOP BETREKKING HET SKRIFDEEL Hand 2: 38, 39 Die Belofte AFLEIDINGS GEVOLGTREKKINGS Die belofte kom julle toe en julle kinders. . Watter belofte? 1 Kor 7 : 14 Kinders geheilig deur gelowige ouer, en ongelowige persoon deur gelowige huweliksmaat. Kol 2: 11 -12 Besnydenis van Christus Die besnydenis van Christus word nie met hande verrig nie (Die doop word wel) Gal 3: 26, 29 Slegs deur geloof word mens deel van Kinders v God & die “Verbondsvolk” nageslag v Abraham HERE : WAT Sê U VIR MY ? 6/7/2021 doop Die belofte van die Heilige Gees, nie doop nie. Sien Joël 2: 28 As ons op grond hiervan kinders kan doop, kan ons ongelowige huweliksmaats ook doop! Wees konsekwent! Dit sien op wedergeboorte en nie doop nie. Sien Rom 2: 29 L. W. deur geloof en nie deur fisiese afkoms nie.