God versamel ons en ons is bly! Teks Eksodus 20: 1 -17
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
Die familie ‘Christen’
We were not put on this earth merely to make a difference in the world. We were put on this earth to make the world different. Leonard Sweet
God versamel ons en ons is bly! Familie-oomblik
God soek ons in Sy arms
’n Clip kan afgelaai word by www. nous. org. za
God versamel ons en ons is bly! Loflied
God praat met ons Ons luister Luister na die Woord
Eksodus 20: 1 -17
God praat met ons Ons luister Luister weer na die Woord
UITstaan mense
Die Wet help ons om anders te leef
Alles verander!
“Ek is grootgemaak vir ‘n tyd wat nie meer bestaan nie. ”
Alles verander… sommige dinge ten goede
Alles verander… sommige dinge verander negatief
“Why do you try to fit in when you were born to stand out? ”
So sê die Here die Almagtige: Daardie tyd sal uit al die nasies tien man een Judeër aan die klere gryp en sê: “Ons wil met julle saamgaan, want ons het gehoor God is by julle. ” Sag 8: 23
Is daar ’n gaping tussen die waardes wat ons bely en die waardes wat ons uitleef?
Jy sal nooit ’n teiken kan raakskiet as jy dit nie kan sien nie. ”
“Daardie dinge is goed en wel vir ander mense, maar dit is nie goed en wel vir julle nie. Julle is spesiaal. Julle is anders. Julle is Joods. Julle het ’n ander storie. ’n Ander stel waardes. ”
“Jy moenie iets doen omdat almal dit doen nie”
Ons leefstyl behoort aan te kondig dat ons in ’n ander rigting reis
Bly eerder by die huis en LEEF dit uit!
Onthou! Onthou!
“Men cut themselves off from the root of their being, from God… So when God goes, goal goes. When goal goes, meaning goes. When meaning goes, value goes, and life turns dead on our hands. ” Carl Jung
“Ons mag dink dat God eenvoudig gehoorsaamheid aan ’n stel reëls wou gehad het, terwyl God in werklikheid mense van ’n sekere kaliber wil hê. ” CS Lewis
“Dis ’n mooi dag, vandag!”
Maak die lewe mooi vir ander mense!
God herinner ons Ons is dankbaar Sakramente Rituele
Here, ons bely…
God stuur ons uit Ons is gasvry Wegsendingslied Seënbede
Clip ‘n Clip kan afgelaai word by www. nous. org. za
Lied FLAM-bladmusiek kan afgelaai word by www. flam. co. za