Die donker mantel Stilstil oor die mens gegooi

  • Slides: 17
Download presentation
Die donker mantel Stil-stil oor die mens gegooi

Die donker mantel Stil-stil oor die mens gegooi

Noodberig! Pas op !! …dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder my

Noodberig! Pas op !! …dat niemand julle mislei nie. Want baie sal onder my Naam kom ……. . en hulle sal baie mense mislei En julle sal hoor van …… en gerugte van…. . van Pas op, …. moenie verskrik word nie, nie want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie. Want …… daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke. Maar al hierdie dinge is ‘n begin van die smarte. oorgee en julle smarte Dan sal hulle jul aan verdrukking verdruk doodmaak; doodmaak en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van my Naam. En dan sal baie tot struikel gebring word en mekaar verraai en mekaar haat En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei En omdat die ongeregtigheid vermeerder word, sal die liefde van die meeste verkoel Let op !! Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word (Uitgereik deur Jahshua) Mat 24: 4 -13

As dit ons waarskuwing is, behoort ons te sien dat: • Misleiding sal die

As dit ons waarskuwing is, behoort ons te sien dat: • Misleiding sal die standaard wees van die tyd (verwag leuens, leuens en nie waarheid) • Die teikengroep vir leuens sal spesifiek die wees wat Christus as leidsman volg. • Daar sal meer mense mislei word as wat daar mense is wat waarheid sien • Vrees (verskikking) dat die einde van alles gaan beteken, sal baie aangryp – maar dit is ook nie waar nie – dit is nog nie die einde van alles, maar die begin van die laaste hoofstuk. • Die wat nie die leuen glo, glo en wat bly by die gehoorsaamheid aan Sy gebod, sal in die laaste hoofstuk verdruk word, gedood word en gehaat word – omdat hul die rug draai op die leuen en die valse geloof/Christusse. • Geweldige toename in nood, druk, onreg, goddelose beheer, beheer en min sigbare uitkoms sal veroorsaak dat baie van die oorblywende gelowiges wat tot hier nog kon volhard, sal stoom verloor en eerder saam met die stroom van haat en verraad begin dryf • Die eerste-liefde en vrees vir JHWH sal afkoel by die meeste mense – maw die gelowiges wat nie mislei is, en nie moedeloos is, en nie vreesbevange is nie, sal minder wees as die wat deur vrees verslaan is. • Redding is slegs beskore vir die wat tot die einde (van hul wedloop), in waarheid, liefde, hoop, geloof, blymoedigheid, gehoorsaamheid en oorwinning aanhou wandel. Daar is geen troospryse vir die wat amper klaargemaak het, maar net-net voor die einde opgehou stry het nie.

Jou uitkyk op hierdie saak bepaal of jou lewe in lig, of duisternis gehul

Jou uitkyk op hierdie saak bepaal of jou lewe in lig, of duisternis gehul word – of jy lewensvreugde verloor, of behou. Mat 6: 22 Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog dan reg is, sal jou hele liggaam verlig wees. Mat 6: 23 Maar as jou oog verkeerd is, sal jou hele liggaam donker wees As dan die lig in jou donkerheid is, hoe groot is die donkerheid nie! Mat 6: 24 Niemand kan twee here dien nie; nie want òf hy sal die een haat en die ander liefhê, òf hy sal die een aanhang en die ander verag Julle kan nie God én Mammon dien nie! Mat 6: 25 Daarom sê Ek vir julle: julle sal julle Moenie julle kwel oor jul lewe—wat lewe eet en wat julle sal drink nie; of oor jul liggaam—wat julle sal aantrek nie. liggaam Is die lewe nie meer as die voedsel en die liggaam as die klere nie? Luk 17: 33 Elkeen wat probeer om sy lewe te red, sal dit verloor; verloor en elkeen wat dit verloor, sal dit behou ‘n Donker mantel val oor jou en jou hoop verander na wanhoop – as jou uitkyk vaskyk teen die beeld wat die Bose gebou het.

Oppas wat jy hoor, en wie met jou praat…. . Job 4: 1 -21

Oppas wat jy hoor, en wie met jou praat…. . Job 4: 1 -21 Toe antwoord Élifas, die Temaniet, en sê: As ‘n mens dit met ‘n woord by jou waag, sal jy ontstemd wees? Maar woorde inhou—wie kan dit? Kyk, jy het baie mense tereggewys en slap hande versterk. Jou woorde het opgerig die wat struikel, en jy het knikkende knieë versterk. Maar nou dat dit jóu oorkom, oorkom is jy moedverlore; moedverlore nou dat dit jóu tref, tref is jy verslae! Is jou Godsvrees nie jou hoop, jou vrome wandel nie jou verwagting nie? Bedink tog, wie het ooit onskuldig omgekom, en waar is opregtes verdelg? Volgens ek gesien het: Die wat onreg ploeg en moeite saai, dié maai dit. Deur die asem van God kom hulle om, en deur die geblaas van sy toorn word hulle vernietig. Die gebrul van die leeu en die stem van die bruller—ja, die tande van die jong leeus word uitgebreek. Die leeu kom om by gebrek aan prooi, en die kleintjies van die leeuin word verstrooi. Verder is ‘n woord op geheimsinnige wyse na my gebring, gebring en my oor het ‘n gefluister daarvan opgevang, by die gedagtespel, uit naggesigte gebore, gebore wanneer diepe slaap op die mense val. Skrik het oor my gekom en siddering en het my hele gebeente laat bewe Toe skuif daar ‘n gees voor my verby; die hare van my vlees het opgerys Hy bly staan, maar ek kon sy gedaante nie herken nie—’n verskyning voor my oë! Ek hoor die gefluister van ‘n nie stem wat sê: Sou ‘n sterfling regverdig wees voor God? Of ‘n man rein wees voor sy Maker? Kyk, in sy dienaars stel Hy geen vertroue nie, en by sy engele ontdek Hy dwaling. Hoeveel meer by hulle wat kleihuise bewoon, van wie die grondslag in die stof is, wat fyngedruk word soos ‘n mot Tussen môre en aand word hulle verpletter; hulle kom vir ewig om sonder dat iemand daar ag op gee. Word hulle tentlyn nie losgeruk in hulle nie? Hulle sterwe, en dit sonder wysheid.

Die waarheid: Al is jy vol foute, jy en jou lewe bly kosbaar in

Die waarheid: Al is jy vol foute, jy en jou lewe bly kosbaar in Sy oë Psa 72: 13 -14 Hy sal hom ontferm oor die arme en behoeftige, en die siele van die behoeftiges sal hy red Hy sal hulle siel verlos van verdrukking en geweld, en hulle bloed sal kosbaar wees in sy oë. Psa 116: 1 -15 Ek het lief, lief want JHWH hoor my stem, my smekinge, want Hy het sy oor tot my geneig; geneig daarom sal ek Hom in my dae aanroep. Bande van die dood het my omring, en angste van die doderyk het my getref; ek het benoudheid en kommer gevind. Maar ek het die Naam van JHWH aangeroep: Ag, HERE, red my siel. Die HERE is genadig en regverdig, regverdig en onse God is ‘n ontfermer Die HERE bewaar die eenvoudiges; ek het swak geword, maar Hy het my gehelp. My siel, keer terug tot jou rus; want JHWH het goed aan jou gedoen. Want U het my siel gered van die dood, dood my oog van trane, my voet van struikeling. Ek sal wandel voor die aangesig van JHWH in die lande van die lewendes. Ek het geglo toe ek gespreek het: Ek is diep neergebuig Ék het in my angs gesê: Alle mense is leuenaars. Wat sal ek JHWH vergeld vir al sy weldade aan my? Ek sal die beker van verlossinge opneem en die Naam van JHWH aanroep My geloftes sal ek aan JHWH betaal in die teenwoordigheid van sy ganse volk. Kosbaar is in die oë van JHWH die dood van sy gunsgenote

Geslagte dra aan mekaar Godsvrees en geloof oor. Ander vrees hoort nie daarby nie

Geslagte dra aan mekaar Godsvrees en geloof oor. Ander vrees hoort nie daarby nie – maar liefde, krag en selfbeheersing wel. 2 Ti 1: 3 Ek dank God, wat ek van my voorouers af in ‘n rein gewete dien, dien wanneer ek onophoudelik nag en dag aan jou in my gebede dink, 2 Ti 1: 4 terwyl ek verlang om jou te sien as ek aan jou trane dink, sodat ek met blydskap vervul kan word, 2 Ti 1: 5 en as ek my herinner die ongeveinsde geloof wat in jou is, is wat eers gewoon het in jou grootmoeder Loïs en in jou moeder Euníce, Euníce en wat—daarvan is ek oortuig—ook in jou is. 2 Ti 1: 6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande. 2 Ti 1: 7 Want God het ons nie ‘n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing

Eksklusiewe vrees vir Hom, en eksklusiewe hoop op Hom. Psa 147: 10 Hy het

Eksklusiewe vrees vir Hom, en eksklusiewe hoop op Hom. Psa 147: 10 Hy het geen welbehae in die krag van die perd, geen welgevalle in die bene van die man nie. Psa 147: 11 Die HERE het ‘n welgevalle in die wat Hom vrees, vrees wat op sy goedertierenheid hoop

Ander gode (dinge) gevrees……. . 2 Kn 17: 7 Want die kinders van Israel

Ander gode (dinge) gevrees……. . 2 Kn 17: 7 Want die kinders van Israel het gesondig teen JHWH hulle God wat hulle uit Egipteland onder die hand van Farao uit, die koning van Egipte, laat optrek het; en hulle het ander gode gevrees 2 Kn 17: 8 en gewandel volgens die insettinge van die nasies wat JHWH voor die kinders van Israel uit verdryf het, en van die konings van Israel wat dit bewerk het. Die mens handel en wandel volgens dit wat hy vrees. Vrees word die alleen oorheersende krag in die lewe van die vreesagtige wat bepaal wat hy dink, wat hy doen en hoe hy voel. Vrees dwing dat die mens aan hom gehoorsaam is. Alle vrese van die mens het as uiteinde die dood as dreigement.

Vrees is die eerste deel van aanbidding. yaw-ray' A primitive root; to fear; morally

Vrees is die eerste deel van aanbidding. yaw-ray' A primitive root; to fear; morally to revere; causatively to frighten: - affright, be (make) afraid, dread (-ful), (put in) fear (-ful, -fully, -ing). (be had in) reverence (-end), X see terrible (act, -ness, thing). Maar wat ons verhouding met JHWH uniek maak, is dat Hy ons sy kinders noem, en ons Hom laat aanroep as Vader. Dit is die enigste verhouding wat vrees en liefde kombineer – die verhouding van ‘n kind met sy pa.

Die duiwel sal brul soos ‘n leeu om ons hom meer te laat vrees

Die duiwel sal brul soos ‘n leeu om ons hom meer te laat vrees as vir JHWH. 1 Pe 5: 6 Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, God sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd. 1 Pe 5: 7 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle 1 Pe 5: 8 Wees nugter en waaksaam, want julle teëstander, die duiwel, duiwel loop rond soos ‘n brullende leeu, leeu en soek wie hy kan verslind (met bekommernis en vrees) 1 Pe 5: 9 Hom moet julle teëstaan, ëstaan standvastig in die geloof, geloof omdat julle weet dat dieselfde lyding opgelê word aan julle broederskap wat in die wêreld is. Opn 2: 10 Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee Opn 2: 11 Wie ‘n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geen skade ly nie

As iemand nie meer deur die vrees vir die dood gedreig kan word nie,

As iemand nie meer deur die vrees vir die dood gedreig kan word nie, is so ‘n persoon onbereikbaar vir die duiwel – want die duiwel beheer die mens en die wêreld met vrees. Heb 2: 1 Daarom moet ons des te meer ag gee op wat ons gehoor het, dat ons nie miskien wegdrywe nie Heb 2: 14 Aangesien die kinders dan vlees en bloed deelagtig is, het Hy dit ook op dieselfde manier deelagtig geword, sodat Hy deur die dood hom tot niet kon maak wat mag oor die dood het—dit is die duiwel— duiwel Heb 2: 15 en almal kon bevry wat hulle hele lewe lank uit vrees vir die dood aan slawerny onderworpe was Heb 2: 16 Want waarlik, Hy bekommer Hom nie oor die engele nie, maar oor die geslag van Abraham bekommer Hy Hom. Heb 2: 17 Daarom moes Hy in alle opsigte aan sy broeders gelyk word, sodat Hy ‘n barmhartige en getroue hoëpriester kon wees in die dinge wat in betrekking tot God staan, om die sondes van die volk te versoen. Heb 2: 18 Want deurdat Hy self onder versoeking gely het, kan Hy dié help wat versoek word.

Een van die doelwitte wat die duiwel deur vrees wil bereik, is om die

Een van die doelwitte wat die duiwel deur vrees wil bereik, is om die kinders van JHWH tot stilswye oor die waarheid, te dwing. Mat 10: 28 En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar dood die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. Mat 10: 29 Word twee mossies nie vir ‘n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. Mat 10: 30 En van julle is selfs die hare van die hoof almal getel Mat 10: 31 Wees dan nie bevrees nie: nie julle is meer werd as baie mossies. Mat 10: 32 Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. is Mat 10: 33 Maar elkeen wat My verloën voor die mense, hom sal Ek ook verloën voor my Vader wat in die hemele is. Mat 10: 34 Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie Ek het nie gekom om vrede te bring (op die aarde) nie, maar die swaard As jy mislei is om vrede te verwag (op aarde), maar die swaard vermeerder om jou, kan jy begin twyfel oor jou hoop op Christus. Maar as jy weet dat die swaard juis gekom het omdat Christus die wêreld betree en daar stryd is, dan bring dit moed en hoop en blydskap – want Sy dag kom nader.

Die mantel wat ons by ons Vader ontvang is nie donker nie, dit is

Die mantel wat ons by ons Vader ontvang is nie donker nie, dit is lig, soos ‘n bruid se gewaad, gereed vir ‘n huweliksfees. Jes 61: 9 En hulle nageslag sal bekend word onder die nasies en hulle nakomelinge onder die volke; almal wat hulle sien, sien sal hulle daarvoor aansien dat hulle ‘n geslag is wat JHWH geseën het Jes 61: 10 Ek is baie bly in JHWH, my siel juig in my God; God want Hy het my beklee met die klere van heil, my in die mantel van geregtigheid gewikkel—soos ‘n gewikkel bruidegom wat priesterlik die hoofversiersel ombind, en soos ‘n bruid wat haar versier met haar juwele.

Dan 7: 9 Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ‘n Oue

Dan 7: 9 Ek het bly kyk totdat trone reggesit is en ‘n Oue van dae gaan sit het; sy kleed was wit soos sneeu en die hare van sy hoof soos skoon wol; sy troon was vuurvlamme, vuurvlamme die wiele daarvan ‘n brandende vuur; Dan 7: 10 ‘n stroom van vuur het gevloei en voor Hom uit gegaan; gegaan duisend maal duisende het Hom gedien, en tien duisend maal tien duisende het voor Hom gestaan; die gereg het gaan sit, en die boeke is geopen. Opn 1: 12 Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gespreek het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars, Opn 1: 13 en tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die mens met ‘n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ‘n goue gordel. Opn 1: 14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ‘n vuurvlam, vuurvlam Opn 1: 15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, oond en sy stem soos die stem van baie waters Opn 1: 16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, uitgegaan en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. Opn 1: 17 En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; voete en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; nie Ek is die eerste en die laaste Opn 1: 18 en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.

Het julle ook die somber mantel wat soos ‘n swart kombers oor ons volk

Het julle ook die somber mantel wat soos ‘n swart kombers oor ons volk se gemoed kom lê het, opgemerk. Verstaan julle nou dat die mantel ‘n naam het – VREES. Dat mens dit vrees waaraan jy jou self gehoorsaam maak – dit word die rigter in jou lewe. Onthou jul nou weer dat die 1 ste dood geen meer vrees verdien nie, en slegs die 2 de dood gevrees kan word – deur die wat nie in Christus se redding en hoop lewe nie (maar dit is nie jy nie). Jy weet dat ons net een mag vrees, naamlik JHWH, en dat omdat Hy ons Vader is, ons Hom in liefde kan dien – want Hy het ons eerste lief gehad.

Amen

Amen