Die belofte en die prys vir herlewing Dewald
Die belofte en die prys vir herlewing Dewald H Scheepers www. healersinchrist. wordpress. com
2 Kron. 7: 14 As my volk, oor wie my Naam uitgeroep is, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer. Dewald van hul H Scheepers verkeerde weë, dan sal www. healersinchrist. wordpress. com Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.
Die Here het in ‘n naggesig aan Salomo te kenne gegee, dat daar drie rampe is wat die volk gaan tref as hulle hul nie bekeer nie: Droogte, Dewald H Scheepers ‘n www. healersinchrist. wordpress. com springkaan plaag en ‘n pes-epidemie (kor. 7: 13).
Die kerk spreek van ‘n desperate geestelike droogte in die lewens van gelowiges; daar is die wie se lewens kaal gestroop is Dewald van hul H Scheepers Christuslewe deur sonde www. healersinchrist. wordpress. com en wereldgesindheid; en daar is veel wat geestelik siek is. In hul harte woed ‘n epidemie van. . . Depressie, onverskilligheid Vooroordeel, vermaak, Kleingeestelikheid En geestelike-
1. GOD SE VERLANGE Herlewing is van God alleen “Dan sal Ek”. Nie Ek en JULLE nie! Omdat herlewing uitsluitlik God se werk Dewald H is, Scheepers kan ons aanneem dat dit www. healersinchrist. wordpress. com ook Sy verlange en wil is om “ons” as gemeente, Sy werk as geheel, en my as enkeling geestelik te verkwik en te vernuwe.
2. Herlewing se voorwaarde “As my volk. . . dan sal ek. . . ” God se grootste probleem vandag in die bewerking van herlewing, is die. H Scheepers Dewald gelowiges self (Jes 7: 17). www. healersinchrist. wordpress. com verootmoedig en bid en my aangesig soek Tensy ons nie en hulle bekeer Gewillig hul verkeerde weë Is omvan die Here se Woord te gehoorsaam nie
Sal ons nie smaak dat God goed is nie; sal ons nie weet dat God ‘n waarmaker van Sy beloftes is nie, want alleen wanneer Dewald H Scheepers “iemand gewillig is om sy www. healersinchrist. wordpress. com wil te doen” se Johannes “sal hy aangaande die leer weet of dit uit God is. . . ” (Joh. 7: 17).
1. DIE GELOWIGE SE VERANTWOORDELIKHEID A. Ons moet onssellf verootmoedig “As my volk. . . Hulle verootmoedig. . . H Scheepers Dewald Dan sal Ek. . . ” www. healersinchrist. wordpress. com Ons moet onsself verneder “onder die kragtige hand van GOD” 1 Pet 5: 6
Deur ons behoeftes en nood aan God bekend te maak. Verootmoediging behels “’n gebroke gees” en “’n verslae hart” (Ps. 51: 19). Dewald H Scheepers www. healersinchrist. wordpress. com
B. Ons moet bid “As my volk. . . Hulle Verootmoedig en bid Dan sal Ek. . . ” Nog elke herlewing Dewaldis. Huit Scheepers gebed gebore. www. healersinchrist. wordpress. com “julle het nie, omdat Julle nie bid nie… Nader tot God, en Hy sal Tot julle nader… verneder Julle voor die Here, en Hy Sal julle verhoog”
C. Ons moet die Here se aangesig soek “As my volk. . . Hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek. . . Dan sal Ek. . . ” Dewald H Scheepers Moet na Hom aleen opsien vir www. healersinchrist. wordpress. com herlewing. “Alle geestelike seeninge”(Ef. 1: 3) kom van Christus uit die hemele en is nooit die produk van die mens nie
D. Moet ons bekeer van die verkeerde wee “As my volk. . . hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van Dewald hul verkeerde H Scheepers weë, www. healersinchrist. wordpress. com dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees. ”
Ons moet ons bekeer en afstand hou van die verkeerde wee, dan sal Ek uit die hemel hoor en lewenswyse wat in stryd is met die bybel an alle verborge sondes wat ons regverdig bely en heiligmaking met mening uitlewe, Dewald H Scheepers want “Hy wat sy oortredinge bedek, www. healersinchrist. wordpress. com sal nie voorspoedig wees nie; maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid vind” (Spr. 28: 13)
“As my volk. . . dan sal Ek” DIE WERELDGESINDE GEMEENTE IS EEN WAT GEBED VERWAARLOOS EN MEER BEGAAN IS OOR SY GELUKKIGHEID EN VOORSPOED, AS OOR SY VURIGE GEBED EN SY HEILIGHEID EN VRESE VIR GOD.
AS MY VOLK. . . Hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë
dan sal Ék uit die hemel hoor en Dewald H Scheepers hulle www. healersinchrist. wordpress. com sonde vergewe en hulle land genees. ”
Kan God Amsterdam Genees? Dewald H Scheepers www. healersinchrist. wordpress. com
- Slides: 17